Geldenhuys Afslaers

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Geldenhuys Afslaers, Auction house, Bally Singel, Voorbaai, Mosselbaai.

Photos from Geldenhuys Afslaers's post 01/05/2021

OPENBARE VEILING OP DONDERDAG 6 MEI 2021 OM 10:00 VAN DIE TOTALE INHOUD VAN VOLLIES MEUBELEERDERS + BARGAIN BOX AGTER MIKEVA, HEIDERAND, MOSSELBAAI

Terme: Kontant of EFT
LET WEL: GEEN BTW - GEEN KOPERSKOMMISSIE
Besigtiging Woensdag 5 Mei vanaf 09:00
Johan Geldenhuys 0824512407

Photos from Geldenhuys Afslaers's post 08/03/2021

PONTOS RESTAURANT IN DIE PUNT se totale toerusting o.a. Vlekvryestaal tafels, vlekvryestaal opwas eenhede, ondertoonbank yskas, koek vertoonyskas, groot bain marie, 5 x metaal rakke, gasstowe, elektriese braaiers, groot gasbraai apparaat, elektriese flattop grill, messegoed, breekgoed, potte, 113 x restaurant stoele, 25 x graniet blad tafels, banke, tv stelle, lig toebehore, ens WORD OP VRYDAG 12 MAART OM 10:00 OP DIE PERSEEL OPGEVEIL DEUR JOHAN GELDENHUYS AFSLAERS
"THE PRICE YOU BID IS THE PRICE YOU PAY". ***GEEN BTW***GEEN KOPERSKOMMISSIE***
044-6951000/0824512407

Photos from Geldenhuys Afslaers's post 15/12/2020
23/06/2020
Photos from Geldenhuys Afslaers's post 26/03/2020

***LOCKDOWN SPECIALS*** Kom koop vandag nog

Photos from Geldenhuys Afslaers's post 28/02/2020

😁😁REUSE AFSLAG 😁😁 20‰ 30‰ en 50‰ AFSLAG OP ALLE VOORRAAD solank voorraad hou!!!! Vanaf Vrydag 28 Feb 2020 om 08:30. Kontak ons gerus by 0824512407 of 0446951000.

Photos from Geldenhuys Afslaers's post 27/02/2020

πŸ˜œπŸ˜πŸ˜•HET JOHAN GELDENHUYS NOU MAL GEWORD MET HIERDIE REUSE AFSLAG 😜😝😜 20‰ 30‰ en 50‰ AFSLAG OP ALLE VOORRAAD solank voorraad hou!!!! Vanaf Vrydag 28 Feb 2020 om 08:30. Kontak ons gerus by 0824512407 of 0446951000.

Photos from Geldenhuys Afslaers's post 26/02/2020

Bekostigbare, veilige stoorruimtes met sekuriteit (slegs 50m vanaf Msec Sekuriteit) beskikbaar by Geldenhuys Afslaers...vanaf R500 per maand

16/05/2019

GELDENHUYS AFSLAERS
Tel/Faks: 044 695 1000 | Sel: 082 451 2407

Namens verskeie Mosselbaaise β€œGoue oues”, o.a Father Ted Schurr & ander wie na aftree oorde plaaslik & elders verhuis word die volgende baie netjiese, meublement, elektriese toebehore ens, verkoop op Woensdag, 22 Mei 2019 om 10:30 op die perseel van Top Up Motors,
onderste vlak, oorkant ABSA, Marshstraat, Mosselbaai.
Kantoorbrandkluis, 6 kantoorstoele, lessenaar, besonderse linnekis met swaar koperbeslag, geweerkluis, Cloud 9 dubbelbasisbed, 2 enkelbasis beddens, Sil-wer Super Silent Defy skottelgoedwasser, mikrogolf, Samsung TuimeldroΓ«r met s/s drom, 3 stuk cane sitkamerstel, Whirlpool Commercial Quality – super capacity – 5 Cycles TuimeldroΓ«r, 4 hoΓ« kroegstoele en kroegtoonbank, Genesis stofsuier in verpakking, verskeie hangkaste, volledige Hippo gholfstel in sak, elektriese grassnyer & weedeater, Defy side by side yskas, 2 lang aluminium lΓͺre, Welsch dresser, sitkamerstel, eetkamertafel & 4 banana leaf stoele, slaapbank, imbuia 8 sitplek eetkamerstel, 48 stuk eetservies, verskeidenheid goeie kombuiswater o.a. pirex bakke, breekgoed, Paragon volledige teeservies met teepot, suikerpot, melkbeker & koekbord, Imbuia vertoonkas, MASTERQ gasbraai-nuut ens.
SKIBOOT 4.2M, 60PK YAMAHA MOTOR MET GALVANISED TREILER

