Klein Helper Premix

Klein Helper Premix

Share

Nearby home improvement businesses

We Do Plans
We Do Plans
40 Jones Creek, Clubview

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein Helper Premix, Kitchen/Cooking, Centurion.

Photos from Klein Helper Premix's post 05/02/2025

Ons Eierlose Rooi Fluweel mengsel is ook perfek vir kolwyntjies. Vinnig. Maklik. HEERLIK!

05/10/2024

Dis hoe ek weet ‘n pakkie mengsel is ‘n sukses ~ my kinders vra oor en oor vir dit.
Twee vir die kas en een vir die oond ~ makliker kan dit mos nou nie!

Met 3 ekstra bestandele is nog twee weke se ontbyt gereed.

07/09/2024

NUUT! Ontbyt alternatief in ons huis.
Ontbytstafie met weetbix, klapper en sjokelade. Super maklik met nog net drie bestandele by die mix 🤤

01/05/2024

Dis wat gebeur as die kinders elkeen hulle eie geurekoppiekoek wil hê - dan moet ma ‘n funfetti en dubbel sjokelade eet!

08/12/2023

Uit die mond van die suigeling sal jy die waarheid hoor ~ “hierdie plaatkoekies is vreklekker - proe soos wolkies”

Nou ja hoe kan jy daarmee stry?!

Maak seker jy plaas jou bestelling vir die vakansie!

24/10/2023

Met ons kampplaatkoekiemengsel en ‘n paar sjokeladesprinkels het jy ‘n heerlike kosblikvuller in onder 15min!

Photos from Klein Helper Premix's post 07/10/2023

Perfekte versnappering saam met jou gunsteling tv reeks, fliek of selfs die rugby!

~ kan jy raai watter koppiekoek is die lae koolhidraat koppiekoek?!?

21/09/2023

As jy gedink het jy kan nie jou gunsteling ontbyt eet net omdat jy gaan kamp nie , D**K WEER!
Ons kamp plaatkoekies is nie net lekker nie maar kort net EEN bestandeel!
En dis mos nou wat jy kort op ‘n kamp 🤤

Photos from Klein Helper Premix's post 09/06/2023

Iemand het gevra of die eierlose rooi fluweelspons gebruik kan word as ‘n koppie koek 🤷🏼‍♀️

Ek het dit getoets en was nie beindruk nie. Sy tekstuur was te kluitjie. Ek verkies die rooi fluweel koppiekoek - spesiaal gemaak vir ‘n koppie.

Die eierlose rooi fluweel maak wel perfekte kolwyntjies!

13/05/2023

En natuurlik is daar NOG ‘n NUWE koppiekoek > rooi fluweel!

Photos from Klein Helper Premix's post 07/05/2023

Nou het ek ook vegan koppiekoek beskikbaar!
> sjokelade en sprinkels!

Julle is welkom 😉

22/04/2023
Want your business to be the top-listed Home Improvement Business in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Culinary Team

Attire

Telephone

Website

Address

Centurion