Yster Hout
Ons skep pasgemaakte meubels en dekoratiewe stukke deur die materiaal van jou keuse te gebruik, al is
Ons maak pasgemaakte meubels en dekoratiewe items van hout, PVC, metaal en enige ander materiaal wat u sou verkies.
Pasgemaakte gym toerusting.
Hierdie monolift het ek ontwerp en gebou vir Hein's gym in Danabaai. Dit word gebruik vir hurksit (squat) in kragoptel kompetisies en kan die hoogte van die bar verstel terwyl dit gewig dra om aan te pas by elke lifter.
Die koste van hout deure vir n motorhuis is so hoog dat dit soms die moeite werd mag wees om n bietjie "cosmetic surgery"te doen op bestaande deure. Die spreekwoord van moenie die baba met die badwater uitgooi nie spreek waar hier en kan jy vir die helfde van die koste van n nuwe deur die bestaande een baie mooi laat vertoon.
Hierdie antieke spieël was bykans opgevreet deur houtkewers en is volkome herstel tot sy oorspronklike vorm. Ek het die basis struktuur herbou uit Meranti.
Pas gemaak vir n kliënt se badkamers. Beide kassies pas in n nis in die muur.
In my vorige huis het my vrou n ingeboude wasbak gehad waar sy op die kas kon lê en hare was. Hierdie mobiele wasbak is baie gerieflik en pas oor die bad. Wanneer dit nie in gebruik is nie staan dit in die gastekamer vir mense om hulle bagasie op te plaas.
Gym toerusting
Japanese styl Torii en heining
Toiletrolhouer
Hierdie ontwerp pas in n nis in die muur soos in die 3D voorstelling.
Swaaibed
Vir daai lekker warm dae wat jy net buite in die son wil lê en rustig n boek lees.
Koffietafeltjies
Nou en dan doen ons massa produksie van sekere items i.e. die sogenaamde brood en botter produkte en die baie eenvoudige koffietafels is een van die lyne.
Shoji lampies
As dit kom by vakmanskap dan is daar min mense wat kers kan vashou by die Japanese skrynwerkers.
Rocking chair
Dit was n eerste vir my maar en ook vir die voornemende jong moeder en ons het beide met lof geslaag in ons ondernemings.
Slaapkamerstel met oprit vir 4 voet kinders
Uitsonderlike spieël
Kaggel horlosie
Horlosie pasgemaak van Okkerneut, Eshout en Ämerican Beach.
Uitkykpunt vir my babas
My honde kinders se "favourite"plek waar hulle kan uitkyk oor die groen strook tot waar bos in see verander. Spike die bosbok kom maak so elke nou en dan n draai om te groet.
Kombuis "face lift
"Budget"ekstra klerekas
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
51 Protea Road
Mossel Bay
6510
Opening Hours
Monday | 09:00 - 16:00 |
Tuesday | 09:00 - 16:00 |
Wednesday | 09:00 - 16:00 |
Thursday | 09:00 - 16:00 |
Friday | 09:00 - 16:00 |
Mossel Bay
Sammy Sheppard, South African artist, creates ceramics and art that aim to bring joy into your life and home.
84 Marsh Street
Mossel Bay, 6500
Bradlows Mossel Bay is owned by JD Group and offers a wide range of furniture and appliances, connecting Africans with their favourite furnishings for generations. We produce top-q...
Mossel Bay, 6510
Bespoke Laser-Craft Studio Handcrafted décor, leather goods, one-of-a-kind items, custom projects.
Mossel Street
Mossel Bay, 6503
🐚Proudly Produced in Mosselbay 🐚Locally Sourced 🐚Handcrafted 🐚Decor & Gifts
Mossel Bay, 6520
A Collection of sustainably crafted products to elevate your everyday. Welcome to Clouds.
Mossel Bay
Verskaf en Installasie van Blinders en Shutters Verf van:Meubels Kombuis/Kamer Kaste
27 Voorloper Crescent
Mossel Bay, 6500
suppliers of Party Equipment, Tents, chairs, Tables, mobile food kitchen etc.
Mossel Bay
Coasters, bookmarks, earrings, pendants and keyrings made from glass, shells and other found items.