Louise Meyer Photography
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Louise Meyer Photography, Photographer, Farm Kwepertuin, Mossel Bay.

Terugblik na hierdie pragtige troue wat ek nog nooit gedeel het nie.
Nikky&Christo | Gourikwa

Tannie Hantie en Oom Bobby se pragtige troue by Far Hills Country Hotel in Wilderness.

Alwyn en Liana XX

Dankie Lezaan en Jono vir 'n amazing shoot saam met julle. Mag julle 'n pragtige toekoms saam hê. XX


Die Van Staden gesin kom nie vir 'n "photo shoot" nie, hulle kom om pret te hê. En dan kry ons altyd die mooiste fotos! Ek geniet julle lewensvreugde en spontaniteit verskriklik! Dankie julle.

My twee gunsteling modelle en hulle nuwe hanslam, Snowy.

Ons wag in afwagting vir Henro se geboorte. Baba Prinsloo #3! Jurgens Prinsloo en Lanie Prinsloo

Vinnige Voorsmakie van die Van Rooyen gesin. Dankie Adri van Rooyen vir 'n heerlike oggend saam met julle! Julle is goed vir die siel. # # #

Liandri en Du Toit | Maternity Shoot

Baie geluk aan Liandri en Du Toit Terblanche met julle 1ste huweliks herdenking wat nou die afgelope naweek verby is! Geniet die terugblik na jul troudag.
Maternity fotos volg binnekort...

PHS Matriekafskeid | Henlo & Tilana
Vinnige voorsmakie...
Dankie Diaz Hotel vir julle gasvryheid. XX

Nikky & Christo Verlowing | Kwepertuin

Making Memories.... Dankie Amory dat julle my altyd vertrou om spesiale oomblikke vas te vang. Geniet die fotos. # # #

Ek deel graag 'n paar van my gunstelinge van die Jansen van Vuuren gesin. Ja, na 'n jaar van afwesig wees in die fotografie veld, is ek terug en opgewonde om weer my passie uit te leef. Dankie Anica Jansen van Vuren vir 'n heerlike oggend saam met julle. Julle is 'n pragtige gesin.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Farm Kwepertuin
Mossel Bay