Besigtiging: Dinsdag, 21 Mei 2019 vanaf 10:00 tot 16:00
Termes: Kontant/EFT + BTW – Geen koperskommissie!
Onthou Woensdag 22 Mei 2019 om 10:30

12/03/2019

IN OPDRAG VAN MNR. MALAN BARNARD WIE NA β€˜N AFTREE OORD IN GEORGE VERHUIS WORD DIEVOLGENDE GOEDERE PER VEILING VERKOOP OP WOENSDAG 13 MAART 2019 OM 10:30 OP DIE PERSEEL TE TOP UP MOTORS – ONDERSTE VLOER, MARSH STR. MOSSELBAAI OORKANT ABSA BANK
Dubbelbed + matras, dubbelbasis bed, enkelbasis bed, soliede hout dubbel sleebed met Rest Assured matras, Tafel & 6 pine stoele, 3 sitplek bruin leerbank, 2 outydse spieelkaste, 2 wit bedkassies, verskeie geraamde spieels & prente, DOMETIC kisvrieskas – elektriesetyd of gas, AEG skottelgoedwasser, dubbeldeur yskas, tuimeldroer, LG turbo wash toploader, MEGAMASTER potyster swart stofie, eiekhout kopstuk & spieelkas, Art Deco Buffet, lessenaar & 2 stoele, wit melamine kantoor eenheid met lessenaar, rak vir leers & 2 deure, 2 blou kantoor stoele, sitkamerstel, slaapbank. hangkas met laaie & spieel, pine kombuiskassie, soliede hout eetkamer tafel & 6 stoele, 2 enkelbed matrasse, TV muur eenheid, hout kombuistafel & 4 stoele, hortjie stoepbank, Alluminium leer, 4 gemak stoele, garage pakkas met deure, staalrak met 7 rakke, geweltop buffet, klein kombuis toebehore, breekware, ornamente, lampies, ens
Alle meubels netjies en elektriese toestelle werkend.
Besigting: Dinsdag 12 Maart 2019 vanaf 10:00 tot 16:00
Terme: Kontant/EFT + BTW – Geen koperskommissie!!

Kontak ons gerus by 0824512407

11/03/2019

IN OPDRAG VAN MNR. MALAN BARNARD WIE NA β€˜N AFTREE OORD IN GEORGE VERHUIS WORD DIEVOLGENDE GOEDERE PER VEILING VERKOOP OP WOENSDAG 13 MAART 2019 OM 10:30 OP DIE PERSEEL TE TOP UP MOTORS – ONDERSTE VLOER, MARSH STR. MOSSELBAAI OORKANT ABSA BANK
Dubbelbed + matras, dubbelbasis bed, enkelbasis bed, soliede hout dubbel sleebed met Rest Assured matras, Tafel & 6 pine stoele, 3 sitplek bruin leerbank, 2 outydse spieelkaste, 2 wit bedkassies, verskeie geraamde spieels & prente, DOMETIC kisvrieskas – elektriesetyd of gas, AEG skottelgoedwasser, dubbeldeur yskas, tuimeldroer, LG turbo wash toploader, MEGAMASTER potyster swart stofie, eiekhout kopstuk & spieelkas, Art Deco Buffet, lessenaar & 2 stoele, wit melamine kantoor eenheid met lessenaar, rak vir leers & 2 deure, 2 blou kantoor stoele, sitkamerstel, slaapbank. hangkas met laaie & spieel, pine kombuiskassie, soliede hout eetkamer tafel & 6 stoele, 2 enkelbed matrasse, TV muur eenheid, hout kombuistafel & 4 stoele, hortjie stoepbank, Alluminium leer, 4 gemak stoele, garage pakkas met deure, staalrak met 7 rakke, geweltop buffet, klein kombuis toebehore, breekware, ornamente, lampies, ens
Alle meubels netjies en elektriese toestelle werkend.
Besigting: Dinsdag 12 Maart 2019 vanaf 10:00 tot 16:00
Terme: Kontant/EFT + BTW – Geen koperskommissie!!!

