Pix by Steve Photography

Pix by Steve Photography

Share

What other day is as important, more special or ONCE IN A LIFETIME experience than your wedding?

I am living the dream of waking up in the morning and enjoying every second of what I do...I capture the most special moments of your life and create memories that you will cherish for the rest of your life. I have specialized in Weddings for the last 3 years and have successfully covered more than 80 beautiful couples. From 200 guests to small intimate weddings where I was a witness. I have trave

Photos from Pix by Steve Photography's post 18/03/2025

2Day GOSA Conference at , Diaz Beach. Fully booked hotel and lovely to have the guests in Mossel Bay.

14/03/2025

Daai knaap se gesig toe hy 'n arm op sy skouer voel 🤣

Photos from Pix by Steve Photography's post 10/03/2025

Gaan groot en doen dit in styl, die twee het regtig uitmintend gelyk en jy kon die g***s myle ver sien. Ek het vir ons het `n rustige area in die bos gekry waar ons met die lieflike groen agtergrond kon sorg dat al die aandag op die paartjie is.

Wel gedaan julle twee en mag julle terugkyk na die besonderse dag en die herinneringe van Hoërskool koester.

Photos from Pix by Steve Photography's post 02/03/2025

Baie geluk aan Hendrik & Andreé met julle verlowing, voorwaar `n SPROKIES geleentheid op die Kiyana Seiljag. Ons het die besonderse voorreg gehad om te kon deel in die geleentheid, terwyl Nadia my cover was en die verrassing het seepglad verloop.

Dankie aan Kiyana Sailing Mossel Bay , julle bemanning en die trip was onvergeetlik! Maak gerus gebruik van hulle Sunset Cruise, dit is voorwaar iets spesiaal.

Photos from Pix by Steve Photography's post 02/03/2025

Hierdie 2 mense het n besonderse plekkie in ons harte. Christof Botha het vir 'n ruk vir my vrou Nadia voltyds gewerk en baie tyd in ons kantoor/huis spandeer. Hy ken ons en ons verhouding met mekaar, ons kids en sommer ons huishouding goed. Sy hart het wel sterk getrek na Nikita toe, wat skoolgee het in Stellenbosch en op die ou einde het die liefde gewen. Hy werk nogsteeds saam met Nadia en ons sien so baie uit om te deel in julle groot dag!

Julle is `n baie mooi voorbeeld vir die mense om julle en hou julle voete gegrond in die woord van die Vader.

Dankie aan Fun4u FunFair vir julle vreindelikheid!!!

Troue van Charne & Dehan op Jongensfontein - Garden Route Wedding Photographer | Pix by Steve 01/03/2025

Die troue van Charné en Dehan op Jongensfontein

Klein, intiem & impakvol is alles woorde wat “Post Covid” troues vir my beskryf. Charne & Dehan se spesiale dag was net so, so paar naby vriende en familie lede wat deel in die intieme dag en oomblikke. Dankie vir die geleentheid om te kon deel in julle dag en die voorreg om so paar oomblike te kon vasvang.

Venue: Eden Park Jongensfontein
Make-up & hare: Femme Fit & Beauty in Stilbaai

Troue van Charne & Dehan op Jongensfontein - Garden Route Wedding Photographer | Pix by Steve Klein, intiem & impakvol is alles woorde wat "Post Covid" troues vir my beskryf. Charne & Dehan se spesiale dag was net so.

Photos from Pix by Steve Photography's post 28/02/2025

Ek is nou maar net FANATIES oor sonopkoms en sononder, min dinge so mooi en veral as dit so oor die see kom groet. Dankie vir die vroeg opstaan Braten & Brenda, dit was VERSEKER die moeite werd.

Gaan loer na nog van hulle oomblike hier: https://pixbysteve.co.za/couple-shoot-van-braten-brenda-by-die-punt-op-mosselbaai/

Brenda Strydom & Braten Strydom

Dylan popping the BIG question! - Garden Route Wedding Photographer | Pix by Steve 28/02/2025

I had the pleasure of shooting loads of Engagements recently, have a peek at Dylan, popping the question:

Dylan popping the BIG question! - Garden Route Wedding Photographer | Pix by Steve Congratulations to Dylan & Estee with your engagement, we were blessed with the perfect of perfect evenings at the Point in Mossel Bay.

Photos from Pix by Steve Photography's post 06/02/2025

Jancke en Heike het uit Neeu Zeeland by Ouma kom kuier en ons kon die lieflike sononder geniet.

Wat `n voorreg om die tyd met julle Ouma te kon vasvang.

Photos from Pix by Steve Photography's post 03/02/2025

Some product shots for Planki Wax, check out their website: www.plankiwax.com

Wax Life Back into wood, leather and cast iron. Planki Wax is made from only the finest ingredients: Food Grade Mineral Oil and Bee Friendly Bees Wax.

23/01/2025

December might be over, but boy the work never ends! Loooove the, memories and sad to see that the sun keeps rising later every morning...STAY AWAY WINTER!!!!

17/01/2025

Desember was `n WARBOEL van LIEFDE, VREUGDE en SONSKYN!!!!

Wat `n voorreg om te kon deel in almal se herinneringe...

31/12/2024

Laaste sunrise shoot v 2024!

Photos from Pix by Steve Photography's post 28/12/2024

Dis nou al 'n paar jaar van kosbare memories saam met die Calitz gesin! Dankie vir sie voorreg om weer so te kon maak.

Photos from Pix by Steve Photography's post 24/12/2024

Ander Netflix and Chill, ons Shoot sunrise en chill...voor vanmiddag se troue in die boss.

Want your business to be the top-listed Photography Service in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Party time at Beyond the Moʻn in Hoekwil for the wedding of Sarah-Lee and James.#gardenroute360booth #photobooth #weddin...
Fun fun fun at Utopia Wedding Venue, Swellendam.For bookings contact Steve at 083 2777 237 or bookme@orbitbooth.co.za.
Book us for your event at bookme@orbitbooth.co.za or 083 2777 237.
Life is soon te become WAY MORE ENTERTAINING! Enjoy the ride!#gardenroute #mosselbayphotographer #mosselbay #getmetomoss...

Category

Telephone

Address


21ste Avenue
Mossel Bay
6520