Laerskool Dr Viljoen

Laerskool Dr Viljoen

Comments

As hier iemand is wat dalk n skool baaitjie opgetel het size 26 splinter nuut sal jul my asb kontak
Wanneer begin die skool vir 7A dogters?
Kom en geniet die tyd saam my Craig Otto in die klaskamer Saterdag middag 3uur.Saam Mnr Gouws.
Laerskool Dr Viljoen, Port Elizabeth gaan julle 10uur Live gaan op Facebook vir Mnr Gouws se afskeid ? πŸ’™
Goeie More. Wil net graag hoor wanneer is Skool sweetpakke beskikbaar by skool asb. As iemand weet?
Middag almal, kan iemand asb vir my se hoeveel kinders in die Graad 4 B klas is, baie dankie.
hi kan iemand asb vir my die graad 4 rooster post. my foon stukkend en het alles verloor. dankie
Groep 2
Ons nuwe maatjies van Gr RR
Baie welkom by Laerskool Dr Viljoen
πŸ’•β€οΈπŸ’•β€οΈ
Hier is ons nuwe maats van Gr RR. Welkom by Dr Viljoen.
Groep 1
β€οΈπŸ’•
Hi selling Skool dress for grade 1 girl still like new 150 as I have paid 350 at tantu Bantu 0679144623
Hi Ek verkoop Skool rok Vir in graad 1 meisie nog nuut het 350 by tantu Bantu gekoop Ek verkoop Vir 150 en in paar Skool skoene Vir 30rnd nog new WhatsApp my Vir pics 0679144623

Plig is ons leuse. Ons strewe daarna om ons leerders op te voed om verantwoordelike landsburgers te

Operating as usual

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 24/09/2021

Baie geluk aan juffrou Bella Barkhuizen en haar man Riaan met die geboorte van klein Nelri op 22 September. Ons weet sy gaan julle nog baie vreugde bring. πŸ’™βš“πŸ’™

24/09/2021
Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 10/09/2021

Baie geluk aan ons Graad 1 pratertjies van vandag. Ons is so trots op julle. Dankie dat julle so braaf is. βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 09/09/2021

Ons Gr 1 groepie van vandag wat so braaf was om te praat oor hul troeteldiere. Hulle het nie hoogtevrees nieπŸ˜‰βš“

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 09/09/2021

Baie geluk aan ons Graad 1- pratertjies. Ons is trots op julle. βš“πŸ’™βš“

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 09/09/2021

Baie dankie aan ons Gr 6 leerders wat hul deel doen vir troeteldiere. Ons is trots op julle. Viljoeners help waar hul kan!!! πŸ’™βš“πŸ’™

[09/08/21]   Baie sterkte aan ons Gr 4 tot 7 leerders wat met hul toetsreeks begin het. βš“πŸ™πŸ»βš“

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 03/09/2021

Dankie aan die Viljoen-gemeenskap wat ons projek, Courage & Kindness, so mooi ondersteun het. Trotse Viljoeners!!! πŸ’™βš“πŸ’™

29/08/2021

Baie geluk aan Mev Lorna van Zyl wat die nuwe 1ste vroulike skoolhoof van Laerskool Dr Viljoen is. Ons is so bly en trots op hierdie oud Viljoener wat as n Gr 1 leerder by Viljoen se deure ingestap het en nou die sirkel voltooi as Skoolhoof. Ons wens haar sterkte toe met hierdie groot taak wat op haar skouers rus.

Baie geluk aan Mev Lorna van Zyl wat die nuwe 1ste vroulike skoolhoof van Laerskool Dr Viljoen is. Ons is so bly en trots op hierdie oud Viljoener wat as n Gr 1 leerder by Viljoen se deure ingestap het en nou die sirkel voltooi as Skoolhoof. Ons wens haar sterkte toe met hierdie groot taak wat op haar skouers rus.