26/02/2019

IN OPDRAG VAN MNR. MAARTIN VAN TONDER WORD DIE VOLGENDE HUIS INHOUD VAN SY OUERS WIE ELDERS AFTREE VERKOOP OP WOENSDAG 27 FEBRUARIE 2019 OM 10:30 OP DIE PERSEEL NL. ALWYNWEG 11, DANABAAI

2004 Mercedes C230 Coupe met Diens record – silwer, 6 stuk Imbuia sitkamerstel, Imbuia tafel & 6 stoele en hoΓ« buffet, linnekis, lae buffet, 3 slaapkamerstelle met beddens, 6 laai Kassie, 2 Dennehout hangkaste, staal kombuis kas, klein staal Kassie, 2 matte, lessenaar + stoel, linnekassie, koffietafel, lazyboy stoel, Defy stoof, KIC d/deur yskas, bo-laai wasmasjien, tuimeldroer, slaapbank, 5 stuk wit plastiek tuinstel, 2 enkel basis beddens, Sansui TV, 2 bedkassies, 3kg gaskan & regulator, tafel & 6 stoele, LOGIC stofsuier, laaikas, outydse spieelkas, stoepbank, patio tafel & stoele, 2 oefen apparate, 3 kroegstoele, outydse morris stoel, Gedore socket stelle, jig saw, welder, Bushbaby gasbraai + silinder, Imuibua gemakstoel, boekrak, waaier, ornamente, brass ware en prente, kombuisware o.a. stelle breekgoed, glasbakke, Presto, kastrolle, messegoed, toaster ens. NUUT: Petrol waterpomp + 100L Kompressor – nuut.

Terme: Kontant/EFT + BTW – Geen koperskommissie!!!!

05/12/2018

IN OPDRAG VAN MOSSELBAAI MUNISIPALITEIT WORD DIE VOLGENDE BATES PER VEILING VERKOOP OP DIE PERSEEL VAN TOP UP MOTORS SE ONDERSTE VLOER (OU WERKSWINKEL) MARSH STR. MOSSELBAAI OORKANT ABSA OM 10:00 DONDERDAG 13 DESEMBER 2018

Skut Voertuie:
Toyota Cressida, Fiat Palio Hatch, Vuka Motorcycle, johnway Motorcycle, Skygo Motorcycle, Puke Scooter, Citroen, Fiat Uno, Conti Motorcycle, VW Golf, Honda Motorcycle, Opel Kadett, Fiat Sedan, Black Trailer, Mazda (Maroon), Black Motorcycle, Renault, JMC LDV, Gomoto Motorcycle, Black Motorcycle, Kazuma Motorcycle, White Trailer, Toyota, Mercedes Benz

Ander Voertuie:
2005 LDV Isuzu KB 200i, 2002 Nissan Bakkie, 2005 Isuzu Bakkie, 1995 Trailer, 2008 VW Citi Golf, 2008 VW Citi Golf, 2008 VW Citi Golf, 2008 LDV Nissan Hardbody,

Uitgediende Elektriese gereedskap, uitgediende kantoormeubels, uitgediende rekenaartoerusting, uitgediende drukkers, skrootyster, stoele en tafels, ketels, yskaste, ou kabels, staal kabinette, houtdeure, drukkers, elektriese toerusting, water toerusting, tuin gereedskap, hekke, televisies, ens.
Terme: Kontant /EFT + BTW – Geen koperskommissie/ R1000 Terugbetaalbare deposito

