Craizy Daisy Bakery

Craizy Daisy Bakery

Comments

Dankie vir n amazing lekker koek

Craizy Daisy Bakkery verskaf die varsste, heerlikste gebak in die Tuinroete. We provide the freshest, most delicious baking in the Garden Route.

[07/31/20]   Bederf jouself hierdie laaste paar weke van winter en bestel sommer nou jou beskuit by 072 178 6854!

10/01/2020

What better way to start the new year with a delicious piece of cake or excellent rusks to start your morning coffee with? Contact Craizy Daisy Bakery now to order yours...072 178 6854.

[12/06/19]   Call Craizy Daisy Bakery now for all your cake, cupcakes, cookies, rusks or end-of-year party orders. Call us at 072 178 6854

11/11/2019

Kersfees is om die draai - is jy gereed vir al die kuiergaste? Kontak Craizy Daisy bakkery sommer nou vir hulp! Ons maak die beste beskuit, koekies, terte en koeke spesiaal vir die Kerstyd. Kontak ons by 072 178 6854 om jou bestelling te plaas!

03/09/2019

Die beste eetgoed en koeke wag op jou as jy by Craizy Daisy bakkery bestel. Kontak ons nou vir varsgebakte produkte by 072 178 6854.

08/07/2019

Beat the winter blues by ordering something sweet from Craizy Daisy bakery. We bake delicious rusks, cakes cupcakes or biscuits. They taste heavenly and are at affordable prices. Contact us now at 072 178 6854

23/05/2019

Beplan jy 'n spesiale geleentheid? Craizy Daisy bakkery sal die perfekte koek vir jou geleentheid maak. Jy sal nie spyt wees nie! Kontak ons sommer dadelik by 072 178 6854 vir jou bestelling!

[05/14/19]   Beat those autumn blues by ordering our delicious freshly baked rusks for your next cuppa...contact us now at 072 178 6854!

13/03/2019

Die heerlikste vasrgebakte beskuit nou beskikbaar by Craizy Daisy Bakkery...kontak ons by 072 178 6854 en plaas jou bestelling!

13/03/2019

Craizy Daisy Bakery's cover photo

20/02/2019

Die heerlikste eetgoed, cupcakes en koeke is beskikbaar by Craizy Daisy bakkery. Plaas jou bestelling nou by 072 178 6854

07/02/2019

Vir die beste beskuit en heerlikste eetgoed vir jou geleentheid, kontak Craizy Daisy bakkery by 072 178 6854 nou!

14/01/2019

It's the new year, which calls for cake and celebrations...contact us for any orders of cakes, cupcakes, rusks or any catering for your event at excellent prices. Contact us at 072 178 6854

22/11/2018

The festive season is near - place your orders for the best cakes, Christmas cakes, platters, rusks and biscuits with Craizy Daisy bakery NOW at 072 178 6854. You won't regret it!

14/11/2018

Onthou om vir Craizy Daisy bakkery te bel vir jou eindjaarfunksie. Ons doen die lekkerste eetgoed en mooiste koeke vir enige geleentheid. Skakel ons by 072 178 6854.

06/11/2018

Craizy Daisy bakkery bak die heerlikste, varsste en bekostigbare koeke, terte, beskuit, platters en eetgoed vir enige geleentheid. Kontak ons by 072 178 6854 en plaas nou jou bestelling!

16/10/2018

Dis alweer tyd om jou eetgoed reg te kry vir al die kuiermense in die feesseisoen. Craizy Daisy Bakkery kan jou hiermee help - ons maak die heerlikste beskuit, koekies, eetgoed en koeke/cupcakes vir enige geselligheid. Kontak ons nou by 072 178 6854.

22/08/2018

Koeke, terte, cupcakes, beskuit...enige gebak vir jou geleentheid. Craizy Daisy bakkery maak die mooiste en heerlikste eetgoed teen bekostigbare pryse. Kontak sommer dadelik by 072 178 6854 vir jou bestelling!

26/07/2018

Have a special occasion coming up? Or just feel like a treat for your family? Craizy Daisy bakery caters for any event, i.e. birthday parties, kitchen teas, baby showers, Christenings, weddings. Head on over to our page for some ideas and contact us right now for your order....you won't regret it!

