We Kote It/Save a Roof
We waterproof,restore property, roofs and paint.

Riaan van Wyk. Mag jy lekker verjaar. Tussen die dakke bou, PVC installasies, waterdigting, ontwerpe van water toestelle, bouwerk en natuurlik hengel verdien n man ook n blaaskans. Mag jou verjaardag vol seën en geluk wees my vriend.

As jy weer Pizza of vis gaan koop.....kyk hoe mooi lyk dit nou.

Dak verf en waterdigting.

Nuwe jas vir die stoep aangetrek. Pebble coating gedoen en al die gate en barste mooi reggemaak.

Binne en buite geverf, nuwe blad in kombuis, storte en toilette reggemaak en n Vibracrete muur voor opgesit. Huis is te koop aangebied in Albertinia.
Spaar tyd, spaar geld. Beter, vinniger en mooier.
060 768 3292
Airless spray for roofs, walls etc.
Vinnig, skoon en die liquid rubber word oral in die kleinste gaatjies ingespuit. .0606783292

Die regte kleur is so belangrik.
0607683292

Bumper Restore sal van Woensdag beskikbaar wees. Ons eie produk en so taai soos wat dit kom. Geskik vir bumpers en bakkies wat sê rubberising lelik geraak het. Selfs n high pressure cleaner kan dit nie afhaal nie.
0607683292

Dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
0607683292

Lekke reggemaak en nuwe wit opgesit.
As jou dak lek....kom praat met ons.
0607683292.

Pvc ceilings in Bothastrand.
0607683292
www.wekoteit.co.za

Ja ons verf en waterdig huise, maar vra dat die manne net notisie vat ASB.

Stormwinde van die afgelope ruk het baie skade veroorsaak.
Kom praat met ons as jy huis aandag nodig het
0607683292
www.wekoteit.co.za

Wat gaan onder daardie pap en lap aan?
Nuwe dak opgesit en behoorlik waterdig.
0607683292
www.wekoteit.co.za

Mosselbaai se dak manne doen dit die eerste keer reg.
0607683292

Van begin tot einde. Swart skiffel afgesluit. Daarna nodige herstelwerk gedoen. Grondlaag en toe rubberising.
Nou is dit die mooiste dak in die kompleks.
In Eden is Dana jou dakman.
Kom praat met my as jy probleme het met jou eiendom.
0607683292
www.wekoteit.co.za

Moenie daardie ou geroeste yskas weggooi nie. Ons sal vir hom n salfie aansit en sy gesiggie was. Daar is n verskeidenheid van opsies ten opsigte van kleur en skemas.
0607683292

Daardie kol op jou plafon is n teken van n lekkende dak. Kom praat met my dat ons dit kan hanteer voor die skade te groot word.
0607683292
www.wekoteit.co.za

Nie alle dakke kan gered word nie. Dan sit ons n nuwe een op.
0607683292

Ons doen dakke.
Kom gesels met my
060 768 3292

Die manne sit n tydelike doek aan vir n nat lekkende dak. Eienaars gaan aanbou maar die water lekke veroorsaak skade aan die binne mure.
As jou dak lek sal ons vir hom n doek aansit
060 768 3292
www.wekoteit.co.za

Vinnige heining gemaak en opgesit, en ook 5 solar ligte in Hartenbos. Nogal oulike ligte die. Afstandbeheer en kan tot remote stel vir helderheid.
Ons is dankbaar vir Mosselbaai se ondersteuning.

Pvc Ceilings. Luan en sy span is weer op hul stukke.
Kom praat met ons vir n kwotasie.
0607683292

Pvc Ceilings in Mosselbaai.
Kom praat met ons om al jou uPvc te installeer.
0607683292.

Maak nie saak hoe nie, maar daardie waterlek sal ons kry.
Kom praat met ons.
0607683292


Luan van Wyk, master installer van pvc Ceilings is weer op sy stukke.
Hulle vorder goed. Pvc laat jou huis modern, skoon, lig en duursaam lyk.
Kom laat ons jou huis ook die wow faktor gee.
060 768 3292
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Garden Route
Mosselbaai, 6520
We Provide a Full Service of Carpentry, Roofing, Building and Repairing your Home. We Cut, shape and smooth lumber and other material according to measurements Read blueprints, dr...
Mosselbay
Mosselbaai
🏘️Get the most beautiful high quality painting[ and PLASTER SKIMMING™️]