VEILING OP VRYDAG 14 DESEMBER 2018 OM 10:00 OP DIESELFDE PERSEEL TE TOP UP MOTORS, MARSH STR, MOSSELBAAI OORKANT ABSA

Nuwe gereedskap (spinternuut & in oorspronklike verpakking ) nl. Tamming Rammer, Single Drum Roller, Plate Compactor, Compressors, Floor Sander, Water Pumps en Lere. 20 NUWE BASIS BEDDENS (10X 1370 X 200 DUBBELBASIS BEDDENS & 10 X 910 X 200 ENKEL BASIS BEDDENS. Asook inhoud van woonhuis – totale inhoud: nl. dubbel posturepedic bed & matras, 2 enkelbeddens, Queen size bed & basis met pakplek in basis, , outydse spieelkas met ronde spieel, Lessenaar, liaseerkabinet & stoel, 2 spieelkaste, Defy Side by side ys/vrieskas, toploader wasmasjien, mikrogolfoond, sitkamerstel, eetkamer tafel & 6 stoele, slaapbank, koffietafel, rekenaar tafel, LG dishwasher, Imbuia Welsch Dresser, kombuistafel en stoele, Imbuia spieelkas, kombuiskas, hout patio stel, staal & hout 7 stuk patio stel, breekgoed, losgoed, kombuisware, stoepbank, Cane bank en koffietafel, ens. alles in puik toestand,
Verpakte stelle braaigereedskap, messestelle, wok panne, 12 x bottels Graham Beck vonkelwyn, 12 x bottels Papillon vonkelwyn asook versamelaars drank, o.a. Johnny Walker Green Label whisky ens.
Kontant + BTW – Geen koperskommissie!!!

27/03/2018

Tuinbankie - R1450 (Slegs 3 beskikbaar)

27/03/2018

2.4 m Tafel met 2 x Bankies - R1950 (slegs 4 beskikbaar)

16/03/2018

G E L D E N H U Y S A F S L A E R S
Tel/Faks: 044 695 1000 / 0824512 407
OPENBARE VEILING OP SATERDAG 17 MAART OM 10:00 OP DIE PERSEEL VAN SHOPRITE, H/V MARSH & KERK STR. – MOSSELBAAI
Volledige koffiewinkel toebehore, o.a. 2 x 2 skuifdeur koeldrank yskaste Model ES1140, 1 deur yskas Model EH650, LA SPAZIALE koffiemasjien, koffie grinder, Samsung mikrogolf, fat trap, 2.4 m vlekvrye staal tafel, 3 x vrieskaste -410L & 2 x 340L, 3 meter besonderse tafel & 8 stoele, 2 m tafel met 6 stoele, 4 x ronde tafels met 2 stoele elk, verskeie moderne koffiewinkel stoele, 2 x hout tafel + 4 stoele elk, kasregister, klein kluis, vlekvrye staal messegoed en MAXWELL & WILLIAMS white basics eetgerei vir 48 persone – alles slegs 2 jaar oud en soos splinternuut, ook elektriese flat top grill en 7 knop gas braaier, ook verskeidenheid goeie gebruikte meubels, beddens, tafels & stoele, Hangkaste, langwerpige swarthout tafel & 8 stoele, ens.
Terme: Kontant + BTW – Geen Koperskommissie!!!

01/03/2018

Geldenhuys Afslaers

28/02/2018

OPENBARE VEILING OP WOENSDAG 7 MAART OM 10:30 OP DIE PERSEEL VAN SHOPRITE, H/V MARSH & KERK STR. MOSSELBAAI
Volledige inhoud van 2 woonhuise, o.a. 2 yskaste, 3 dubbel beddens, 4 enkelbeddens, 2 sitkamerstelle, 2 eetkamerstelle, 2 wasmasjiene, 2 tuimeldroers, 4 hangkaste, kombuismeubels, petrol grassnyer, boekrakke, 2 slaapbanke, 2 spieelkaste, kombuistafels + stoele, 2 stelle dubbeldekker beddens, Defy skottelgoedwasser – soos splinternuut, gegote yster patio stel, besonderse swarthout eetkamerstel – lang tafel + 8 riempie stoele, outydse tafel met afslaankante en laai, CTM HS 360 mobility Shopmaster, 9 laai Kassie, art deco staanlamp, 2 balie wasmasjien, slatted stoep bank. Asook: Hoeveelheid meubels en kartondose vol losgoed word verkoop om huurkoste te dek. Asook: BREEDE EN SMALLE WEG, GELOFTEDAG - BLOEDRIVIER – beide geraam, 2 deur Kassie, 6 sitplek eetkamertafel, outydse skryftafel met opwip blad, besonderse dubbel koper & yster bed, outydse buffet, 10 x metaalraam bankies met hout sitplek en rugstuk – 2 & 3 sitplekke, volledige Kirby stofsuier, outydse wingback stoel, ens

Terme: Kontant + BTW – Geen koperskommissie!!!

