Plaasvars Partiekies
Plaasvars Partiekies is 'n partytjie beplannings diens in die Rustenburg area…
21/09/2026
PLAASVARS PARTIEKIES
UIT DIE KANTOOR & BUITE BEREIK
Ons vat ’n welverdiende breek!
21 September – 8 Oktober
Gedurende hierdie tyd sal Plaasvars Partiekies heeltemal uit die kantoor en buite bereik wees. Geen boodskappe, kwotasies of besprekings sal gedurende hierdie tyd hanteer word nie.
Ons is weer terug vanaf 9 Oktober en sal dan alle navrae en besprekings so gou moontlik hanteer.
Dankie vir julle begrip en ondersteuning!
Plaasvars Partiekies
Ons sien julle weer in Oktober!
19/09/2026
Rivals met Nerf Guns en water gewere vir Hansie Pansie…
15/09/2026
Lenay is 12 in pure POP styl met Michael Jackson in Blou!!
Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299
11/09/2026
NUWE PARTYTJIE-KOPPIE
Maak jou kleinding se partytjie ekstra spesiaal met hierdie oulike, gepersonaliseerde partytjie Koppie!
Elke koppie word volgens jou partytjietema saamgestel en sluit ’n ballon, kleurvolle lint, strik en lekkers in.
Personalisering ingesluit:
• Jou tema en kleure
• Gepersonaliseerde prentjie aan die voorkant
• Die ouderdom/nommer van jou keuse
• Ballon, stokkie en lint in jou temakleure
Standaard lekkers word ingesluit:
1x Nik Naks/Oozie
2x Fizzers
1x Lollipop
1x Mini Chocolate
Spesiale lekkers of alternatiewe kan op aanvraag gekwoteer word.
R45 elk (Minimun van 10 per bestelling)
Die perfekte klein bederfie vir jou partytjiegaste!
Hierdie kan selfs as dekor dien.
Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299
11/09/2026
Hansie Pansie is 8!!
06/09/2026
Avia is 4!!
27/08/2026
Klas partytjie vir Reabetswe!
09/08/2026
Dankie Margaret Sherenda Pieters vir die bestelling om die Juffrouens met hierdie te bederf…
🧡💚 Jy self is meer werd as Edelstene🧡💚
Unicorn Pakkies vir Amelia se 6 de verjaarsdag by die skool🦄🦄
Plaasvars Partiekies
Rustenburg
WhatsApp: 0673360299
01/08/2026
Ons doen nie net kinderpartytjies nie…
✨ Lingerie Partytjies
🥂 Bachelorettes
💍 Kombuistee’s
🎂 Verjaarsdae
🎉 Spesiale geleenthede
Van dekor en tafeldek tot speletjies, lekkernye en daardie klein besonderhede wat ’n partytjie onvergeetlik maak – ons sorg daarvoor.
Elke partytjie word met liefde, kreatiwiteit en ’n persoonlike aanslag saamgestel.
Stuur vir ons ’n boodskap op WhatsApp 0673360299 en gesels oor jou volgende funksie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:00 |
| Tuesday | 09:00 - 16:00 |
| Wednesday | 09:00 - 16:00 |
| Thursday | 09:00 - 16:00 |
| Friday | 09:00 - 16:00 |
| Saturday | 08:00 - 14:00 |