DuCron Opleiding

DuCron Opleiding

Comments

Goeie dag, ek verneem graag of DuCron steeds bestaan? Daar is geen terugvoer op hulle eposse nie en die telefoon nommer bestaan nie meer nie...indien wel, kan julle my asb kontak op 0761483117 in verband met 'n bestelling.
Ek wil net graag uitvind of julle net CAPS wiskunde aanbied vir Gr 12 en of julle IEB wiskunde ook aanbied?
Gee julle nog by Kempton Hoër klas?
Hi daar. Wil graag my twee Gr10 kinders In skryf vir Wiskunde by julle. Kan julle my asb meer inligting email? Hulle is in Kempton Hoër

[email protected]
Ek is die jaar op soek na 'n instansie wat my seun in graad 5 ekstra wiskunde klasse aanbied. Hetsy in klas of privaat formaat. Doen julle dit. Ons is in die Centurion area. Gaan julle ook Centurion laerskole besoek?
Goeie middag kan ek asb vra oor pryse?
Goeie middag kan ek asb vra oor pryse?
Heya Wou maar net se flippen baie dankie vir al julle hulp laas jaar dit was een van die beste goed wat ek die heel jaar deur gevat het!!
Hi, wil net hoor wanneer Jeugland se boosterklas vir Fisies Gr10 is. Ek hoor dis hierdie Vrydag. Hoe laat en wat is die koste?
hallo! meeste van ons het gebook vir die Saterdag van die 16de Julie om ons keuringstoetse te gaan skryf. so kan ons dalk die week voor die saterdag die klas he? ASB? die boosterklas? hoe lank gaan ons klas he? en hoeveel gaan dit wees?

dankie! :)
Hi, wil weet of daar boosterklasse is vir Gr.10 voor die Junie eksamen. Jeugland. en die koste asb.
DuCron!! Julle doen gooood hier op Facebook!! Julle moet skreeu as ek n Verimark of Glomail advertensiekie vi julle moet maak! "DuCron changed my life! I have more self-confidence since I started using DuCron...." Haha good luck meti besigheid veder! (Al isit boring sonne ons).........Groete!

Voorsiening van addisionele Wiskunde, Fisiese Wetenskappe asook Rekeningkunde klasse by 'n paar gelukkige skole in die Gauteng area. Ons is nie jou tannie wat ekstra klasse by haar eetkamertafel gee nie, ONS SPEEL NIE!

01/07/2020

Klaskamer10 bied vanaf 6 - 9 Julie 2020 'n Winterskool Week aan vir leerders in Graad 10 - Graad 12. Vang al die werk op wat jy reeds moet kan doen en maak seker jy is gereed vir die res van die jaar! Skryf so gou as moontlik in! Plekke is beperk. Kontak ons by [email protected] vir meer inligting! Werner Cronje Martin Du Plessis

04/06/2020

Klaskamer10 Produkte en Dienste

Sluit vandag aan by die Klaskamer10 Aanlynklasse en kry direk klas by Martin en Werner. Jy kry ook 'n videoles, klasnotas en 'n werkstuk vir elke les. Besoek ons webblad www.klaskamer10.co.za vir meer inligting oor al ons produkte en dienste, en onthou ook om Klaskamer10 te kyk, elke middag, 15h00 op kykNET&Kie, kanaal 145! Martin Du Plessis Werner Cronje DuCron Opleiding

Photos from Klaskamer10's post 25/05/2020

Photos from Klaskamer10's post

06/04/2020

Klaskamer10 Covid19 Wiskunde en FW Oorlewings Pakket

31/03/2020
30/03/2020

Help ons om nog GRATIS hulpmiddels te kan verskaf

23/03/2020

Klaskamer10, BLIKslim en COVID19

15/01/2020
13/04/2019

Klaskamer10 se TOPPRESTEERDERS!

15/10/2018

GRAAD 12's! Kry jou BLIKslim BOOSTER vandag!

Photos from DuCron Opleiding's post 15/10/2018

Graad 12's! Die Eindeksamen is hier en ons is weer gereed met ons Bittereinder Booster Pakkette. Kies een van die opsies en kom woon ons Booster Sessies by - daardie finale afronding wat jy nodig het vir die belangrikste eksamen van jou skoolloopbaan! Kontak ons vandag vir enige navrae/besprekings

Photos from DuCron Opleiding's post 11/08/2018

Aandag graad 12 leerders! Bespreek nou plek vir die rekordeksamen booster courses. Pakkette is ook beskikbaar wat die afrondingskursus insluit. Maak seker jy is gereed vir alles wat die rekordeksamen vraestelle in jou rigting kan gooi!

01/08/2018

Klaskamer10 nou op kykNET&Kie

25/07/2018

Klaskamer10 is terug vir Kwartaal 3!

29/05/2018

Mei/Junie Eksamens Booster Course rooster

Photos from Klaskamer10's post 12/03/2018

Photos from Klaskamer10's post

06/03/2018

Graad 12's hier is jou Funksies en Inverses opsomming soos gesien op Klaskamer10! Kry jou nuutste werkstukke en DVD reeks 1 by www.klaskamer10.co.za. Klaskamer10, moeilik, maklik gemaak! kykNET NOU Martin Du Plessis Werner Cronje

26/02/2018

Klaskamer10 Reeks1 NOU OP DVD!