27/08/2021
25/08/2021
Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 25/08/2021

Gr 2 Pratertjies. Baie geluk !
Seuns: 1. Ben Swanepoel
2. Ryan Kruger
3.Mickel Butler
Dogters: 1. Chloe v d Berg
2. Kaylee Rudman
3. ChantΓ© Strydom

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 19/08/2021

Vroegoggend by Viljoen. πŸ™πŸ»βš“πŸ’¦

14/08/2021

Baie geluk aan Mianique Behr, Gr 1 wenner, wat vandag aan die " EC school competition" deelgeneem het. Sy sΓͺ sy het dit vir haar skool gedoen. βš“. Ons is so trots op jou!. πŸ’™βš“πŸ’™

Baie geluk aan Mianique Behr, Gr 1 wenner, wat vandag aan die " EC school competition" deelgeneem het. Sy sΓͺ sy het dit vir haar skool gedoen. βš“. Ons is so trots op jou!. πŸ’™βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 08/08/2021

9 Augustus.............
Vrouens herskep, verander en verbeter die omgewing waarin hulle beweeg. 'n Vrou is gemaak met eienskappe soos sagtheid en gaafheid. Sy beskerm en vertroos. Ons eer die vrouens van ons Viljoen-gemeenskap. πŸ’™βš“πŸ’™

08/08/2021

Top 20 leerders. Trots op julle βš“πŸ’™βš“

Top 20 leerders. Trots op julle βš“πŸ’™βš“

08/08/2021

Top 20 leerders. Trots op julle? πŸ’™βš“πŸ’™

Top 20 leerders. Trots op julle? πŸ’™βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 06/08/2021

Vrydag, 6 Augustus, bid ons weereens vir almal in ons skool en in ons gemeenskap. Mag die Groot Geneesheer Sy hand van genesing oor ons land hou. πŸ™πŸ»πŸ’™πŸ™πŸ»

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 05/08/2021

As ons skool se interkom breek en ons is gewoond daaraan om elke dag met gebed te begin,dan bid ons oor die megafoon. πŸ’™πŸ™πŸ»πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 03/08/2021

Baie geluk aan die Gr 4's wat hul penlisensies ontvang het. βš“πŸ’™βš“πŸ–ŠοΈ

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 03/08/2021

Gr 4 leerders is rustig aan die lees. πŸ’™βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 31/07/2021

Nog pretdraf - aksie!!!!! βš“πŸ’™βš“

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 30/07/2021

Baie geluk aan die wenners van die gelukkige trekking!!!

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 30/07/2021

Lekker dag vol pret en lekker lag. Mooi gedoen Viljoeners. βš“πŸ’™βš“

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 30/07/2021

Pretdraf 2021!!!!!! Hierdie leerders was al vroeg vanoggend gereed. Mooi so Gr 4'sπŸƒβ€β™‚οΈπŸƒβ€β™€οΈ

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 29/07/2021

Baie geluk aan die leerders wat iets gewen het met die gelukkige trekking. πŸ’™βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 29/07/2021

Ahhhhh haaaaa.... Nog lekker Pretdraf-aksie. πŸ’™βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 29/07/2021

'n Dag vol pret met Pretdraf. Dankie dat julle so mooi deelgeneem het vandag. Dit was baie pret. πŸ’™βš“πŸ’™

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 29/07/2021

Reg vir Pretdraf. πŸ’™βš“πŸ’™

24/07/2021
Β» Galleries 20/07/2021

Β» Galleries

Graad 0,2,3,4,5,6,7, 2v, 4v en 6v foto bestelling is nou online vir bestellings.
www.erweetiran.co.za/drviljoen/galleries

Bestel nou en betaal later by die skool voor 2 Augustus met jou bestelnommer.

