Pie Partners

Pie Partners

Share

Join Us:**
Become a part of the Pie Partners family and start your journey towards financial independence and community involvement today.

Together, we can make every pie a step towards a brighter future.

14/06/2026

GRATIS PIE PROE DAG!
Onthou, Vrydag 19 Junie van 14:00 tot 16:00 hou ons GRATIS pie proe by Pie Partners
Kom proe self hoekom mense terugkom vir nog. Ons maak nie die goedkoopste pies nie ons maak die pies waarvoor mensh weer terugry.
En terwyl jy hier is, kan jy ook ons Cocktail sausages roll proe.
Real Meat. Real Taste. Real Satisfaction.

📍 Pretoria

Vind ons hier:
https://maps.google.com/?q=-25.591370,28.388334

Bring jou familie, vriende of kollegas saam. Daar is niks beter as ’n lekker pie wat vars uit die oond kom nie.

Ons sien uit om julle te ontmoet en natuurlik saam ’n lekker pie te geniet!

Easy. Never tasted this good.

10/06/2026

😉 Pie Inspector se verslag is terug
Volgens sommige kenners kort ons glo nog ’n paar swart latex handskoene.
Moenie bekommer nie ons voldoen aan Suid-Afrikaanse voedsel veiligheidsvereistes en goeie vervaardigingspraktyke.
Maar toe onthou ons ook Ouma het nie met swart latex handskoene langs die stoof gestaan nie en niemand het ooit oor haar kos gekla nie.
Dis juis hoekom ons jou nooi vir ’n gratis pie tasting.
Kom kyk self. Kom proe self.
Want kwaliteit word nie in die kommentaar afdeling bewys nie dit word geproe. 🥧😁

Pie Partners
Real Meat. Real Taste. Real Satisfaction.

Easy. Never tasted this good.

10/06/2026

Party mense tel elke week pies op.
Na ’n ruk is hulle nie meer kliënte nie.
Hulle weet waar die ketel staan, maak grappies oor die weer en vra hoekom ons nog nie afgetree het nie.
Dis die tipe mense waarvan ons hou.
En gelukkig hou hulle van pies.

09/06/2026
08/06/2026

THERE’S STILL SPACE!

FREE Pie Tasting
📅 19 June | 14:00 – 16:00

📍 Pie Partners, Pretoria
📍 https://maps.google.com/?q=-25.591370,28.388334

🎁 Special Treat Included

📲 WhatsApp 084 503 5416 to book your spot.

Easy. Never tasted this good. 🥧

07/06/2026

As jy meer wil weet, WhatsApp ons gerus by 084 503 5416.
Ons is in Pretoria. As jy hierdie video in Australië kyk, gaan die pie dalk bietjie koud wees teen die tyd wat hy daar aankom.
Dankie vir al die ondersteuning. Ons waardeer elke kliënt, elke agent en elke pie wat geëet word.

02/06/2026

Sometimes a pie breaks.
Sometimes a pie doesn’t come out exactly the way we planned.
That’s because real people make our pies.
At Pie Partners we’re not chasing perfection.
We’re chasing quality.
Every pie is checked, every pie is made with care, and every pie carries our name.
Because quality is remembered long after the price is forgotten.
Real Meat. Real Taste. Real Satisfaction.
Easy. Never tasted this good.

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

Bosveld Park, Bosveld Str Plot 237
Pretoria