15/06/2018

Opsoek na 'n koek vir daardie spesiale geleentheid? Of sommer net vir die naweek se bedef? Kontak sommer nou vir Craizy Daisy bakkery by 072 178 6854 om jou bestelling te plaas!

04/06/2018

Introducing our wonderfully gooey vanilla and chocolate swirl cupcakes...the perfect treat for these cold winter days! Order yours now at Craizy Daisy Bakery and 072 178 6854.

04/05/2018

How about a vanilla cream caramel cake for your next event? This and many more available at Craizy Daisy bakery. Contact us now at 072 178 6854 to place your order!

19/04/2018

Ons bied 20% af op alle cupcake en koekbestellings vir die volgende week. Moenie uitmis nie en plaas jou bestelling vandag nog by 072 178 6854. Craizy Daisy bakkery bak 'n wye verskeidenheid eetgoed vir enige geleentheid.

17/04/2018

We are offering 20% off on all cupcake and cake orders in the next week! Don't miss out on this exciting special. Contact Craizy Daisy Bakery at 072 178 6854 now!

[04/11/18]   Noudat nog 'n langnaweek oppad is, hoekom bederf jy jouself nie en bestel een van Craizy Daisy bakkery se vele heerlike koeke, eetgoed, terte, platters en cupcakes nie? Kontak ons by 072 178 6854

12/03/2018

Die pragtigste koeke teen die beste prys vir enige geleentheid. Kontak Craizy Daisy bakkery by 072 178 6854. Jy sal nie spyt wees nie!

16/02/2018

Beautiful cakes for every occasion. Contact Craizy Daisy bakery at 072 178 6854.

31/01/2018

Do you have a birthday coming up? Don't know where you will get the cake and snacks for the party? Contact Craizy Daisy Bakery for beautiful cakes at affordable prices - 072 178 6854

22/01/2018

Maak seker jy bestel nou jou gunsteling eetgoed - mooiste koeke, cupcakes, lekkerste beskuit en koekies beskikbaar by Craizy Daisy Bakery. Kontak ons by 072 178 6854.

18/01/2018

Want to still treat yourself or others with beautiful cakes, lovely wholesome rusks or sweet treats without breaking the bank? Contact Craizy Daisy Bakery for our scrumptious cakes and treats at 072 178 6854.

[01/17/18]   We want to wish all our customers a beautiful and prosperous 2018. We are back and ready to make even bigger and better cakes and treats for you this year, Don;t forget to contact us at 072 178 6854 for any orders!

12/12/2017

Die mooiste koeke vir hierdie feesseisoen, die lekkerste koekies en beskuit, asook platters vind jy net by Craizy Daisy Bakkery. Kontak ons by 072 178 6854 vir bestellings.

11/12/2017

Want to avoid the traffic and lines in the shops? Want fresh, homemade rusks, biscuits, cakes and platters for your visitors and the festive season? Then look no further than Craizy Daisy Bakery and contact us at 072 178 6854 now!

11/12/2017

Want to avoid the traffic and lines in the shops? Want fresh, homemade rusks, biscuits, cakes and platters for your visitors and the festive season? Then look no further than Craizy Daisy Bakery and contact us at 072 178 6854 now!

08/12/2017

Moeg vir al die koeke, beskuit en eetgoed in die winkels? Nie lus om in winkels se lang rye te staan hierdie feestyd nie? Craizy Daisy bakkery is die oplossing! Vir die heerlikste koeke, beskuit, koekies, kolwyntjies of platters hierdie feestyd, kontak ons by 072 178 6854. Jy sal nie spyt wees nie!

Telephone

Address


Mossel Bay
Mossel Bay
6506

General information

In striving towards providing the freshest products, we bake upon order received. We have a 100% customer satisfaction rate and a very diverse range of products custom made to fit the baking needs of our clients.
Other Mossel Bay wedding planners (show all)
Garden Route weddings Garden Route weddings
Hartenbos Estate 53
Mossel Bay, 6520

Here at My Perfect Wedding Day, we specialize in wedding planning, ensuring that your wedding day is an absolute dream come true. Our passion for creating unforgettable moments and memories that last a lifetime .

Egoli Functions Egoli Functions
C/o Marsh And Church Street
Mossel Bay, 6500

Dekor, drapings,verhurings vir jou droom troue of funksies.