M Sec Security, Mossel Bay Videos

Videos by M Sec Security in Mossel Bay. At M Sec Security we value our Clients. Our personnel are continuously trained to ensure that we ma

Proudly protecting REEBOK, TERGNIET & FRAAI UITSIG! www.msec.co.za

Click to enable sound Next

Other M Sec Security videos

Proudly protecting REEBOK, TERGNIET & FRAAI UITSIG! www.msec.co.za

SEEMEEUPARK now has DEDICATED Armed Response. This was made possible in partnership with the Seemeeupark Network NPC. Together making SAFETY a priority! www.msec.co.za

Set your own custom detection zones with the HIKVision cameras!! Enjoy crisp video footage in color! www.msec.co.za

Ons is vandag hier by Pinnacle Point se golfbaan op die 11de bof waar ons by Hartenbos Laerskool se golfdag betrokke is. Indien jy hier is, kom sê hallo! Video: Herman Adendorff

Whether you are in Mossel Bay, George, Great Brak River, Wilderness or Oudtshoorn, we are always there to assist you! www.msec.co.za

Vir regte gewapende reaksie moet daar opgelei en geoefen word!! By MSec maak ons seker ons gewapende reaksie span is altyd reg om jou te beskerm.

Ask us about Olarm and how it can help you! www.msec.co.za

Baie geluk aan Hoërskool Punt met julle pragtige 50 - 7 wen oor Hoërskool Middelburg by die Arthur Johnson Sportweek!! Wat 'n voorreg om julle te ondersteun!

Quality Security Gates is a must!
Tried and tested! Investing in quality security gates can save your house from unwanted entry..these guys eventually gave up and ran away. Should they have managed to enter, the house alarm would have sounded and they would have ran away! Invest in yourself, your house and your family's safety!

HAPPY NEW YEAR!!

Indien jy dalk die HIK Vision Demo Bussie gemis het verlede Vrydag, het ons 'n video geneem van alles wat te sien was. Verskoning vir die klank hier en daar, die gesig masker het dit op dele onduidelik gemaak. Indien jy enige navrae het oor die produkte, kontak ons gerus! www.msec.co.za | 044 695 0888

CCTV en Alarm monitering Wees op jou hoede.

Maak seker jy het 'n GEWAPENDE REAKSIE span wat jou in nood kan bystaan..of vat jou kanse met 'n mannetjie met 'n stok.. www.msec.co.za #GewapendeReaksie #Sekuriteit

Have peace of mind when spending time with your family at home. M Sec Security is here to serve you and keep you safe. Contact us if you need more information on our products and services. 044 695 0888

Another one bytes the dust. Early morning alarm activation at Shoprite George was received. The security guards on site said they are hearing sound inside the roof. Armed Response found suspect on the roof of building. Good job everybody envolved. SAPS were excellent.

At the end of the Millennium, in 2000, the world were supposedly going to end, but 20 years later, M Sec Security are still providing security,. Protecting your live, your loved ones and your property. Yet again, we are at the end of 2020 ,and the whole world stands still because of Covid-19, M Sec Security are getting ready for the next 20 years. providing professional security with peace of mind, to you and your love ones. Happy new year to all and may 2021 be blessed.

What makes us better is being better!!!!!!

Msec security armed response members receiving training in self defense and how to deal with different scenarios when making arrests. This as part of our ongoing commitment to ensure our clients are in the best hands when our help is needed! Msec, what makes us better is being better!!

Dias Festival Mosselbay

10 Security tips for this festive season!
Helpfull tips for your holiday!

Die afgelope paar dae loop besighede in Oudtshoorn deur onder inbrake. By twee besighede is die 6 inbrekers deur M Sec en die SAPD inhegtenis geneem in verband met die inbrake.

Inbrekers op heterdaad betrap deur Ernest en Lusanda, twee gewapende reaksie lede van M Sec tydens inbraak in Herbinia straat George.

Drie verdagtes, een gewapen met 'n vuurwapen het die woning binnegekom deur 'n oop deur en die egpaar aangeval. Hulle is vasgebind op stoele en die man is met die vuurwapen herhaalde kere deur die gesig geslaan. Geen skote was afgevuur nie. Die man is per ambulans na die George hospitaal afgevoer. Danksy die flinke optrede deur M SEC se gewapende reaksielid Lars en sy beheerkamer personeel is die egpaar gou bygestaan in die tyd van nood.

Inbraak deur die dak by Hartenbos Spar. M Sec gewapende reaksie het inbrekers in plafon gevang en aan SAPD oorhandig. Gesteelde goedere is terug gevind. Die oplettendheid van Gert Thysse en Danny het groot skade beperk. Puik diens gelewer deur die twee M Sec lede.