Kontak Johan Geldenhuys vir enige navrae by 0824512407 of 0446951000

30/01/2018

DIE VOLLEDIGE HUISINHOUD VAN β€˜N WOONHUIS EN TUISWERKSWINKEL WORD PER VEILING VERKOOP OP VRYDAG, 2 FEBRUARIE 2018 OM 10:30 OP DIE PERSEEL, NL SANDHOOGTE PAD, GROOT BRAKRIVIER. VOLG SANDHOOGTE PAD TOT NET VOOR GRONDPAD BEGIN +/- 1KM
Outydse spieelkas, 2 volledige dubbel beddens, spieelkas, enkel koper bed, Outydse dubbel koper en yster bed, verskeie enkelbeddens en matrasse, Italiaanse stoel, Plasma Logic TV, sitkamerstel, LG skottelgoedwasser, Samsung wasmasjien, elektriese grassnyer, 4 man tent, tuigereedskap, besproeiings pype ens, kruiwa, elektriese draad vir trailer, nr 3 swartpot, sockets, spanners, elektriese handgereedskap, 4 rims & bande, kettingsaag, rolstoel, kerk orrel – benodig aandag, dubbel deur yskas, enkel deur yskas, bar yskas, kis vrieskas, staan vrieskas, TV, Hifi stel, staal eetkamerstel met 4 stoele, sleeper couch, hout tafel met 2 banke, origon pine tafel met 2 stoele, sitkamer bank, sitkamerstel, eikehout koffietafel, defy 4 plaat spiraal stoof, hand gekerfde stoele, soliede hout hangkas, singer naaimasjien in kabinet, stofsuier, bamboes laaikassie, mikrogolfoond, 2 rigting radio, elektriese kombuisware, eetgerei, petrol weedeater – nuut, blower, skilderye, 2 hangkaste, patio tafel & bankies, ens.
Terme: Kontant of EFT + BTW – Geen koperskommissie!!!
Besigtiging: Donderdag 1 Februarie 2018 vanaf 10:30
Vir meer inligting skakel 0824512407 of 044-6951000

12/12/2017

DIE JAARLIKSE MUNISIPALE VEILING VIND PLAAS OP DINSDAG 19 DESEMBER 2017 OM 10:00 OP DIE PERSEEL VAN DIE VORIGE SHOPRITE, H/V MARSH- & KERKSTRAAT, MOSSELBAAI
6 Geskutte voertuie, Motorfiets, 2005 Isuzu Bakkie, 2004 Nissan Hard Body, 2004 Nissan LDV, Sleepwa Flexian Riool Jet, Tiep Sleepwa, 1998 John Deere Trekker. Asook uitgediende elektriese gereedskap, kantoormeubels, rekenaartoerusting, drukkers,skrootyster o.a. groot lot koper, stoele en tafels, ketels, yskaste, staal kabinette, houtdeure, water toerusting, tuin gereedskap, hekke, TV's en vele meer.
Terme: Kontant + BTW – Geen koperskommissie!!!! Vir verdere navrae kontak gerus Mnr. Geldenhuys by 082 4512 407 / 044-6951000

