Vervaardigers en verspreiders van sjokolade karamels, egte toffies, pekanneutprodukte, korporatiewe Kisses Soft Toffees are based on the genuine Old English toffee recipe with some secret improvements.
The taste has been favourably compared with the world-famous Thorntons toffees, except our is soft. New Beginnings Belgian Chocolate Caramels is a soft toffee to which copious amounts of Belcolade Belgian chocolate has been added. The result is a soft, smooth decadent delight suitable for everyone, even those who are ultra careful with their teeth. Our policy is NEVER to supply chain stores, only
Operating as usual
Die Toffiewinkel in Orania trek na n groter perseel einde Mei. Hou hierdie spasie dop.
Ons toffiewinkel in Orania het vandag weer bbp besoekers ontvang....
@foodloversmarket Lots of thinking went into the three assignments we had to do this past weekend. If the seeds of our labour germinate we shall move on to the top ten. The program really made me think how we can contribute more towards job creation and one of the avenues we are looking at is franchising our concept. If you are interested contact Jan 084 603 1827
Ougoud Sagte Toffies is honoured to annouce that we have been selected as one of the Top 28 finalists in the FoodLoversMarket Seeds of Change - Supplier Development Partnership 2022!
https://foodloversmarket.co.za/seeds-of-change-2022-finalists/
Ons is baie trots om julle te laat weet dat Ougoud Sagte Toffies en Pekan Produkte een van die 28 finaliste is van die FoodLoversMarket "Seeds of Change Supplier Development Partnership 2022".
Hou duim vas vir ons met die volgende rondte onderhoude!
Seeds Of Change FINALISTS | Food Lover's Market Your business stands a chance to work with a business coach to help you scale up your operation and possibly become a Food Lover's supplier.
Karen Joubert van Bloemfontein is die wenner van ons hamper bestaande uit ons toffies, koekies, Ina Lessing se ingemaakte produkte en wilds droewors ter waarde van R1300.00. Geluk Karen, stuur jou adres per epos na [email protected] sodat ons kan reel vir aflewering.
Na drie jaar van geen prysverhogings het ons nou geen ander keuse meer nie en moet ons op 1 April n 10% verhoging deursit. Stock nou op vir Paasfees en die skoolvakansie. Sien die hele reeks by www.ougoudtoffies.co.za of e-pos [email protected] vir n pryslys.
Ons kompetisie waar jy R1200.00 se heerlike eetgoed kan wen se sluitinsdatum is uitgestel met n week. Like ons, deel ons met jou vriende en vra hulle om ons blad te like. Een persoon wat gedeel het wen die geskenkboks en een van ons nuwe vriende R500 se toffies. Gaan kyk hoe lyk ons produkte by www.ougoudtoffies.co.za of stuur n epos na [email protected] vir n pryslys.
-made We are celebrating our brand new online shop www.ougoudtoffies.co.za. Now you can order our delights from anywhere in South Africa. Shops and dealers get a price list from [email protected]. You can win R500.00 worth of our goodies, R200.00 Game Biltong from GeWild, R300.00 preserves from Ina Lessing and R200.00 worth of cookies from Kristallekkernye. All you have to do is share this post with your friends and ask them to like our page. A name will be drawn at random from those who shared and you will win the hamper. From the new likes we shall also draw a name and that person will win R500.00 of our toffees and caramels. The draw will take place next Friday 4 March 2022.
www.ougoudtoffies.co.za We are a small toffee factory in the Northern Cape that employs only our own people. We also have a small factory shop that is largely dependent on tourism. We are going through a rough patch and need your support. Please share with your friends, padstalle, gift stores, biltong shops and chemists. Your support will be highly appreciated.
# Saterdag
Die Toffiewinkel is oop Saterdag 1 Januarie vanaf 8 uur tot 2 uur vir ons besoekers se gerief. Dankie vir julle wonderlike ondersteuning en mag 2022 ongelooflik goed wees vir jou.
. Wyn en Toffiepasmaats Donderdag 23 Desember vanaf 11h00 tot 14h00 by die Toffiewinkel te Olienhoutlaan N24, Orania, kan jy kom proe hoe lekker ons eksotiesekaramels saam met n wyntjie afgaan. Aangebied deur Jan Toffieman. Koste is dertig Ora en bespreking is noodsaaklik by Joelean 083 7660 489 Die toffiewinkel sal net gesluit wees op Kersdag en Oukersdag.
Aan al ons duisende vriende, ondersteuners en handelaars wens ons n geseende Kersfees vol vreugde, voorspoed en gesondheid. Dankie vir jul liefde en ondersteuning.
Die Toffiewinkel is OOP deur die hele Vakansieseisoen.
Die fabriek se laaste bestellings sluit 21 Desember en ons heropen DV 6 Januarie 2022. Wees versigtig en ry veilig.
Sien ons nuwe webwef www.ougoudtoffies.co.za
Check out our new website
www.ougoudtoffies.co.za
Remember to place your Christmas orders timeously.
Ougoud toffies is by die Orania Karnaval in die kostent. Moet ons nie mis nie!
