Simply Fresh
Small Events Catering
Tyd vir soet en sout
Sjokolade mousse koek☕️💝
Karamel piesang tert🤎
Sout platter!🥂
Heerlike Jodetert!💛
Baie dankie aan almal se ondersteuning in 2023, ek waardeer elkeen opreg! . Ek kan nie wag om 2024 nog 'n groter jaar te maak nie!! Hoor graag van julle....
Heerllike paptert!
Altyd lekker! Vinnig en maklik😋
Aspersie- en Souttert bly altyd 'n treffer!
Maak jou 2023 'n stroopsoet jaar!! Baie dankie vir almal se ondersteuning....💕
Geniet heerlike tuisgebakte brode saam jou braaivleis!
Sjokolade en Koffie terte.
Wortelkoek bly 'n treffer!!
Heerlike cupcakes! Skakel 0823522116
Bestel gerus!! 0823522116
Heerlik tuisgemaak!!
So heerlik!! Probeer gerus. Skakel ons by 0823522116
Altyd 'n treffer. Heerlike pampoenkoekies!!
Heerlike Bobotie en Rys. Eiermengsel kom eers by wanneer dit voorgesit gaan word.
Lasange - altyd 'n treffer. Kontak ons gerus 0823522116
Heerlike Malva poeding!!!
Heerlike Sjokolade- en/of Koffie terte. Skakel ons vir jou bestelling 0823522116
Roerbraai bly 'n treffer en om met stokkies te eet bly pret!!
Kontak ons by 0823522116 as julle ook 'n roerbraai wil hou....
Moenie uitmis nie. Bespreek betyds!
Kerrie en Rys - Altyd n treffer!!
Cupcakes is altyd 'n wenner!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Saturday | 09:00 - 13:00 |
Kiewietlaan
Mosselbaai
Catering for any home cooked, frozen meals, platters and salads on request. We specialize in Papterte, Garlic Loafs, Salads ect for your braai.