Kruiskind - GKSA Jeug
Kruiskind is die kindertydskrif van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA). Kyk uit vir gratis aktiwiteitsbladsye op ons webwerf.

Hier is ’n heerlike vakansie-aktiwiteit vir die kinders: Wys vir jou boetie of sussie dat jy lief is vir hulle. Teken ’n prentjie hier van wat jy kan doen – én doen dit!
Wys jou liefde vir jou boetie en sussie - Kruiskind Het jy al vandag vir vir jou boetie of sussie gesê dat jy lief is vir hulle? Jy kan dit ook vir hulle wys! Teken ’n prentjie hier van wat jy kan doen – én doen dit!

Kom ons loof en prys die Here – Jesus is vir ons gebore!

Laai hierdie prentjie af om in te kleur!
Ek is lief vir my maatjies! - Kruiskind Maatjies is spesiaal! Laai hierdie inkleurprent af en onthou die woorde van Spreuke 17:17 dat jy op jou vriende kan reken.

Dis amper Kersfees! Kruiskind - GKSA Jeug het hope aktiwiteite vir hierdie tyd. Daar is inkleurprente, woordspeletjies, Bybelstudies en nog baie meer. Gaan na kruiskind.co.za en soek vir "kersfees" of volg dié skakel: https://kruiskind.co.za/tag/kersfees/

Hier is 5 Bybelstudies vir die hele gesin! Gebruik dit om saam met mekaar te gesels oor naasteliefde en meer daaroor te leer.
Kom leer saam meer oor naasteliefde - Kruiskind Bring die hele gesin nader en gesels oor naasteliefde. Hier is 5 Bybelstudies met vrae en geselspunte om naasteliefde beter te verstaan.

Dis ons eerste digitale uitgawe! Laai aktiwiteite, Bybelstudies, inkleurprente en nog baie meer gratis vir jou kinders af. Hierdie uitgawe se tema is naasteliefde.
Sien alles hier:
Wys jy jou liefde vir jou naaste? Kry gou gratis aktiwiteite en lesse oor naasteliefde

Laai hierdie bladsy af en onthou – ons vrede is by die Here!
Jy kan jou vrede by die Here vind - Jesus het gekom om vir ons vrede te bring. Laat Jesus se geboorte jou daaraan herinner. Ontrafel dié teksvers om meer te leer!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Potchefstroom
2531