Gysman it & Skills Academy - G i T S A

IT Services
Computer repairs GYSMAN iT Wise (PTY) Ltd t/a Gysman iT & Skills Academy (GiTSA) is a registered 100% black owned business, with registration number 2017/654818/07.

GiTSA specializes in the development of IT related Skills across multiple levels and business sectors, with the aim of equipping learners with the tools needed to find employment or increase their productivity and provide a clear value to their organisation. Our skilled and highly qualified team is ready to assist you with: Computer repairs, Vehicle Learner License lessons, Vehicle Learner License

21/10/2022

'n Produk van Welbedacht, tog so trots.
Ons verklaar dat Welbedacht sommer nog baie golwe gaan maak.🫶

Kom ek vertel julle iets !! 🥹
Ontmoet vir Aneshia Van Wyngaardt ‘n 23 jarige dame van Welbedacht “ ‘n plaas buite kant Oudtshoorn. ”

Sy was graad 2 toe moes sy rond swerf‚ want haar ma was ‘n drinker en was nie finansieël om in al haar behoeftes te voorsien nie. Toe sy 7 was‚ toe verloor sy haar pa. Te jonk omte verstaan wat beteken “Sy gaan hom nooit weer sien nie. 🥺 ” Sy het wel ‘n stiefpa gehad maar hy het some aan die begin dit duidelik gemaak dat hy net daar is vir sy kinders en sy kinders ALLEEN!!! Sy het uit gevoel. Terwyl al die kinders onvoorwaardelik liefde kry. Was sy die een wat altyd gewonder het hoe dit sou voel om vader se liefde te aanskou. 🥺

Sy het toe by haar ouma en oupa gaan bly waar sy darem gevoel het sy behoort iewers. Sy en haar ma het toe kontak verloor en na baie jare mekaar weer gevind toe sy in Graad 11 was. Daar was taamlik trane gestort! 🥺 Haar ma het belowe omte verbeter en self belowe om nugter te wees die dag met haar graduation. 😇 ‘n Paar weke later ontvang sy die nuus dat haar ma het af gesterwe. ⚰️ Sy sê dit was moeilik‚ maar sy het haar baie voor die bors gegryp en gesê : “Dinge eindig nie hier nie!! 👏 ”

In 2021 toe graduate sy. Sy het al haar modules deurgekom met onderskeidings! 👏😌 Sy ontvang toe ‘n golden key vir haar goeie akademiese prestasie. 😇
“Vir die gene wat nie weet wat ‘n GOLDEN KEY is nie‚ dis wanneer jy deel is van die top 15 in jou veld + sy het ‘n meriete beurs ontvang.
PRAISE THE LORD!!! 🙌🙌
Sien julle hoe werk die HERE!?

📌 Moral : As jy 2 keer val‚ dan staan jy 3 keer op. Vestig julle vertroue in die here. Want net hy en hy alleen kan vir jou ‘n weg maak!!
Aneshia sê dat daar altyd gek geskeer was oor sy wat van die plaas is en vandag is die plaasmeisie presies waar sy wil wees in die lewe!! 🙌

Kom ons wys ‘n bietjie liefde vir Aneshia Van Wyngaardt!! ❤️❤️

20/10/2022

Het jy 'n liefde vir IT? Het dit ooit tot jou gekom dat jy graag IT wil doen, dat jy 'n Rekenaar Tegnikus wil word? Maar jys bekommerd oor wat dit jou sal kos?

Hier is jou pad na 'n loopbaan in IT😇.
In hierdie program sal jy in aanvraag vaardighede leer wat jou werk gereed sal hê binne minder as 6 maande

Kry ons Rekenaar Tegnikus kursus vir slegs R 3460
Of jy kan afbetaal deur R 970 deposito te betaal om jou plek te verseker & betaal dan R 415pm oor 6maande.

