Curved Learning

Curved Learning

Share

Wiskunde-hulp vir Gr 7-12

09/04/2026
Hoekom verskil jou SBA- en eksamenpunte? - Maroela Media 30/03/2026

https://www.facebook.com/share/1EAd3VLRHG/

Hoekom verskil jou SBA- en eksamenpunte? - Maroela Media “Die doel van statistiese moderering is nie om sterk SBA-prestasie te straf of om eksamenuitslae ‘op te blaas’ nie, maar eerder om die billikheid van die finale resultaat te beskerm.”

Photos from Curved Learning's post 24/03/2026

Aan die einde van die eerste kwartaal vat ons ’n oomblik om stil te staan by die harde werk, die klein oorwinnings en die groot deurbrake.

Baie dankie aan elke leerder wat opgedaag het, probeer het, weer probeer het, en nie moed opgegee het nie.

Dis ongelooflik om julle groei te sien!!!

Photos from Curved Learning's post 14/03/2026

Pi Day 03.14

10/03/2026

***VOL BESPREEK!***

03/03/2026

Gr 11 Wiskunde Fokus-Sessie hierdie Saterdag (Vergelykings & Eksponente)

- Klein groepe (2–4 leerders).
- Gestruktureerde hersiening voor Maandag se toets.
- WhatsApp 082 849 9721 om te bespreek.

Photos from Curved Learning's post 03/02/2026
Want your school to be the top-listed School/college in Pierre van Ryneveld ?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Lukin Road
Pierre Van Ryneveld
0157