LEWAH Life Coaching

LEWAH Life Coaching, in combination with the Tall Trees Leadership Profile, unleashes the limitless potential inside every individual!

Set off the time bomb in you that let's your life explode with possibility! Demolish the boundaries in every aspect of your life. See your business, finances, wellness and relationships soar. Trade in fear, pain or rejection for a life of excitement, joyfulness, gladness and love. Discover your unique leadership strengths and situations which best suit you. By identifying your specific needs and d

Photos from LEWAH Life Coaching's post 09/05/2024

"Hoeveel keer moet ek praat voor jy luister?!" Klink dit bekend?
Ouerskap hoef nie so 'n 'wild ride' te wees nie. My werk as ouer is 'to stand my ground', my kind se werk is om onder my outoriteit in te treë.

Hierdie kursus gee praktiese, werkbare strategië vir ouers oor verskille in TEMPERAMENT, hoe om jou GESAG terug te neem en hoe om te DISSIPLINEER MET DEERNIS.
Volgende aanlyn kursus begin 30 Mei. Donderdag 20:00-22:00

Bespreking: https://forms.gle/LyzFLZwUiW4ZCBUf7

Chanell Gleeson Beukes

Photos from LEWAH Life Coaching's post 24/04/2024

Photos from LEWAH Life Coaching's post 07/02/2024

Benut hierdie awesome geleentheid!

"Hoeveel keer moet ek praat voor jy luister?!" Klink dit bekend?
Ouerskap hoef nie so 'n 'wild ride' te wees nie. My werk as ouer is 'to stand my ground', my kind se werk is om onder my outoriteit in te treë.

Hierdie kursus gee praktiese, werkbare strategië vir ouers oor verskille in TEMPERAMENT, hoe om jou GESAG terug te neem en hoe om te DISSIPLINEER MET DEERNIS.
Volgende aanlyn kursus begin 8 Feb. Donderdag 20:00-22:00

Bespreking: https://forms.gle/3qHs1ydPByi7d5iSA

Chanell Gleeson Beukes

Photos from LEWAH Life Coaching's post 05/02/2024

Photos from LEWAH Life Coaching's post 31/01/2024

Photos from LEWAH Life Coaching's post 08/07/2023

"Hoeveel keer moet ek praat voor jy luister?!" Klink dit bekend?
Ouerskap hoef nie so 'n 'wild ride' te wees nie. My werk as ouer is 'to stand my ground', my kind se werk is om onder my outoriteit in te treë.

Hierdie kursus gee praktiese, werkbare strategië vir ouers oor verskille in TEMPERAMENT, hoe om jou GESAG terug te neem en hoe om te DISSIPLINEER MET DEERNIS.

Volgende aanlyn kursus begin 3 Aug. Donderdag 20:00-22:00
Bespreking: https://forms.gle/rowJV16pkeS2N4AF7

Chanell Gleeson Beukes

21/07/2022

Wens jy ook jou kinders kon saam ‘n deeglik opgestelde handleiding by jou aankom? Dit sou ons werk soveel makliker gemaak het né? Ouerskap hoef nie so moeilik te wees nie en saam soveel geskree en smeek saam te gaan nie.

Hierdie aanlyn Immergroen Ouerskap kursus wat in Augustus begin via zoom - haal die misterie daaruit om te dissiplineer met deernis, bemagtig jou om jou outoriteit in die huis terug neem en help jou om goeie verhoudings met jou kinders te bou. Dit is die naaste aan ‘n handleiding vir jou kind as wat jy gaan kry!

Stuur asb vir my 'n mail, en ek sal graag reply met meer informasie.
[email protected] / DM / WhatsApp 0825739691
Subject: Ouerskap kursus

Kom ons verander ons land, een gesin op 'n slag!

09/06/2022

www.lewah.co.za

04/05/2022

wwww.lewah.co.za

25/02/2022
09/02/2022

Wens jy ook jou kinders kon saam ‘n deeglik opgestelde handleiding by jou aankom? Dit sou ons werk soveel makliker gemaak het né? Ouerskap hoef nie so moeilik te wees nie en saam soveel geskree en smeek saam te gaan nie.