Bel/SMS/Whatsapp ons gerus na +27 67 085 3679
Of gesels met ons via epos: [email protected]

SUKSES BEGIN BY JOU.

19/10/2022

Leerling Lisensie lesse word aangebied teen R150 per persoon. Hierdie is vir onbeperkte lesse, kom leer totdat jy gereed is vir jou afspraak.
Kom neem sommer terselfde tyd jou ID fotos ook by ons teen slegs R40 vir 6 fotos.
GiTSA is hier om 'n verskil in die vorm van toeganklike dienslewering in plaaslike gemeenskappe te bring.

Gesels met ons via epos: [email protected] of WhatsApp: +27 67 085 3679

19/10/2022

Internet Café @ GiTSA

15 minute = R 10
30 minute = R 18
60 minute = R 30

Welbedacht UCC Primary School
District Oudtshoorn
6625

18/10/2022

Jy kan nou vooraf jou print werk direk na ons via epos of WhatsApp stuur.
Epos: [email protected]
WhatsApp: +27 67 085 3679

18/10/2022

Bekom nou rekenaarvaardigheid en wees gereed om 2023 op n hoë noot te begin.
Ons bied jou die opsie om te kan afbetaal.
R975 deposit verseker jou plek en R487,50 pm x 2maande.

Ons kantoor ure is soos volg:
Maandae - Vrydae
8:30vm - 8:00nm
Saterdae
9:00vm - 5:00nm

Bel/SMS/WhatsApp
+27 67 085 3679

18/10/2022

Ons verskaf ook hierdie dienste. Jou toestel sal binne n baie kort tydjie terug in jou besit wees.
Ons vriendelike span staan gereed om jou te help.

18/10/2022

Kaart fasiliteit nou beskikbaar! :)

02/09/2022

Ons kan nou bereik word op beide ons landlyn 044 010 0162 asook selfoon 067 085 3679 nommers. :)

31/08/2022

Trydima

Die betroubare professionele span wat verantwoordelik is vir die printer in ons kantoor & VoIP oproepe.
Ons kan Eden Office Pro hoogs aanbeveel vir kwaliteit diens. 👍

Trydima We are a Locally found Company who strife to give the best service and solutions on Office equipment - Time Management - Surveillance - VoIP Telecommunications and so much more. Maintenance and clients Satisfaction are the heart of this business

26/08/2022

Our new office building just got confirmed. We will be up and running as from 1 Sep 2022.

22/07/2022

We thank the Lord for the change he's about to bring in Gysman iT Wise.
Let it rain God, let it rain 😊

30/04/2022

We as Gysman iT Wise would like to wish our big man, our director a very happy birthday.
Enjoy your day -Andre OG Gysman

14/03/2022

Ons tegnikus/assessor sal weer op Woensdag 16 Maart 2022 in George wees vir tegniesebystand en rekenaar opleiding.
Boek jou plek nou op 067 085 3679.

Photos from Gysman it & Skills Academy - G i T S A's post 10/03/2022

After hour job completed.

Yet another happy client.

Totally dead main board a thing of the past.

Gysman iT Wise | Making IT Happen

☎️ 067 085 3679

Photos from Gysman it & Skills Academy - G i T S A's post 10/03/2022

SORRY SOLD

Dell Latitude E5530 selling at R2500
Windows 10pro 64bit
MS Office 19 pre-installed
500GB HDD
8GB RAM
Core i5 processor

Note: Battery depleted, can be replaced at R450 on top of the price.

Call/SMS/WhatsApp
067 085 3679

First come first served.

09/03/2022

Ons tegnikus is in George vir die dag.

Kontak gerus.

28/01/2022

Training courses will be functional in your hometown real real soon ☺.
Hou jou oog op ons blad.

28/01/2022

Ons tegnikus is in die George omgewing vir vandag, maar sal more terug wees om ons Oudtshoorn kliente te bedien 👌

12/01/2022

Computer problems?

Call/WhatsApp

Gysman iT Wise | Making IT Happen

☎️ 067 085 3679

06/01/2022

Get your computer software updated now ✅. Same day collection from our workshop.👌 Support local.

Gysman iT Wise | Making IT Happen
☎️ 067 085 3679

31/12/2021

Ons by Gysman it Wise gruip hierdie geleentheid aan om elke klient te bedank vir die ondersteuning deur 2021. Die jaar was gevul met hope uitdagings, goed en sleg, maar ons het deurgedruk en dit op 'n hoë noot kom eindig.
Ons sien uit na 2022 en spreek julle seen toe op 'n onbekende jaar.

Onthou, ons is vanaf 4 Januarie 2022 weer volstoom aan die gang.

Gysman iT Wise | Making IT Happen

☎️ 067 085 3679

09/11/2021

Gysman iT Wise | Making IT Happen

☎️ 067 085 3679

Photos from Gysman it & Skills Academy - G i T S A's post 05/11/2021

Latest addition to the family. ☺ 2 in 1 Soldering Station.

Order processed 2 Nov 2021 in the UK, received 5 Nov 2021 way sooner than expected, thanks to DHL 👌.

Laat die regte werk begin 😜

Gysman iT Wise | Making IT Happen

☎️ 067 085 3679

Photos from Gysman it & Skills Academy - G i T S A's post 25/10/2021

Dell Latitude i5 laptop FOR SALE

Windows 10pro x64
MS Office 19 (preinstalled)
i5 processor
4GB DDR3 RAM
500GB HDD
DVD writer
HDMi & VGA ports
Adjustable Keyboard lights

Comes with laptop bag & original Dell charger.

Note: Battery depleted.

I won't reply on "is this available" messages. Item will only be marked as SOLD once collected.

Price slightly neg. because of depleted battery.

Call/WhatsApp
067 085 3679

23/10/2021

wa.me

Chat with us, directly on WhatsApp. Click the link below.

wa.me

Photos from Gysman it & Skills Academy - G i T S A's post 23/10/2021

ITEM SOLD

Samsung R519 Laptop for sale
with replacement battery
with depleted battery

Specifications
Windows 11pro x64
MS Office 19.
Intel Celeron processor
3GB RAM
500GB HDD
Original Samsung charger included.

Call/WhatsApp
Gysman iT Wise
067 085 3679

Traffic Student Intake 28/09/2021

Traffic Student Intake

Traffic Student Intake Traffic Student Intake: Provincial Inspector ( Worcester, Laingsburg, Beaufort West, Brackenfell, Somerset West, George, Mossel Bay, Knysna,

22/09/2021

Ons is oop tot 12nm op erfenisdag 24 September 2021.

Gysman iT Wise | Making IT Happen 💻

Call/WhatsApp
☎️ 067 085 3679

26/08/2021

🌅AUGUSTUS MAAND PROMOSIE🌠

Gee jou laptop se hard drive probleme, is dit dalk tyd vir upgrade?
Moenie wag tot dit te laat is nie. GESELS NOU MET ONS.

Replacement 500GB HDD(Secondhand as new) + Latest Windows = R680.
*Free data backup 😉

Gysman iT Wise ✅ Making IT Happen
📞 067 085 3679

26/08/2021

It's that time of the month and you don't normally have cash on you. No Problem👍, we got you 👌. WE DO ACCEPT CARD PAYMENTS.

PAYMENTS MADE EASY 😉
https://pay.yoco.com/gysman-it-wise👌

Gysman iT Wise on Google 25/08/2021

Gysman iT Wise on Google

Find us on Google as easy as 1, 2, 3 :)

Gysman iT Wise on Google Find out more about Gysman iT Wise by following them on Google

24/08/2021

Windows 11 & MS Office 2021 got released 👌

Upgrade now and be the first to experience the latest software.