16/11/2017

G E L D E N H U Y S A F S L A E RS
Tel/Faks: 0446951000
Sel: 082 4512407

IN OPDRAG VAN DIE EIENAAR MNR. SAKKIE VENTER WIE AS GEVOLG VAN GESONDHEIDSREDES Na 34 JAAR UIT DIE BEDRYF TREE WORD DIE TOTALE INHOUD VAN VENTERS SKRYNWERKE OP VRYDAG 24 NOVEMBER 2017 OM 10:30 OP DIE PERSEEL TE INDUSTRIE WEG 5, VOORBAAI, MOSSELBAAI PER VEILING VERKOOP
ONTVANGS: Rekenaar & skerm, Printer, Sharp Laser Fax, Siemens Operafone, Desktop Speakers, 2.6 x 2.2m Ontvangs toonbank, Kluis, Liaseer kabinet, Vertoon ingeboude kaste. KOMBUIS: Whirlpool yskas, Water Dispenser, Graniet Vertoon Kombuis, National Mikrogolfoond, Defy Gemini Gourmet build in double oven, Kelvinator Hob 4 plate, Cookerhood. TEKENAAR: Lexmark Printer, Mega 105WR Modem, Printer, Telephone, Genius Desktop Speakers, Vertoon ingeboude kaste. KANTOOR AGTER: Kluis, Vertoon ingeboude kaste. VOERTUIE: Hyundai bakkie, 3 m Sleepwa. KANTOOR IN WERKSWINKEL: Telefoon. GEBOU 1: Electric bench Grinder (220 Volts – 3600 RPM), Drilling Machine (370 Volts – Tong Yue 16 mm), Drilling Machine (NSD – 340 – 50Hz), Cross Cut (Maggi – Junior 640), Heavy Duty Lathe (H-1000 – 240v), Belt & Bench Grinder (SB12A-220V), 45 Miter Gelatine (Orteguil), Table Saw (S300), Devin Machine (Sunghwa - SEF101, Thickness Plainer (Car 630 Lux), Spindle Saw (Lartigiana – CasAdei), Bobin Sander (Toyang), Rip Saw (Martlet), Table Saw (Robinson), Surface Plainer, Spindle (Rockwell International), Sprei gereedskap (x2 Fans), Vuurblus toerusting (Droog en nat). Gebou 2: Hinge Bore (Mepla Mat 2000), Edge Binder (Brandt – 380 v), Multi Bore (Ahuster), Hinge Hole Bore (Hettich), Table saw (Austro), Vuurblus toerusting (Droog en nat). ALGEMEEN: Kragopwekker (ZS1115NM – Diesel Engine – 200kg – 25HP), Kragopwekker x 2 (Mac Africa – WH5500 – 4.5kw), Kragopwekker x 2 (Robin), Kompressor (HD1 Pak), Kompressor (Ingersoll Rand – 0.300 m ), Post Form masjien, Hand gereedskap, Ladders (Different sizes), Soliede hout (Geelhout, Jakkaranda, Tambotie ( R80 000), Voorraad / Algemeen

* TERME: KONTANT OF EFT OP DAG VAN VEILING, VOOR VERWYDERING VAN ENIGE GOEDERE
* BTW VAN TOESPASSING

22/05/2017

IN OPDRAG VAN MNR. & MEV. BOET PRETORIUS VAN KLEINBRAKRIVIER WAT HUL KARAVAANPARK ONDERNEMING VERKOOP HET EN HULLE ELDERS GAAN VESTIG, WORD DIE VOLGENDE ITEMS PER VEILING VERKOOP OP WOENSDAG, 24 MEI OM 10:30 OP DIE PERSEEL NL. KLEINBRAKRIVIER KARAVAANPARK.

1992 Daimler Limited Edition Motor, groot aanhak karavaan, sideboard, server, meranti dubbeldeur + kosyn, 2.6m werks-/patiotafel, verskillende grootte beddens + matrasse, 4 stuk sitkamerstel, enkeldeur vertoon yskas, radio CD speler, KAWAI orrel, dubbeldeur yskas, 4 plaat elektriese stoof, 2 x dennehout 3 deur hangkaste, conti stofsuier, KIC staan vrieskas, werksbank met skuurder, 355mm saag, 254mm kombinasie saag op staander, STRAMM Cut-off saw, kruiwa, lessenaar met dekoratiewe metaal pote, slaapbank, bruin leerbank, grys leerbank & stoel, rolstoel, 2 hondehokke, werksbank skroef, 2 houtskool gasbraaiers, 2.3m hout patiotafel, Sansui musieksentrum, Panasonic Genius Microwave, eikehout tafel, tafel & 4 stoele, los stoele, origon & geelhout kombuistafel, hout tafel & 4 stoele, 2 rottangstoele & tafel, groot lot breekgoed, linne, potte, panne, messegoed, Defy tuimeldroer, Indesit Skottelgoedwasser, ens. Asook 3m lange Origon kombuiskas. Battery aangedrewe 3 wiel motorfiets met tip bak.

Terme: Kontant + BTW – Geen koperskommissie

17/11/2016

In opdrag van Mnr. & Mev. Carstens wie binnekort na Groenkloof Aftree Oord verhuis word bykans die volle inhoud van hul woonhuis per veiling verkoop op Woensdag 23 November 2016 om 10:30 op die perseel naamlik Thys Olivier str. 37 – Dwarswegstrand. Volg ons rigtingwysers vanaf ingang by Morris str, Groot Brakrivier – rigting George vir 4km en draai regs by Dwarswegstrand

Defy D/deur yskas, National Mikrogolfoond, Telefunken TV, Defy skottelgoedwasser, Kelvinator tuimeldroer, Bauer 4 plaat gasstoof, groen slaapbank, dubbelbed met kopstuk, hout dubbeldekker bed + matrasse, 3 deur boekrak/kas, geraamde spieels, 3 stuk sikamerstel, sitkamerstel, 2 enkel matrasse, 2 Hangkaste, 2 masseerstoele + voetstoeltjies, Imbuia spieelkas + bedkassie, 3 laai Kassie, outydse laai tafeltjie, cane bankie & stoel, koffietafel, Louvre deur Kassie, 4 kroegstoele, lessenaar, cane tafel + 6 gestoffeerde stoele, 7 stuk moderne eikehout eetkamerstel, boekrak, Samsung Hifi, recliner stoel, dubbelbasis bed + matras, staal braaidrom, garage rakke, Aluminium leer en verskeie ander lere, kruiwa, Elna naaimasjien, kosverwarmer, groot plastiek tafel & 8 stoele, 6 dennehout stoele, 2 plaat stofie met oond, verskeie klein cane tafeltjies, tydskrifrakkie, ens., Cast Aluminium patio tafel & 2 stoele, toolboxes, lot gereedskap, ens. ens. te veel om alles op te noem. Klein kombuis toestelle, breekgoed, messegoed, muurbehangsels, gordyne ens.
Terme: Kontant of EFT + BTW (Geen koperskommissie!!!)

Besigtiging Dinsdag 22 November 2016 vanaf 11h00 – 14h00

09/03/2016

OPENBARE VEILING OP SATERDAG 12 MAART OP ONS PERSEEL TE INDIGO, PATRICK STR 8, VOORBAAI OM 10 :30

29 Patio of opelug restaurant tipe tafel en bank stelle, asook 4 groot meranti dubbel skuifdeure met veiligheidsglas en ander hout en glas vensters en afskortings, 6 eikehout stoele, sofa, Defy stoof, Defy wasmasjien, tuimeldroer, Defy yskas, eetkamertafel en 4 stoele, beddens en matrasse, 4 dubbeldekker beddens + matrasse, hangkas, cane sitkamerstel, lessenaar, TV, ens.

Ook bakkery toerusting o.a. industriele oond, elektroniese skaal, prover, menger, bun divider, convection oven, moulder, trollies en panne ens

Terme: Kontant + BTW - Geen koperkommissie!!

Kontak Johan Geldenhuys vir navrae by 0824512407

03/12/2015

Jaareindveiling van Mosselbaai Munisipaliteit vind plaas op Woensdag 9 Desember 2015 om 10:00 op ons perseel te Patrick str 8 (Ou Indigo gebou), Voorbaai, Mosselbaai

Uitgediende kantoor- en rekenaar toerusting, gereedskap, koperkabel, groot hoeveelheid nuwe boumateriaal asook verskeie geskutte voertuie.
Ook: 1 Ton bakkie, TATA 2 Ton toe trok (SFC407) en IVECO Turbo Daily 3.5 Ton trok - Albei trokke in goeie toestand met PWS

Terme: Kontant of EFT op dag van veiling voor verwydering van goedere + BTW - Geen koperskommissie.
(Meer voertuie & goedere mag bygevoeg word)

Want your business to be the top-listed Business in Mosselbaai?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Bally Singel, Voorbaai
Mosselbaai
6500
Other Auction Houses in Mosselbaai (show all)
Cilliers Auctioneers Cilliers Auctioneers
Suite 11; Diaz Office Park; Beach Boulevard West; Diaz Beach
Mosselbaai, 6500

Cilliers Auctioneers was established in 2014 as a division of Cilliers & Associates and focuses on a