Die Boschbokkie Mountain Biking & Hiking Trails Photography Club
Alleenlik vir Outeniquasbosch Wildlife Village se Erf eienaars en Inwoners. "Bosveld by die See" 📍 Hartenbos 🇿🇦 Suid-Afrika

🚶♂️🚶♀️JEUGDAGSTAPPIE: ’n Vakansiedag vol Avontuur en Natuur!
▪️Op Jeugdag het ons inwoners saam - saam as vriende en familie die vakansiedag op die mooiste manier begin en gevier – met ’n staproete deur ons pragtige natuurskoon en tussen die wild wat Outeniquasbosch huisves en bied.
▪️Met voëlsang in die lug, vars bosveldgeure en die opwinding van ons span stappers wat lag en kuier, het die groep die paadjies met energie en vreugde aangedurf.
▪️Wild soos sebras, rooibokkies en bontebokkies het ons stappers hier en daar verras, wat die ervaring nog meer spesiaal gemaak het.
▪️Na die stappie het almal saam gekuier, kosmandjies oopgemaak en stap-stories gedeel – ’n herinnering dat die beste geskenke dikwels in eenvoud en samehorigheid lê.
▪️’n Onvergeetlike Jeugdag in die hart van die natuur – presies soos dit hoort.
▪️Baie dankie vir die deel van die mooiste foto's... 🚶♀️🚶♂️
Sanellé du Plessis
☎️ 079 570 5469
www.outeniquasbosch.co.za
[email protected]

Happy Youth Day from Outeniquasbosch!
Today we honour the courage, strength, and spirit of our youth — the future leaders and changemakers of South Africa. May your dreams be bold and your path filled with promise. Keep rising, keep growing.

Happy Father's Day...
Happy Father’s Day from Outeniquasbosch!
Today we celebrate the dads, grandfathers, and father figures who lead with strength, love, and quiet wisdom. Thank you for being our everyday heroes. Wishing you a day filled with joy, love, and family time in the heart of nature.

Beautiful Outeniquasbosch Wildlife Village ♥️
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
1 Oupoot Street Hartenbos Weskaap
Mossel Bay