'n Afrikaanse Christelike Hoërskool geleë in Port Elizabeth. BECA Personeel
Bestuur:
Mnr. R.F. Botha - Skoolhoof
Me. J. Roos - Adjunk-hoof
Mej. C.
Prinsloo - VOO Departementshoof
Mnr. S.J. Keyser - Senior Fase Departementshoof
Onderwysers:
Mej. R.P Schmidt
Mnr. L. Sangerhaus
Mej. H. van Greunen
Mnr. W. Kapp
Me. John
Mev. A. Davies
Mev. E. PIllay
Mnr. R. de K**k
Mej. S. Liebenberg
Mnr. F. O'Connell
Operating as usual
BECA's geniet "Crazy Sock Day".
Graad 12s maak sjokolade mousse en kaaskoek vir hulle laaste prakties vir die kwartaal.
Graad 10's toets vir verskillende voedselsoorte in Lewenswetenskappe.
Graad 12s doen DNS ekstraksie van 'n piesang in Lewenswetenskappe.
Baie dankie aan al die Graad 7's wat gisteraand ons Ope-aand bygewoon het. Sterkte vir die res van die jaar. Ons hoop om gou van julle te hoor en om julle te verwelkom as 2023 se graad 8’s.
Op aandrang van die leerders, word nog 'n Jeugaand gereël vir 4 Maart.
Baie dankie aan die Graad 12-leerders en ouers wat vanoggend die Matriekontbyt en Inligtingsessie bygewoon het. Asook die Graad 11-leerders wat kom kelner/kelnerinne kom speel het vir die oggend.
'n Herinnering dat komende Woensdag ons Ope-aand is vir huidige Graad 7's. Ons sien uit om julle te verwelkom.
Laas week Donderdag, was mej. Schmidt aan die stuur vir ons ekstra periode. Al die leerders het die “Amazing Race” geniet. Die leerders het in spanne gewerk en moes onder andere van die volgende uitdagings voltooi:
- Voor hulle kon begin moes hulle eers buite die skoolgebou ‘n towerwoord soek of 'n rooi lint met die woord liefde op vind.
- Bekers moes opmekaar gepak word en daarna moes 'n boek bo-op geplaas word om te toets of dit stabiel is.
- By die pool-tafel die leerders vier gekleurde balle in die regter gat sink, en wit en swart in die linker gat.
Die finale uitdaging was om so vining as moontlik om die skool te hardloop en rommel te versamel en weg te gooi.
Baie geluk aan ons wenners!
Die Graad 12’s was eerste om klaar te maak. Kort op hulle hakke was die Graad 10’s en in 3de plek die Graad 8’s.
Baie dankie aan Mej. van Greunen vir haar boodskap gedurende saal vandag.
C – Come
O – On
C – Child
A – Accept
C – Christ
O – Our
L – Lord
A – Amen
Baie geluk met jou 70ste verjaarsdag mnr. Sangerhaus. Ons wens jou 'n voorspoedige en geseënde nuwe lewensjaar toe. Dankie vir alles wat jy vir ons leerders doen en beteken. Mag die Here jou nog vir baie jaar spaar.
BECA is dankbaar vir ons leerders wat altyd bereid is om op te staan en te bid op 'n Vrydag.
Wel gedaan met julle sjokolade eclairs vandag Graad 11s.
Gelukkige Valentynsdag van al ons BECA onderwysers en leerders ❤️
Baie dankie aan al die ouers wat vanaand die Graad 8 Oueraand bygewoon het.
Wel gedaan met die maak van julle hoenderpasteie vandag, Graad 12's.
Graad 10's het hulself oortref gedurende hulle Verbruikerstudies prakties. Wel gedaan julle!
Baie geluk aan 2022 se hoofleerders wat Maandag hulle balkies ontvang het.
Hoofleiers: (middel)
Dylan Dowd
Quinel Klopper
Onderhoofleiers: (weerskante)
Juandré Ribeiro
Brendan Gittens
Baie dankie aan Sersant van den Berg en Horn van Kabegapark Polisiestasie wat met die leerders kom gesels het onder ander oor dwelms en die gevare van sosiale media.
BECA se gebedsessie gisteroggend. Ons sluit elke week af met 'n gebedsessie.
Krieket word Donderdae tussen 15:00 en 16:00 aangebied. Dit is vir seuns en dogters.
Die Graad 12 leerders het hierdie week afgeskop met ons "Omgee" waarde.