Hierdie aanlyn Immergroen Ouerskap kursus wat in Maart begin via zoom - haal die misterie daaruit om te dissiplineer met deernis, bemagtig jou om jou outoriteit in die huis terug neem en help jou om goeie verhoudings met jou kinders te bou. Dit is die naaste aan ‘n handleiding vir jou kind as wat jy gaan kry!

Stuur asb vir my 'n mail, en ek sal graag reply met meer informasie.
[email protected] / DM / WhatsApp 0825739691
Subject: Ouerskap kursus

Kom ons verander ons land, een gesin op 'n slag!

09/02/2022

Wen as onnie, sonder om te skree! Wens jy ook die kinders in jou klas het elkeen dag 1 met ‘n handleiding opgedaag vir skool?
Elkeen wat so uniek anders is en uitdagings wat jou grys hare gee, maak dit omtrent interessant om met hierdie leerders te werk.

Hierdie Laerskool Onderwyser kursus via zoom is so na aan ‘n handleiding as wat jy gaan kry! Saam leer ons hoe om die verskillende persoonlikhede in jou klas te oorleef. Neem jou outoriteit en gesag as onderwyser terug. En kry werkbare, praktiese oplossing vir allerdaagse dissipline uitdagings.

Stuur asb vir my 'n mail, en ek sal graag reply met meer informasie.
[email protected] of DM / WhatsApp 0825739691
Subject: Laerskool Kursus

Kom ons verander ons land, een klaskamer op 'n slag!

09/02/2022

Om met kleuters te werk is 'n reuse voorreg. Hulle is sponsies wat alles inneem en soveel liefde het vir hulle juffies. Maar dit kom verseker met talle uitdagings.

Immergroen Ouerskap het 'n fenomenale kleuterskool onderwyser AANLYN kursus wat strek oor 4 Woensdag aande in Maart via Zoom.

Elke klein mensie voor jou in die klaskamer is uniek en dit sal jou baie help om hulle temperamente te verstaan sodat jy weet hoe om te wen met elkeen. Neem jou gesag as onderwyser op en geniet elke oomblik saam jou kinders!

Stuur asb vir my 'n mail, en ek sal graag reply met meer informasie.
[email protected] of DM / WhatsApp 0825739691
Subject: Kleuterskool Kursus

Kom ons verander ons land, een klaskamer op 'n slag!

02/02/2022

Look at yourself in the mirror and say
"I AM OF GREAT VALUE"
"I AM AWESOME"
"TODAY I AM GOING TO BE THE BEST VERSION OF MYSELF"

25/01/2022

Check out my revamped website:
www.lewah.co.za

05/08/2021

I would love to hear your answer in the comments...

04/08/2021

Type your answer in the comments...

28/05/2021

Hettie Brittz Author and Speaker se wenk van die week:
Aandag wat by jou “boompie” pas

(Hierdie wenk is vir almal wat al weet watter soort boompie hulle kinders is. As jy nog nie weet nie, het jy seker nog nie 'n Immergroen Oueskap Kursus gedoen, die boek “Kweek kinders met karakter - hoe om elke boompie na sy aard te buig” gelees, of n draai op ons webwerf by www.evergreenparenting.co.za gemaak nie.)

As jy vandag net 5 minute het om aan jou “boompie” te bestee is hier ’n goeie wenk vir elke boompie, gewaarborg om hulle geliefd en spesiaal te laat voel, maar onthou asb dat 5 minute nie genoeg is nie - nie genoeg om ‘’n verhouding met jou kind te bou nie, maar ons almal het sulke dae, het ons nie…?!

Palmboompie:
Gee hom/haar ’n kansie om jou te vermaak: Om te dans, ’n liedjie te sing, ’n dieregeluid na te maak, te wys hoe goed hy kan spring, klim, bal gooi of wegkruip! Enige geleentheid om te skitter is soos dou op jou palmboompie se siel. Klap hard hande, lag en wys hoe jy hom/haar geniet!
As jy nie heeltemal in die bui is hiervoor nie, wat van ’n fantasievlug met jou kind se kleurvolle verbeelding? “Kom ons speel jy is ’n insek. Wat sou jy wou wees? Vertel my wat eet jy vir ontbyt?”