Ons winkel in Olienhoutlaan is vandag oop tot vyfuur en more tot twee-uur.
# Orania Ten spyte van alles is ons heerlike toffies en karamels nog steeds landswyd beskikbaar. Ons winkel in Orania is oop en ons koerier landswyd. Orania in die Noord Kaap is veiliger as meeste plekke in die land as jy n wegbreek nodig het. Vir n pryslys stuur n epos na [email protected]
Lekker en bekostigbare Vadersdag geskenkies by Ougoudtoffiewinkel, Olienhoutlaan N24, Orania. Vir navrae bel Joelean 083 7660 489
Moedersdaggeskenkies. Handgemaak, Bekostigbaar, Heerlik en Eksklusief Orania.
Photos from Die Kos - Huis's post
Al ons waardeerde besoekers aan Orania: Onthou net jou besoek is nie volledig sonder n besoek aan die Toffiewinkel nie. In Olienhoutlaan op pak Kleingeluk toe. Oop tot twee uur Saterdae.
Dis een van die dae weer die spesiale dag vir verliefdes, verloofdes en liefdevolle getroudes. Ons heerlike sjokolade karamels maak wonderlike, persoonlike geskenke. Epos [email protected] vir ons pryslys.
Ons fabriekie in Orania maak toe vanaf 25 Desember tot 1 Januarie maar ons fabriekswinkel is slegs op Kersdag en Nuwejaarsdag gesluit. Vir u en u families n baie geseende Kersfees van die Ougoud span.
Geluk Nike' en Marco. Ons maak nog steeds die mooiste, lekkerste en mees bekostigbare dankie-se geskenkies vir jou gaste.
New Beginnings in Centurion moes sluit. Dit is verskuif na Orania en behoort nou aan Ougoud (Edms) Bpk met Dr Ben de Klerk as meerderheidsaandeelhouer. Jan en Joelean is egter nog betrokke by die daaglikse bestuur van die besigheid. Ons eposadres en selnommers is nog dieselfde.
Ons maak nogsteeds hoogste kwaliteit sjokolade karamels en toffies wat ook verpersoonlik kan word. Trots Orania. Hier doen ons dinge self.
Ougoud, die eienaars van die New Beginnings Toffees handelsmerk se doel om die besigheid na Orania te skuif was om behalwe die toffies ook ander plaaslike produkte te verwerk om die besigheid te groei en werk te skep vir Afrikaners. Hierdie is die nuutste in ons pekanneut reeks: Geroosterde, speserygegeurde pekanneute. Lekker man, lekker.
I want all my friends and Customers to please share this as far as possible. Please help our South African Wine Industry.
Friends & family around the world!
My name is Janine. I work on a wine farm in South Africa and our wine industry is having a very hard time with changing laws and no certainty on when we can trade locally again. This second ban within our borders is having a catastrophic effect on our teams, families, and the future of South African wine (which is amazing if you are not already a fan!).
By choosing to purchase South African wines, you can play a role in keeping the South African wine industry alive and well during an immensely challenging period. We can still export and it is the only way our industry can generate income to keep our teams together, and our future bright.
Your purchases mean the world to us! And I know you will love your South African wines as much as we loved creating them.
Ons nuwe kleinhandelwinkel in Orania se mooi rakke is leeg en wag vir jou voorraad. As jy n geldjie wil maak bring jou produk vir ons en ons sal dit vir jou verkoop teen 20% komissie. Enige kwaliteit produk met billike pryse. Bel Jan 0846031827 vir meer inligting. Dankie
Vir 'n groot en unieke winskoop KAANS besoek ons by www.KAANS.co.za. Ons bedien u graag in Afrikaans.
Kantore huur is baie duur. Werkvloei Kantore het die oplossing vir die aan-die-gang besigheidspersoon. Werkspasies en raadsale wat jou sak sal pas. Admindienste, Rekenmeestersdienste en nog meer. Kom maak gerus 'n "Stokkies" draai 😁
Materiaal en naaldwerk benodighede / Fabric and sewing notions
Ons vervaardig en verkoop ys en verskeidenheid ysies.
We manufacture high quality tactical gear. Products include leg-rigs, tactical vests, holsters, all pouches , gun bags, belts etc, bulletproof outers etc
Handgemaakte juwele en denim produkte. Skilderye deur plaaslike kunstenaars. Verskeidenheid produkte
Intieme winkelsentrum in Orania geinspireer deur die tydlose karakter van die Karoo.
Kwaliteit raamwerk. Professionele en vriendelike diens. Ons is geleë in die gesinsvriendelike Stokkiesdraai Avontuurpark in Orania.
JOIN US! VISIT - FACEBOOK GROUP - https://www.facebook.com/groups/KAROOANTIEK/ VISIT - BID OR BUY - https://www.bidorbuy.co.za/user/3537456/Pacman#32 CONTACT - 0627851020 TELEGRAM COMING SOON! WHATSAPP GROUP COMING SOON!
Oppikassie DVD verhuur 'n groot verskeidenheid DVD's wat strek van Afrikaans tot aksie, drama, histories, komedie en kinderstories. Ons verkoop ook speelgoed vir die kleinspan!