Beginet NPC
Beginet se visie is om GESINSTABILITEIT en sodoende GEMEENSKAPSTABILITEIT te bevorder. Ons fokus op MENSEHULP en DROOGTEHULP
Click here to claim your Sponsored Listing.
Beginet
Beginet vandag! Beginet nou! Beginet voluit leef.
Met die naam Beginet wil ons iets van ‘n oorgaan tot aksie beskryf en vir mense help om met hoop te begin lewe. As bediening wil ons mense begelei om self aksie te neem en verantwoordelikheid vir hule eie lewe en verhoudinge. “My huwelik is in chaos.” Begin net hier! “My kinder is ongehoorsaam.” Begin net hier! “Ons is in finansiele moeilikheid.” Begin net hier!
VISIE
Beginet se visie is om gesistabiliteit en sodoende gemeenskapstabiliteit in Suid Afrika te bevorder.
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
Pretoria
0186
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |