Teetyd
Nearby event planning services
Mitchell Street, George
Laing Street, George
, George
Nelson Mandela Boulevard, George
Pacaltsdorp, George
York Street, George
Golden Harvest Centre, George
George 6529
Hibernia Street, George
York Street, George
York Street, George
C/O Mitchell & Cathedral Street, George
George 6530
, George
Nearby food & beverage services
Ring Road, George
York Street, George
George 6529
Sandkraal Road, George
York Street Boulevard, George
C/O Cj Langenhoven Street & Palm Lane, George
Comments
Die liefde is mooi ❤
Dankie vir almal se ondersteuning.❤
Vandag verlang ons terug na die Liebenberg Fees.
Dit was vir my so spesiaal om deel van ML se mooie dag te wees. Natuurlik toe sy my vra om haar blomme te doen, was die antwoord JA!!
Ek koester hierdie spesiale naweek & die blomme pluk op die plaas diep in my hart.
Die blomme gogga het hier behoorlik aan my hartsnare kom trek & dis hier tussen die grondpaaie & wingerd waar die Here hierdie blomme droom op my hart kom neerlê het ❤
Ek is so opgewonde om hierdie mooi met julle te deel. Ek was bevoorreg om die blomme & decor te doen vir Sonnica & Koos se spesiale dag. Dit was 'n ongelooflike mooi somersdag & die uitsig van die "venue" het alles so mooi afgerond.
Venue: Rietfontein Ostrich Palace
Fotos: Ilse Jordan Photography
Blomme & Decor: Teetyd
Gaan loer gerus na Rietfontein indien jy 'n intieme troue beplan ♥
Die mooiste goed in die lewe is nie goeters nie. Dit is mense, plekke & herinneringe. Dit is gevoele

Bederf Bossies beskikbaar volgende Vrydag @ R85. ❤🌷

Mooie Bederf Bossies @ R85 elk.
Beskikbaar ook by Meel & Kaneel ❤

Ons Bederf Bossies is weer van volgende week af beskikbaar. Net betyds om jou huis 'n bietjie kleur te gee teen die koue. ❤🌷
Bederf Bestellings - 072 539 2068

Ons het die dames van die Klein Karoo gister so via die manne bederf. Dankbaar vir al die ondersteuning.
Die liefde is mooi ❤

Bestel NOU jou Bederf Bossie spesiaal vir Valentynsdag! ❤🌷

King Bederf Bossies beskikbaar, bederf die vrou in jou lewe 😉🌷

"Looking at God's creation, I find great comfort in how very long it can take for beautiful things to become" ❤🌷

Karoolus Mark = UITVERKOOP!
Dankie vir almal se ondersteuning.❤

❤

Mooi, Mooier, Mooiste ❤

Ons is aan die einde van die maand weer by die Karoolus Mark. Kom kuier, klets & kou & onthou jou bederf bossie. 😉🌷

T B T - Liefste Liebenberg Fees
Vandag verlang ons terug na die Liebenberg Fees.
Dit was vir my so spesiaal om deel van ML se mooie dag te wees. Natuurlik toe sy my vra om haar blomme te doen, was die antwoord JA!!
Ek koester hierdie spesiale naweek & die blomme pluk op die plaas diep in my hart.
Die blomme gogga het hier behoorlik aan my hartsnare kom trek & dis hier tussen die grondpaaie & wingerd waar die Here hierdie blomme droom op my hart kom neerlê het ❤

Bederf Bossies beskikbaar elke Vrydag, onthou om joune te bestel 😉🌷

Eenvoudig, Elegant & Stylvol
Ek is so opgewonde om hierdie mooi met julle te deel. Ek was bevoorreg om die blomme & decor te doen vir Sonnica & Koos se spesiale dag. Dit was 'n ongelooflike mooi somersdag & die uitsig van die "venue" het alles so mooi afgerond.
Venue: Rietfontein Ostrich Palace
Fotos: Ilse Jordan Photography
Blomme & Decor: Teetyd
Gaan loer gerus na Rietfontein indien jy 'n intieme troue beplan ♥

Spesiale King Bederf Bossie 🌷

HET JY GEWEET?
Teetyd gaan oor bederf, gaan oor samesyn & gaan oor mooi spesiale herinneringe.
Ons reël & organiseer graag Baba & Kombuistees of doen selfs vir jou net die blomme & decor.
Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Ons lief dit om deel van julle spesiale herinneringe te wees. ❤🌷

King Protea Bederf Bossies @ R80

3 King Protea Bossies @ R80 🌷
072 539 2068 vir Bestellings

Kom maak 'n draai volgende naweek by die Markie 😀🌷

Ons Protea & Fynbos Ruikertjies is beskikbaar by Meel & Kaneel , Spensgoed & Hartskos Deli Oasis ❤🌷

Ons Protea & Fynbos ruikertjies is uniek omdat ons plaaslik ondersteun en blomme gebruik wat in seisoen is.
Dus is elke ruiker spesiaal, verskil van week tot week & word elkeen met sorg bymekaar gesit.
Dankie vir die ondersteuning ❤

Onthou om jou bossie Proteas & Fynbos te bestel vir volgende week. Dit maak die hart warm hier in die koue Klein Karoo ❤

Oudtshoorn ~
Protea & Fynbos Ruikers beskikbaar elke Vrydag.💐

Dis altyd 'n groot bederf as ek die geleentheid kry om iets spesiaal vir 'n vriendin te reël! Stephanro se aankomsfees & die bederf vir Mamma Salmarie was geen uitsondering.
Die plaas lê Salmarie & Gerrit se hart vol & dus het ons besluit om rondom die konsep "Plaaslik Gekweek" te werk.
Ons het lekker gelag, lekker geëet & lekker gekuier onder die druiwe prieel. Mag julle hierdie nuwe avontuur wat op julle wag & elke sekonde koester.
Prediker 3: 1-8 ♥
Venue & Spyseniering: Tante Maria Se Stal & Akkommodasie
Decor & Koördinering: Teetyd

Flower Crown by Teetyd 🌷
📷 Michelle Photography
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=2272347466170904&id=106315119440827
Congratulations to this gorgeous couple on their 1st wedding anniversary! Ju-Ran en Sonia Jonck, julle het diep in my hart ingekruip!
HMU: Wilna Allpass - Professional Make-up Artist and Hair Stylist
Flower crown: Suzette Meiring

Glitzy & Stylish with hints of burgundy, peach & pink. A little lace for a vintage feel & of course a beautiful venue & setting for Kay-lee Kaywits's Bridal Shower.
Showered with blessings from Family & Friends. They laughed, there were tears of joy & memories were made. So many heart-felt moments honoring a woman of faith.
She is fearfully & wonderfully made - Psalm 139:14 🌷
Venue & Catering: La Rosa Blu Café
Carrot Cake: I do gourmet
Desserts: Cupcake and Thunder
Doughnuts: Sharron Basson
Flowers & Flower Crown: Lily and Lime
Décor & Event Planning: Teetyd
📸 Suzette Meiring Fotografie

'n Pragtige intieme Ooievaarstee vir Sue-Mari & Baba Reuben.
Michelle, jyt soveel moeite gedoen om dit ekstra spesiaal te maak vir jou vriendin & ek glo die dames het dit sommer baie geniet. Dankie dat ek die voorreg gehad het om jou te help & so ook deel te kon wees van hierdie "blessing".
Venue: La Rosa Blu Café
Décor: Teetyd
📸 Suzette Meiring Fotografie
Let all that you do be done in love - 1 Corinthians 16:14 🌼🌷

A beautiful Flower Crown for a special glowing Mommy 2 Be

Something beautiful for a very special Mommy-to-be & she is expecting a little baby girl.
This flower crown is extremely special to me. It is my very first orchid that flowered this year & the yellow orchids symbolize joy & new beginnings.
Isn't it just perfect for her Maternity Session.

Kombuistee-Krisis { Die Geskenk }
Opsoek na 'n oulike, oorspronklike geskenk vir die "amper mevrou"? Gaan loer bietjie na hierdie artikel deur Trou Inspirasie

'n tikkie roosgoud vir die "bling", 'n pereltjie hier & daar, 'n bietjie outydse sjarme & sie daar. Afgerond met 'n blommetjie & die kaggel wat in die agtergrond brand, nou is ons gereed om die bruidjie te verras.
Van wyd & suid het die dames gekom om te deel in Salmarie se spesiale dag. Daar was behoorlik gelag, 'n traantjie het ons gepik & herinneringe gedeel oor 'n glasie vonkelwyn.
Baie dankie Dalien & span vir julle gasvryheid & heerlike kos.♥
Venue: La Rosa Blu Café
Blomme: Pic-i-Lily Oudtshoorn Bloemiste/Florist
Blomme Kransie: -i-Lily Oudtshoorn Bloemiste/Florist
Décor: Johnita Marx Verhurings
Hessian Hartjies: Madeleine (Hoof-Strooimeisie) se Mamma
Fotografie: Suzette Meiring Fotografie

'n tikkie roosgoud vir die "bling", 'n pereltjie hier & daar, 'n bietjie outydse sjarme & sie daar. Afgerond met 'n blommetjie & die kaggel wat in die agtergrond brand, nou is ons gereed om die bruidjie te verras.
Van wyd & suid het die dames gekom om te deel in Salmarie se spesiale dag. Daar was behoorlik gelag, 'n traantjie het ons gepik & herinneringe gedeel oor 'n glasie vonkelwyn.
Baie dankie Dalien & span vir julle gasvryheid & heerlike kos.♥
Venue: La Rosa Blu Café
Blomme: Pic-i-Lily Oudtshoorn Bloemiste/Florist
Blomme Kransie: -i-Lily Oudtshoorn Bloemiste/Florist
Décor: Johnita Marx Verhurings
Hessian Hartjies: Madeleine (Hoof-Strooimeisie) se Mamma
Fotografie: Suzette Meiring Fotografie

This past weekend I had the privilege not only to plan but host my sister-in-laws Baby Shower. It was such a beautiful day, the amazing scenery, great food, good company & most important celebrating Mommy to be Annika Rossouw & Baby Johan.
Thank you to Jane & The Team from La Rosa Blu Café for being extremely accommodating, making us feel welcome & contributing to such a special day. ♥
Venue: La Rosa Blu Café
Flowers: Rhubarb Flower Company
Flower Crown: Therése Conradie
Décor: Upcycling our Wedding Décor from our wedding.
Doughnuts: Sharon Basson
Photo Credit: Suzette Meiring Fotografie

Teetyd's cover photo

Teetyd

Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Oudtshoorn
6530
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
01 Bad Street
Oudtshoorn, 6620
An Entertainment Company that gives young upcoming talented artists and deejays a platform to perfor
Oudtshoorn, 6625
All your catering needs in one place. Dinner parties, weddings and all the equipment you need to ma
6 Cowley Lane
Oudtshoorn, 6620
South Africa's premier mountain bike and trail events management team for all adventure seekers.
Stolsvlakte
Oudtshoorn, 6625
Soetland Plaas Venue is in die hartjie van die Klein Karoo met pragtige uitsigte oor die Swartberge.
KW24 Blackjoint Matyoks, Bongolethu
Oudtshoorn, 6605
Micro garden and Art studio Cafe. Bonfire parties
39 Street Georges Stree
Oudtshoorn, 6625
We specialize in organizing outdoor sporting events such as Mtb, Trail Run and Street Miles. We are
59Blackwoodstreed
Oudtshoorn, ℅6625
Meer bevoorregte ,goedkoper(cheaper)&onderhandelbaar spesaliseer in enige tipe Decor afhangende u ke
Oudtshoorn, 6625
Invite Creative produces state of the art Graphic and Photographic Products. We are competitively pr
02 Lynerstreet, Bridgeton
Oudtshoorn, 6625
We are a client care business, organising all kinds of events -weddings, parties, conferences, busin
Oudtshoorn, 6625
Do u have an evening or wedding dress that just takes space. Bring it to us and we will rent it out.