D's Cakes & Bakes - Party Planning

D's Cakes & Bakes - Party Planning

If you love eating, I love baking! I used to be a chef and after a couple of years leaving that industry I started missing baking. I am willing and able to bake you any cake for your special occasion even a tart of bread.

Anything that you require I can assist you with. After planning a couple of birthday parties and discovering that i really enjoy planning parties as well i decided to incorporate it with my baking. If you are working parents and do not have the time to plan your young one's birthday i can do everything from the decorations to the cake for you. I do love baking and it gives me a sense of peace and of course I love the look when you see your cake and taste the perfection.

Operating as usual

Photos from Yummy mummy's post 15/09/2021

Love die winkel!

12/09/2021

Barbie koek. Was pret om weer so een te maak!

Barbie koek. Was pret om weer so een te maak!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 31/08/2021

Bietjie iets anders as die normale! Was baie pret om met Buttercream icing te speel!

31/08/2021

Was pret om Elsa toe doen. Hoop jyt jou verjaarsdag geniet Emma❤️

Was pret om Elsa toe doen. Hoop jyt jou verjaarsdag geniet Emma❤️

24/08/2021

Heerlike sjokolade 'gravity defying' koek vir 'n baie spesiale seuntjie! Was soveel pret om te maak

Heerlike sjokolade 'gravity defying' koek vir 'n baie spesiale seuntjie! Was soveel pret om te maak

16/08/2021

'n heerlike koek vir 'n baie spesiale Ludwig! Ek hoop jy speel baie lekker met jou hamer!

'n heerlike koek vir 'n baie spesiale Ludwig! Ek hoop jy speel baie lekker met jou hamer!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 19/07/2021

Loved doing this cake! So much fun

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 11/07/2021

Beeeeutiful. Lemon cream cheese frosting and vanilla cake. Delish! For a very special couples birthday!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 29/06/2021

Kyk net hoe fantasties het alles by mekaar gekom! Love dit!!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 22/06/2021

Rainbow, balloons and meringue clouds! Stunning Tema vir 'n koek❤️

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 21/06/2021

Two fast! 'n koek vir 'n spesiale mannetjie!

09/06/2021

Heerlike cupcakes!

Heerlike cupcakes!

06/06/2021

Heerlike vanilla cupcakes gevul met tuisgemaakte caramel sous en 'n ligte Buttercream.

Heerlike vanilla cupcakes gevul met tuisgemaakte caramel sous en 'n ligte Buttercream.

06/06/2021

'n kroon koek vir 'n regte prins!

'n kroon koek vir 'n regte prins!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 06/06/2021

Wat 'n lekker uitdaging! Was soveel pret om die koek vir 'n spesiale mannetjie te maak!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 01/06/2021

Geluk met jou verjaarsdag Melia! Jy het so oulik gelyk in jou Elsa rokkie! Geniet die cupcakes!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 31/05/2021

Rose cupcakes vir 'n spesiale dame!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 31/05/2021

Geluk met jou verjaarsdag Joachim! Die was verskriklik pret om te maak!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 24/05/2021

Dinasaur fun! Dihan het sy koek gelove! ❤️

19/05/2021

Cheese burger cupcakes en sweet fries!
Geluk met jou verjaarsdag my liefste seuntjie! ❤️

Cheese burger cupcakes en sweet fries!
Geluk met jou verjaarsdag my liefste seuntjie! ❤️

17/05/2021

Happy International Baking Day!! 🍩🧁🍰

Happy International Baking Day!! 🍩🧁🍰

14/05/2021

Geluk met jou verjaarsdag Diaval. Hoop jy het lekker partytjie gehou!!

Geluk met jou verjaarsdag Diaval. Hoop jy het lekker partytjie gehou!!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 13/05/2021

Geluk met jou verjaarsdag Esmé! Hoop jy geniet die koek wat so pret was om te maak!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 09/05/2021

Heerlike suurlemoen koekies vir Moedersdag❤️ Gelukkige moedersdag vir al die mammas

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 04/05/2021

'n oulike baba en pram koek. Die was 'n lekker uitdaging en soveel pret om te maak!

26/04/2021

Die was net amazing en die Kids was mal daaroor!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 26/04/2021

Prinses koek vir my prinses !

13/04/2021

Heerlike cupcakes!

Heerlike cupcakes!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 04/04/2021

Minecraft altyd 'n fun tema!!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 27/03/2021

Koek vir 'n BAIE spesiale vriendin!

Photos from D's Cakes & Bakes - Party Planning's post 09/03/2021

Kyk dis altyd 'n vreedge om vir Riana te bak! Die was vir haar baie oulike dogtertjie Zabeth!

09/02/2021
07/02/2021
07/12/2020

Spiderman is ook altyd 'n wenner

07/12/2020

Die was 'n baie lekker tema! Fortnite

Videos (show all)

Category

Telephone

Address


24 Melkhoutfontein
Mossel Bay
6520
Other Cupcake Shops in Mossel Bay (show all)
The Cake Surgeon The Cake Surgeon
33 Curlew Street
Mossel Bay, 6500

The Cake Surgeon is all about creating the cake of your dreams. Whether it is for a birthday, wedding, babyshower or any other special event.

Kayla's Bakes Kayla's Bakes
Mossel Bay, 6500

Beautiful Cakes, Cupcakes and Cake pops at affordable prices! Each cake can be adjusted by size. Orders must be made 1week before or R100 rush fee added!

Delicious Cakes - Mossel Bay Delicious Cakes - Mossel Bay
Mossel Bay, 6500

Specializing in Wedding Cakes and Cupcakes for any occasion

Safrican Treats/Safrican Bederfie Safrican Treats/Safrican Bederfie
14 Industrie Weg Die Voorbaai
Mossel Bay, 6506

Safrican Treats Pty.