Iets van Alles Advertensies
Nearby advertising & marketing companies
R101, Mookgopong
5th street, Naboomsruit
Shop 1, 36, 4th Street
Ovenbush street, Pretoria
Comments
Stuur u Naam, Van, eposadres na [email protected], daar is meer as 40 werke beskikbaar.
Sukkel jy met Belasting?
PersoonlIke,
Maatskapy,
Boerdery Belasting
Ons het jare agtergrond en ondervinding
Kontak ons gerus
Jasmyn & Frans
071 223 9393
067 114 0953
.
SARS
Battling with your Tax?
Personal,
Company
Farming tax returns
We have years in depth knowledge and experience
Contact us
Jasmyn & Frans
071 223 9393
067 114 0953
Wie onthou nog Die Oog, vroeër ‘n gewilde Rondalia vakansieoord in die Waterbergbosveld nie te vêr van Naboomspruit nie. Geniet ‘n onlangse plasing hieroor by: https://web.facebook.com/groups/849336402208500/
Sluit aan en geniet die herinneringe van oudag se padreise, oorblyplekke en die motors waarmee ons gery het.
En ek kan nou met trots en alle eerlikheid getuig...
EK HET GEKRY WAARNA EK GESOEK HET!!!
Ek nooi jou uit om saam my n geleentheid aan te gryp en as n span gaan ons stelselmatig finansieël sterker word.
Begin vandag vir jou en jou familie iets wat eendag net so oorgedra gaan word aan jou kinders.
Ek vra net net n paar minute van jou tyd en ek gaan jou bewys datdaar is nog besighede en mense wat omgee vir hul medemens.
Whatssapp my op 063 692 8867.
NB. Hierdie geleentheid is slegs vir mense wat wil werk. Dit is nie n vinnig rykword skema nie. En as jy lui is, gaan die geleentheid nie vir jou werk nie. So moenie navrae doen nie.
Daar is baie voordele, hier is n paar. Jy doen dit in jou spaartyd, jy het geen kwalifikasies nodig nie, jy kry gratis opleiding, jy kan dit van enige plek in SA doen, jy doen geen verkope! Jy word gerugsteun deur n geregistreerde maatskappy wat by die FSB geregistreer is sowel as op die JSE gelys is. Nie almal is uitgeknip vir die besigheid nie, want jy moet hard werkend wees, self gemotiveerd, positief en uithouvermoeë hê. Kwaliteite wat nie almal beskik nie.
As jy belangstel, stuur jou Naam en Van op whatsapp n 061 464 0815 en ek stuur vir jou n asseserings vorm om te bepaal of jy geskik is.
OR
Work hard now and receive a residual income and your set....living as life living‼ 💰💱⚠️
Let me show you how........
Interested 👀
Natascha 0833062186
Teen die tyd het jul al die 32 “ LCD skerms in Friendly gesien indien nie hoop ek die volgende Fri
Coming soon !!!! Put a special message up for one day for R 20 to leave a special someone feeling special !!! or just to remind people of someones birthday !!!! hope the message have enough specials in it hehe
This week it is design design design, if you know of a company that want to advertise with us please let us know. We only got 50 spots per TV!
Ons kan net 50 advertensies per skerm oplaai dus beteken dit ons het beperkte spasie, ons gaan net een Pizza plek op sit, net een Video Winkel, net een Rekenaar plek - hoop dit maak sin. Maar met vakansie oorde en plekke wat stokperdjies of iets in daai aard bied sal ons meer plek he. Dit is Eco Friendly en mag lekker wees as jy in ry staan en jou eie advertensie raak sien... d**k net die opwinding!!
Friendly het tans ±1500 kliente daagliks in die week en oor naweke tot 2200 kliente per dag
Category
Telephone
Website
Address
8 Ste Straat 116
Naboomspruit
0560
Chris Hani Street Ext 2 No 1504
Naboomspruit, 0560
An Creative Hub Agency that specialize in content creation / Developing ,also a hub for players in t
Shop 1, 36, 4th Street
Naboomspruit, 0560
All things computer and printer related. We offer internet services, copying and printing, and repai