CALL/SMS/WHATSAPP
📞 067 085 3679

Gysman iT Wise ✅ Making IT Happen

Photos from Natural AfricanQueen's post 23/07/2021

Photos from Natural AfricanQueen's post

Photos from Gysman it Wise's post 22/07/2021

Before and After pictures of a job completed today.

Screen replacement and HDD upgrade to SSD 😊

Call/SMS/WhatsApp
0670853679

22/07/2021

So good to get positive feedback from our customers.

Gysman iT Wise
067 085 3679

Photos from Gysman it Wise's post 21/07/2021

Tenda AC1200 dual-band Wi-Fi Router

As good as new condition.
Power adapter included.

Selling at R500 only.

Call/WhatsApp
0670853679

Photos from Gysman it Wise's post 02/07/2021

HP 15-ra011ni Laptop for sale

Windows 10pro x64 version 21H1
Intel Celeron 1.60GHz processor
4GB Ram
500GB HDD
DVD writer
HDMi port

Call/SMS/WhatsApp
0670853679

Photos from Gysman it Wise's post 02/07/2021

PERFECT STUDENT PC FOR SALE @ R1000
Proline Desktop PC (Tower Only)

Windows 10pro version 21H1 + Office 19
Intel 3.00GHz processor
2GB PC2 RAM
500GB HDD
DVD writer

Call/SMS/WhatsApp
0670853679

28/06/2021

Gesels gerus met ons indien u rekenaar probleme ervaar. Kwaliteit diens verseker.

Gysman IT Wise
Making IT Happen

Videos (show all)

Computer problems?Call/WhatsAppGysman iT Wise | Making IT Happen☎️ 067 085 3679

Category

Telephone

Address


Welbedacht
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 08:30 - 20:00
Tuesday 08:30 - 20:00
Wednesday 08:30 - 20:00
Thursday 08:30 - 20:00
Friday 08:30 - 20:00
Saturday 09:00 - 17:00

Other Education in Oudtshoorn (show all)
Procare Health Training Academy Oudtshoorn Procare Health Training Academy Oudtshoorn
69 Jubilee Street
Oudtshoorn, 6625

Procare Health Training Academy’s short courses are open to healthcare professionals and facilitie

Bongolethu Primary School Bongolethu Primary School
Corner Of 8th And 16th Avenue Bongolethu
Oudtshoorn, 6620

This is the official Bongolethu Primary School page. A way for us the staff of Bongolethu t

Tina Cowley Oudtshoorn Tina Cowley Oudtshoorn
13 Vrede Straat
Oudtshoorn, 6620

Die Tina Cowley leessentrum spesialiseer om jou kind te help lees, ons bied ook geheue klasse aan. K

Spore in die Suid-Kaap / Footprints in the Southern Cape Spore in die Suid-Kaap / Footprints in the Southern Cape
Oudtshoorn

Spore/Footprints is a ONE STOP school tour operator specializing in Adventure, Cultural and Sport to

Meraki Tutoring & Adapted Arts and Movement Program Meraki Tutoring & Adapted Arts and Movement Program
Oudtshoorn

Tutoring, integrated with an adapted Arts and Movement Program, designed specifically for learners w

Klein Karoo Skills Academy Klein Karoo Skills Academy
Klein Karoo Street 24
Oudtshoorn, 6625

We have passion to help anyone who is interested in becoming self employed, to understand the rule of the business game, and then be mentored towards a successful business.

Focus Benefit Network Youth Development Focus Benefit Network Youth Development
Cango Caves Rd
Oudtshoorn, 6620

We have 23 years’ experience in the Animal Health Industry and have reached many milestones throughout our journey. Our dream and goal are to enrich you with skills and knowledge w...

FunTeaching FunTeaching
Oudtshoorn, 6620

[email protected] is 'n PAGE waar onderwysers & mammas hulp kan kry d.m.v hulpmiddels.

WB Training Solutions WB Training Solutions
Oudtshoorn

Providing accredited training and support in the community in association with accredited training providers.