Sean Miles
Welcome to Sean Miles's page.. For any bookings contact +27 63 295 2223 or email : [email protected] He is known for his cover version of Lacy J.
Sean Miles is a professional solo singer from the Vaal Triangle. He was selected as one of Top 10 singers to represent SA in America in the Talent Championships in 2010 and again in 2014. Dalton's famous song "Black Coffee" which has been playing all over the globe from SA to Texas in America. Sean Miles Teamed up with Anton Myburg in 2013 and released his self titled debut album with original mus
05/08/2026
See you guys This year at the Wheels at the Vaal festival.
It will be at The View on Vaal Resort - Abrahamsrust
30th August 13h00
Sasolburg news.
03/08/2026
03/08/2026
03/08/2026
SECUNDA Sien julle hierdie VRYDAG 18h00 op stage by Wieleskou saam Neil Somers, musiek, WoonstelBand, en bezuidenhout by Lake Umuzi Umuzi Teater - At Lake Umuzi , Secunda -
Sean Miles kykNET SECUNDA ADVERTISING Secunda ADVERTENSIES Secunda Mall Bethal Advertising Kunstenaars S.A Ermelo adverts
🚗🇿🇦 WORD DEEL VAN DIE REIS DEUR SA! 🇿🇦🚗
Bring jou familie en vriende en kom beleef Hoërskool Oosterland se WIELESKOU 2026 – 'n naweek propvol opwinding, vermaak en herinneringe!
✨ Daar is iets vir almal!
🚘 Pragtige voertuie & motorfietse
🛍️ Groot vlooimark
🔥 Braaikompetisie
🎶 Top kunstenaars en lewendige musiek
🍔 Heerlike kosstalletjies
🎈 Pret vir die hele familie
🏆 Kompetisies en kontantpryse
🎟️ Koop jou kaartjie vandag!
Kliek hier:
https://bit.ly/4dCAjk1
💧 BONUS! Elke betaalde kaartjie plaas jou naam outomaties in die gelukkige trekking vir 'n Watertenk-kombo ter waarde van R7 000! Gevorg deur House of Plumbing 🎉
📅 7 & 8 Augustus 2026 📍 Kamp Oase, Lake Umuzi, Secunda
Ry saam. Lag saam. Beleef die journey! 🇿🇦
❤️ 'n Fondsinsameling ten bate van Hoërskool Oosterland.
STEM STEM STEM vir my nuutste single ONTHOU JY NOG?