19/02/2018

Alle Graad 12's in die Oosrand! Werner bring vir jou 'n Organiese Chemie Kursus wat vir jou 100% sal verseker in die eksamen. Kom woon ons kursus wat oor 3 weke strek by en sien hoe Werner, Organiese Chemie soos 'n masjien verduidelik! Plekke beperk - so maak gou! Werner Cronje

19/02/2018

Graad 12's! Hier is jou RYE en REEKSE opsomming soos gesien op Klaskamer10! Maak seker om dit wyd en suid te share vir al jou vriende! Nuwe werkstukke vir die week beskikbaar by www.klaskamer10.co.za! Klaskamer10, weeksdae, 16h00 slegs op kykNET NOU!

02/02/2018
29/01/2018

BLIKslim 2018

23/01/2018

Klaskamer10 2018

22/01/2018

Klaskamer10 is terug vir 2018

25/10/2017

Graad 8 - Graad 11 Eindeksamen Booster Course sessies begin reeds Vrydag, 27 Oktober! Bespreek jou plek vandag!

17/10/2017

Graad 12 Booster Course rooster vir die eindeksamen! Moet dit nie misloop nie. Graad 8 - Graad 12 volg binnekort!

16/10/2017

GRAAD 12's! Kry jou BLIKslim BOOSTER vandag!

09/10/2017

Klaskamer10 is gereed vir Eindeksamen Hersiening!

10/08/2017
31/07/2017

Moenie gaan fliek op 'n Vrydagaand nie!

Photos from Klaskamer10's post 31/07/2017

Photos from Klaskamer10's post

24/07/2017

Klaskamer10 se tye vir Kwartaal 3

24/07/2017

Klaskamer10 is terug vir Kwartaal 3!

Photos from Klaskamer10's post 20/06/2017

Photos from Klaskamer10's post

Timeline photos 12/06/2017

Timeline photos

ALLE MATRIEKS in en om die Oosrand! Hier is jou kans om die beste Winterskool van jou lewe by te woon! Plekke is uiters beperk! Bespreek nou om teleurstelling te voorkom. Epos [email protected] of skakel 012 807 1776 vir meer inligting! WISKUNDE EN F/W MAKLIK GEMAAK!

Telephone

Address

Pretoria

General information

Klasse word aangebied by spesifieke Hoërskole. Klasse word gegroepeer volgens vak en graadgroep, waar addisionele notas, werkkaarte en klastoetse gebruik word om jou 'mad skills' in die spesifieke vak op te skerp en jou punte te laat EXPLODE!
Other Colleges & Universities in Pretoria (show all)
UP Education Library UP Education Library
Education Library, Groenkloof Campus, University Of Pretoria
Pretoria, 0002

The UP Education Library is the Education Faculty Library of the University of Pretoria and is part of the Department of Library Services at this university.

Archaeology at UNISA Archaeology at UNISA
4th Floor, Theo Van Wyk Building. UNISA Main Campus
Pretoria, 0003

Archaeology at UNISA is a facebook site established with the goal of connecting students, lecturers and individuals involved with archaeology on a more relaxed, social platform.

Tshwane North TVET College Tshwane North TVET College
Pretoria, Mamelodi, Soshanguve North & South, Temba And Rosslyn
Pretoria, 0001

TNC has a vibrant atmosphere and offers Vocational & nated programmes that responds to industry needs. Join the TNC family & "Get Involved"

Inscape Education Group Inscape Education Group
193 Corobay Avenue, Waterkloof Glen
Pretoria, 0181

Accredited higher education that promotes unique thinking and prepares graduates who define the industry and change the world. http://inscape.ac.

Chemical Engineering at University of Pretoria Chemical Engineering at University of Pretoria
University Of Pretoria
Pretoria, 0001

This is the official page for the department of Chemical Engineering at the University of Pretoria.

SOUTH AFRICAN SCIENCE OLYMPIADS SOUTH AFRICAN SCIENCE OLYMPIADS
65 Turnberry Street
Pretoria, 0157

Caters for Olympiads in Natural, Life and Physical Sciences Grades 4 to 11Nationally in South Africa. Top students represent SA in IJSO, IBO, IPHO & ICHO.

Bonitas University College Bonitas University College
259 Du Toit Street
Pretoria, 0007

Bonitas University college provides access to quality educational programs and services for a diverse community of learners who seek change through increased knowledge and skill .

UP-Agric Feedlot Challenge UP-Agric Feedlot Challenge
South Street
Pretoria, 0186

4th Year Animal Sciences Feedlot Challenge presented by UP's Department of Animal and Wildlife Sciences, Vleissentraal and AgriGauteng.

Ledwabafx Ledwabafx
Coomet
Pretoria, 0182

This page is for forex and Binary lessons. R1500 for lessons

ST Aquinas TVET College ST Aquinas TVET College
Burlan Building 41 Bureau Lane Pretoria-Central
Pretoria, 0012

St Aquinas TVET College provides quality education in Engineering studies and Business studies. Registrations and accreditations: Quality Council For Trades & Occupations Reg: SDP1220/20/00132 Department of Higher Education And Training Nr: 0899993844

Aiiyebo Aiiyebo
316
Pretoria