CameraDan
Aksie fotos, meestal rugby en atletiek

UIteindelik kon ek probeer om bietjie fotos vir Mossel Bay Rugby Club 2023 te neem, pap sop nat, en donker. Ons sal maar weer probeer.

Vandag het Laerskool Hartenbos teen Laerskool Outeniqua gespeel, nou nie heeltemal die resultaat waarvoor ons gehoop het nie. Maar nou ja, ek het nogsteeds fotos gevat.

17000 tree se fotos. Ek d**k ek moet 'n langer lens kry.

Vandag het Hoërskool PUNT High School teen Hermanus sport gedoen, ek het lekker fotos geneem, d**k ek begin nou die hokkie ding onder die knie kry, ek hardloop baie minder met die hokkie.

Vandag het die tweede keer hokkie fotos probeer neem. Laerskool Hartenbos het teen Robertson gespeel.
Ek verkies Rugby, maar ek d**k dis glad nie te sleg vir 2de keer nie.

Klein Elvisbrewco maak my elke oggend wanneer ons draf so lus vir koffie, met Saterdag en vandag se steps van rugby fotos, d**k ek discovery sal tevrede wees, dalk moet ek môre eerder koffie drink as draf.

Vandag het Laerskool Hartenbos teen Laerskool Volschenk gespeel en ek het so paar fotos gevat.

16880 tree se fotos vandag geneem 😂🤣

Hoërskool PUNT High School het vandag teen Montagu gespeel en ek het weer so paar fotos gevat. Was n lekker dag, die mis het die fotos nogal interessant gemaak.
Ek is nogsteeds besig met my fonds insameling vir die paar Onder 13 spelers van Laerskool Hartenbos wat finale rondte SWD proewe in Worcester gaan speel, as jy my fotos waardeur ondersteun hulle asb. https://photofrog.co.za/buy/2yryv

Daar is nog so 200 ekstra fotos wat ek nie in gister se Post gesit het nie. Al die fotos van gister se Onder 16 SWD Proewe is beskikbaar by https://photofrog.co.za/buy/mmm7z
Enige winste wat hier gemaak word is ten bate van 5 van Laerskool Hartenbos se Onder 13 spelers wat binnekort Worcester toe gaan vir finale rondte SWD Proewe. Ondersteun asb die seuns indien dit enigsins vir jou moontlik is.

Vandag was die tweede Rondte van SWD Onder 16 Proewe. Ek het weer so paar fotos geneem.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Mossel Bay