Β» Galleries

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 03/07/2021

Personeel-prysuitdeling aan die einde van die 2de kwartaal. Altyd n hoogte punt!!! 🀫. Groot Moeksie het n baas gekry, asook klein Moeksie. Baie geluk aan die wenners.βš“πŸ’™βš“

Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 03/07/2021

So groet die Viljoen-personeel vir juffrou Bella Barkhuizen. Geniet elke oomblik voor klein Nelri haar verskyning maak. Ons sien uit na hierdie pienkvoetjies. πŸ’•βš“πŸ™πŸ»

29/06/2021
Photos from Laerskool Dr Viljoen's post 16/05/2021

Juandre Vorster, in Gr 6 B, is in die hospitaal opgeneem. Hy het alreeds verskeie operasies aan sy been gehad. Ons vra dat ons ouers en ons gemeenskap aan hom en sy gesin sal d**k. Hy is tans in Livingstone Hospitaal. πŸ™πŸ»

Videos (show all)

Baie dankie Viljoenertjies vir die oulike boodskappie van bemoediging. πŸ’™βš“πŸ’™
Welkom Gr 7'sπŸ’™βš“πŸ’™
'n Boodskap van Kaylie Welsh aan die Viljoeners . πŸ’™βš“πŸ’™
Boodskap van Mnr Gouws
Boodskap van Mnr Gouws.
Viljoeners het nie Hoogtevrees nie. πŸ’™βš“πŸ’™πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»
Boodskap van Mnr Gouws op Vryheidsdag. πŸ‡ΏπŸ‡¦
Gr 1s oefen by die huis. πŸ€—βš“πŸ’™βš“
Boodskap van Mnr Gouws.

Telephone

Address


Lawson Street, Sydenham
Port Elizabeth
6001
Other Elementary Schools in Port Elizabeth (show all)
Kids on the Way Kids on the Way
7 Admiralty Crescent, Summerstrand
Port Elizabeth, 6001

Kids on the Way is a beautiful Play/Pre-School located in Summerstrand, Port Elizabeth. We are a friendly Christian school and teach Christian values.

Enhance Tutoring Enhance Tutoring
Summerstrand / Newton Park
Port Elizabeth, 6001

Herbert Hurd Primary School Herbert Hurd Primary School
Willet Street Newton Park
Port Elizabeth, 6045

Herbert Hurd is a top co-educational primary school in Port Elizabeth, South Africa.

Charlo Primary School Charlo Primary School
Miles Road, Charlo
Port Elizabeth, 6070

Proud to be the best!

Dias Farm School, Theescombe, PE Dias Farm School, Theescombe, PE
Horseshoe Road, Theescombe
Port Elizabeth, 6070

We offer grade R -7 education in the heart of Theescombe. Surrounded by smallholdings, our environment is safe, loving and clean. We have 107 registered learners for 2018 and space for more.

Tehillah  Christian Academy Tehillah Christian Academy
48 Van Der Stel Street
Port Elizabeth, 6025

A Christian school founded on and promoting Biblical values. Curriculum material: School of Tomorrow

Poppy Patch Toddler College Poppy Patch Toddler College
Echium Crescent Parkridge
Port Elizabeth, 6020

A home environment where little ones can blossom.

Sunridge Primary School Sunridge Primary School
39 Tulip Avenue
Port Elizabeth, 6045

Conjuncti Crescimus "Together we grow". Sunridge Primary School is a public, co-educational (boys & girls), parallel medium (English & Afrikaans) government primary school, situated in Port Elizabeth, South Africa.

G J Louw Primary School G J Louw Primary School
GRUNDLING STREET SCHAUDERVILLE
Port Elizabeth, 6020

Frank Joubert Primary School Frank Joubert Primary School
Schauderville
Port Elizabeth, 6020

Rude comments and insults will not be tolerated. You will be removed from the page should u violate this rule.

Happy Hours Play School Happy Hours Play School
2 Morrison Street, Glendinnigvale
Port Elizabeth, 6001

We are a small play school located in Glendinngvale, Port Elizabeth. We learn and grow together, but most of all we love to have FUN while we are learning and growing. We strive to spend lots of happy hours together. School hours are 07:30 - 12:00

Sydenham Primary School Sydenham Primary School
Loch Street
Port Elizabeth, 6001

A co- educational government funded public primary school in Sydenham, Port Elizabeth, South Africa accepting children from Grade R (Reception) to Grade 7.