Roosboompie:
Gee vir hom/haar ’n uitdaging - ’n moeilike een! “Kyk hoe vinnig kan jy … Kom ons druk ’n bietjie arm. Kom ons kyk wie kan die langste asem ophou.” Sien iets raak wat jou kind in die onlangse verlede bemeester het, en vertel hom/haar hoe trots jy is: “Het jy agtergekom dat jy elke oggend self onthou om jou bakkie in die wasbak te sit? Dis baie groot van jou! Ek kom agter jy doen elke dag jou huiswerk en vra net hulp wanneer jy dit regtig nodig het. Dit maak my trots om te sien hoe hard jy self werk. Ek kan net d**k hoeveel jy in die lewe kan bereik met so ’n gesindheid!”

Sierboompie:
Doen iets rustigs vir 5 minute saam: Bou ’n legkaart, kleur saam ’n prentjie in, bou ’n kleibeeldjie van julle troeteldier, of verf ’n prentjie van julle gunstelingvakansieplek. Lees ’n storie saam, selfs al is dit net die helfte! ’n Lekkerte wat oorstaan is vir ’n sierboompie dubbeld lekker! Sierboompies hou van die verlede. Vertel vir hom/haar iets uit hulle baba- of jonger kindertyd, of blaai saam deur ’n foto-album.

Denneboompie:
Gaan soek jou denneboompie en sluit net vir 5 minute aan by dit waarmee sy/hy besig is. Geen kritiek, geen evaluasie nie - net neutrale opmerkings om te wys dat jy belang stel. Gestel hy speel op die rekenaar. Gaan sit naby. Vermy vrae soos “Wat speel jy?” of “Hoekom hou jy van daai ‘site’?” Sê liewer: “Jy is baie rekenaarvaardig” of “ Ek kan sien jy geniet daardie rekenaarspeletjie.” Jy mag ook vra of jou kind jou wil wys hoe dit werk, maar moenie druk uitoefen nie. Bring vir jou en jou denneboompie ’n lekker eet- of drinkdingetjie om te deel. Saam eet is vir hulle meer as eet! Nog beter - gaan eet dit iewers buite onder ’n boom.

30/04/2021

Equip your teenager with skills that will enable him/her to navigate through challenges such as remote learning, stress overload and limited self knowledge.

This fun and interactive 8 week online course will enable your teen to reach goals, find purpose and excel in school.

Contact [email protected]

Want your business to be the top-listed Business in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address

Mossel Bay

Other Consulting Agencies in Mossel Bay (show all)
EsiPsych EsiPsych
Mosselbay
Mossel Bay, 6500

esiPsych offers industrial psychology consulting services to businesses. These range from report writ

Coastal Hospitality Consulting Coastal Hospitality Consulting
Mossel Bay

Providing affordable and reliable marketing assistance, Hospitality advice and Relief Management to Guest Establishments.

Pam Golding Hartenbos Pam Golding Hartenbos
86 Bland Street
Mossel Bay

Diaz Consulting Diaz Consulting
15 Prince Vintcent Building, Bland Street
Mossel Bay, 6506

Diaz Consulting (Pty) Ltd provides a business development service by assisting business owners to de

Affiliate Marketing & General Advice Affiliate Marketing & General Advice
P O Box 11091
Mossel Bay, 6511

marketing, online, business opportunities, money, nature, birds, sea, buying goods, viewing nature,web traffic, get traffic.

BreakThru Advisory BreakThru Advisory
22 Kameeldoring Avenue, Hartenbos Heuwels, Mossel Bay Province
Mossel Bay, 6520

Advisory practice for sub-Saharan African financial services organisations and commercial enterprise

BCORP BCORP
11 Beach East Boulevard Dias Strand
Mossel Bay, 6506

Your B-BBEE [B³E²] Solutions Partner

Eyabantu Tax Consultants Eyabantu Tax Consultants
10 Essenhout Street
Mossel Bay, 6505

We offer bookkeeping services, financial statements as well as tax submissions for your company and

Finsec Services & Agencies Finsec Services & Agencies
Eike Street
Mossel Bay, 6506

Finsec Services and Agencies is your complete accounting, bookkeeping and administration solution for your business. We will handle your VAT, PAYE/UIF, INCOME Tax, data capture, d...

Executive Business Consultants Executive Business Consultants
Bakke Street
Mossel Bay

Business Development Consultants