𝗘𝗸 𝗺𝗼𝗲𝘁 '𝗻 𝗵𝗮𝗿𝘁 𝘃𝗶𝗿 𝗮𝗻𝗱𝗲𝗿 𝗵ê 𝗲𝗻 𝗮𝗹𝘁𝘆𝗱 𝗵𝗲𝗹𝗽 𝘄𝗮𝗮𝗿 𝗲𝗸 𝗸𝗮𝗻.
𝕲𝖆𝖑𝖆𝖘𝖎ë𝖗𝖘 6:2
𝕯𝖗𝖆 𝖒𝖊𝖐𝖆𝖆𝖗 𝖘𝖊 𝖑𝖆𝖘𝖙𝖊, 𝖊𝖓 𝖌𝖊𝖊 𝖔𝖕 𝖉𝖎é 𝖒𝖆𝖓𝖎𝖊𝖗 𝖚𝖎𝖙𝖛𝖔𝖊𝖗𝖎𝖓𝖌 𝖆𝖆𝖓 𝖉𝖎𝖊 𝖜𝖊𝖙 𝖛𝖆𝖓 𝕮𝖍𝖗𝖎𝖘𝖙𝖚𝖘.
Ons het Maandag afskeid geneem van mnr. Roy de Kock. Baie dankie vir alles wat jy vir die skool gedoen het en die waardevolle insette wat jy in die leerders se lewens ingeploeg het.
Ons verwelkom dus die volgende personeellede:
Mej. S Liebenberg - Graad 10 - 12 Lewenswetenskappe
Mnr. F O'Conner Graad 10 - 12 Fisiese Wetenskappe
Graad 11s het broodrolletjies gemaak vir hulle Verbruikerstudies prakties.
Buitemuurse aktiwiteite (15:00 - 16:00) is in volle swang.
Maandae: Groenhande, Gholf, Drama & Kitaar
Dinsdae: Vlugbal & Skaak
Woensdae: Crossfit, Landloop & Kuns
Donderdae: Krieket & Zumba
Baie geluk aan die Klasverteenwoordigers wat Maandag tydens saal aangekondig was:
Graad 8A Bianca Maritz
Graad 8B Simone Fourie
Graad 9 Nicole Greyling
Graad 10 Justine de Lange & Juandré Erasmus
Graad 11 Dean Erasmus
Graad 12 PJ Ellis
Baie dankie aan pastoor Eddie Prinsloo vir die koeldrank wat jy vir die leerders gebring het. Hulle het dit waardeer in dié hitte.
Ons eerste gebedsessie vir 2022. BECA is geseënd met ons leerders wat vir mekaar en ander bid. 🙏 Ons is trots op ons leerders wat die vrymoedigheid het om voor die hele skool te bid.
Graad 12s se eerste Verbruikerstudies prakties vir die jaar.
Graad 10's doen hulle eerste verbruikers prakties. Wel gedaan julle.
Sport en ekstra klasse begin hierdie week (24.01.2022)
Monday | 08:00 - 15:00 |
Tuesday | 08:00 - 15:00 |
Wednesday | 08:00 - 15:00 |
Thursday | 08:00 - 15:00 |
Friday | 08:00 - 13:30 |
A Centre for Kids with Special Needs, Development Delay, Autism.......
We Provide Study Skills Programs and Leadership/personal development camps. Franchise HPM EC
Christelik-georiënteerde Afrikaansmedium hoërskool wat leerlinge op alle terreine ontwikkel: akademie, kultuur, sport asook geestelik.
The Nelson Mandela University Innovation Office works with researchers, staff, students and external stakeholders to take projects from inception to commercialization.
Hands-on conservation-based wildlife vet experience in Africa! Vet & vet nurse students / graduates: join Vets Go Wild!
Siyaya Skills Institute is a professionally-accredited Training Provider which satisfies the requirements of the new Skills Development legislation in SA.
The Hill College is a top private co-educational school specializing only in Grades 10, 11, 12, and post-matric (upgrading of matric) with over 58 years experience as a specialist provider (est. 1963). It is a full-time school requiring daily attendance.
Book with us to run your next leadership development training camps and programs. We specialise in training teachers & school leadership teams in youth development and team building.
We undertake skills development ,Implemented Learnerships and Short skill training for Business . Empowerment Sessions for Schools , Women ,Entrepreneurs and Industry attract Industry Workshops ,Seminars and Mentoring Programs . Recruitment, Staff Placing
Dynamic Vision specialises in Team Building sessions, activities & psychology. We are leaders in Corporate Teambuilding in our region and assist with coaching teams & managers in Port Elizabeth, South Africa.
The Helenvale Gospel Revivals is a group of 10 men, made up of several former gangsters, who are now dedicated in the fight against gangsterism and drugs in Helenvale.