Slangboere

Slangboere

Share

Slangboere is jou betroubare manne vir slangvang ! passie en liefde vir slange is in ons bloed en ons sal altyd Ε„ plan maak om jou te help !

volg ons page vir slangvang videos en slang informasie ! 🐍

24/06/2026

KOBRA OP HARTENBOS ⚠️🐍 BOEKENHOUT STRAAT ! ⚠️ Ons was vandag die foto gestuur oor Ε„ kobra wat mense in boekenhout straat gesien het , hy is oor na die bure toe en ons kon hom nie gevind kry nie , so mense in Hartenbosheuwels , wees maar op die uitkyk en as julle hom waar , HOU ASB DOP TOTDAT ONS DAAR ARRIVEER ! ⚠️⚠️

22/06/2026

BOOMSLANG ⚠️🐍AALWYNDAL OP JOU B DAY ! πŸβš οΈβš οΈπŸŽ‰πŸŽŠ Ons het vandag die boomslang callout ontvang waar die mense hom gewaar het by klomp tyres ! Slange slaap nie in die winter nie ! Hulle raak net baie minder aktief !! En dis Hein se B day vandag !! Die Slangboere span wil Ε„ groot geluk sΓͺ en ons waardeer Hein as deel van ons span !! 🐍🐍πŸ”₯πŸ”₯ geniet hom yster !

22/06/2026

BOOMSLANG BY DIE SLAGHUIS ! 🫣⚠️⚠️🐍🐍 Boomslange is hoogs giftig en druppel vir druppel die sterkste ! Maar plan moet gemaak word en dit is hoe ons dit doen ! πŸπŸ‘Œ

21/06/2026

KOBRA IN DIE HILUX ⚠️🐍 waneer ons praat oor slange wat in voertuie klim , praat ons van die gevalle 🫣 ons kry gereeld sulke oproepe en baie boere ry met kobras in die chassis of engin en weet nie eers daarvan nie 🀣🚜 en dan klim hy iewers anders uit !

21/06/2026

Wat is julle gedagtes as jy so foto sien ? 🐍⚠️ almal is pofadders ⚠️ verdrink of vermoor ? Die laaste paar weke was daar baie navrae en debat oor die saak - Die mense op jeffreys (waar die vermoedlik gebeur het) het hulle speelgoed bietjie rondgegooi en staan vas dat almal verdrink het en dat die water die slange se vel so geskeur het πŸ™„ wat d**k jy ? Kyk mooi die foto deur:

21/06/2026

R26235.50 SE SLANGKOS🐍⚠️ πŸ‡ΊπŸ‡²πŸ‡ΊπŸ‡² USA ! Petco is een van die grootste troeteldier winkels landwyd in die US en verkoop regtig iets van alles vanaf visse/slange/voΓ«ls/honde en Ε„ paar skaars dinge hier en daar !! Maar een dis is virseker - dit sal my MOER baie geld kos om al my slange hier aan te hou en te moet voer !

SA werk vir Slangboere baie beter πŸ€£πŸπŸπŸ‘ŒπŸ”₯

Geniet hom slangmense ! Ons ged**k ons deel bietjie wat ons sien en ek bring Ε„ paar dinge huistoe vir my kinders πŸπŸ‘ŒπŸ‘Œ

20/06/2026

DOOD MET VREES - 2 MINUTE LATER DIE πŸ€£πŸ€£πŸ‘ŒπŸ‘ŒπŸπŸ Dis hoe ons rol ! Alles is net onkunde en vrees , sodra jy verby dit is , dan kom jy agter hoe simpel meeste mense is en hoe klein hulle werelde is waarin hulle leef ! Die mense was awesome gewees en hulle het ons gate uit geniet om die slang in hulle garage te moes probeer uitkry 🐍

Skadelose groen water slang ! πŸπŸ’š BOOMSLANGE IS NIE GROEN IN DIE WESKAAP NIE

20/06/2026

POFADDER ANATOMIE 🐍 Die pofadder was doodgery in die pad, ekt ged**k die is Ε„ goeie geleentheid om sy anatomie te verduidelik voordat hy begrawe word πŸ‘ŒπŸ‘πŸ½ enige vrae , los asseblief in die comments 🐍⚠️

19/06/2026

OGEND KOFFIE SAAM OU ROOISTERT πŸ”₯🐍 Die girltjie se naam is slaya en sys een van ons rustigste boas πŸπŸ’š

18/06/2026

2 BOOMSLANGE IN EEN DAK ⚠️⚠️🐍🐍 Kan julle d**k jy kuier lekka met Ε„ braai en die twee steek kop uit 🀣πŸ”₯ die gebeur baie waar ons boomslange saamkry tydens paar seisoen ! Die weifie gee Ε„ reuk af wat die mannetjies optel en haar begin soek ! Boomslange is HOOGS giftig maar ook BAIE rustig en probeer altyd van mense af vlug , hulle sal jou nooit probeer byt tenst jy hom vaskeer of probeer doodmaak !

Awesome callout gewees πŸ‘ŒπŸ‘Œ

Want your school to be the top-listed School/college in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address

Mossel Bay
6520