BOK KOORS

BOK KOORS

Share

Moenie kaalgat in die bos betrap word nie! Die Grootste Klere en Bybehore Winkel vir die Jagter en Boer in die Tuin Roete

11/05/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
Jagters en Boere - Ons JEEP Voorraad is hier! Na 'n lang dag in die veld en 'n warm stort, kan jy op JEEP vertrou Om jou warm te hou.
Jy Kan ons ook Aanlyn vind:
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

09/05/2025

BOK KOORS Klere en Bybehore vir Boere en Jagters!
Sniper Africa, Wildebees, Rinkhals en JEEP.
Stem GROOT asseblief vir ons by SHOPPING "Best clothing store for HIM".
Baie dankie vir u ondersteuning! Ons nooi ook die mense uit wat nog NOOIT by ons was nie om gerus by ons 'n draai te maak in Die Voorbaai

NOMINATIONS ARE NOW OPEN!

Nominate your favorite businesses in Mossel Bay at www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-nomination/ and stand a chance to win some fantastic prizes from our generous sponsors.

Tell us which businesses excel in their field, go the extra mile and uphold the good name of our beautiful region, so that they can be in the running for a Best of Mossel Bay Readersโ€™ Choice Award when voting opens in June. Each business that receives a nomination will be eligible for the coveted Best of Mossel Bay award in their respective category.

08/05/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
Jagters en Boere - Ons JEEP Voorraad is hier! Na 'n lang dag in die veld en 'n warm stort, kan jy op JEEP vertrou om jou warm te hou.
Jy Kan ons ook Aanlyn vind:
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

07/05/2025

Dit is weer hierdie tyd van die Jaar waarin u die kans kry om vir die Beste Besigheid in Mosselbaai te stem.

BOK KOORS Klere en Bybehore vir die Jagter en Boer se deure het geopen op 1 Desember 2023 en ons het van krag tot krag danksy u ondersteuning! Sonder u sou dit nie moontlik gewees het nie.

โœ… Volg asseblief hierdie skakel: www.bestofsouthafrica.co.za/mossel-bay/best-of-mossel-bay-nomination
โœ… Gaan na Shopping - Best Clothing Shop for Him.
โœ… Kies asseblief Bokkoors Mosselbay.

Elke stem tel. Byvoorbaat baie dankie!

29/04/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
Broekies (Kort en lank) en T- Hempies beskikbaar vir die Klein Jagtertjies (3 - 14 Jaar) by ons Winkel in die Voorbaai en by Hartenbos Gift Market.
Jy Kan ons ook Aanlyn vind:
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

26/04/2025

BOK KOORS is in ry nr 8 by Hartenbos Gift Market met Wildebees, Sniper en Rinkhals broeke, hemde, t-hemde en baadjies vir mans en vroues! Gaan kyk gerus. Daar is ook 'n stalletjie met kamoefleerdrag vir Kinders en Volwassenes. Gaan maak gerus 'n draai daar.

26/04/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
JAGTERS - Net so voor die Winter begin, bied ons hierdie Baadjies aan teen 'n Spesiale Prys in ons Winkel.
Wildebees Hooded Sherpa - Bekend as baie warm en gerieflik met 'n windbestande voering.
Groottes S - 2XL
Sniper Khaki Parka - Netjiese warm Baadjie gemaak van 'n sterk materiaal wat nie maklik skeur nie.
Groottes S - 3XL
Rinkhals Parka - Baie gerieflike Baadjie beskikbaar in Khaki en Grys.
Khaki - Groottes S - 3XL
Grys - Groottes S, M, 2XL, 3XL
Kom maak gerus 'n draai by ons in Die Voorbaai.
Jy Kan ons ook Aanlyn vind:
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

23/04/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
Buffy the Friendly Buffalo Reeks Baba Kruippakkies en T- Hempies is beskikbaar by Hartenbos Gift Market vir die KLEIN JAGTERTJIES!
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
Ons Winkel is in Voorbaai Mosselbaai.
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

21/04/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
Kom maak 'n draai by Hartenbos Gift Market agter Salt and Copper as jy KOUD๐Ÿฅถ kry
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
Ons Winkel is in Voorbaai Mosselbaai.
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

18/04/2025

BOK KOORS - Die Voorbaai Mosselbaai.
Kom maak 'n draai by Hartenbos Gift Market agter Salt and Copper en kry vir jou geliefde Een (of Meer) van die Wildebees nommertjie.
๐Ÿ›’http://www.bokkoors.co.za
Ons Winkel is in Voorbaai Mosselbaai.
โŒšWinkel Ure:
Maandag - Vrydag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•Ÿ16h30
Saterdag
๐Ÿ•—08h00 - ๐Ÿ•13h00
Sondag en Vakansie Dae
Gesluit๐Ÿ”’
http://www.bokkoors.co.za (moenie vergeet nie!)


๐ŸŒฝ

17/04/2025

BOK KOORS Rinkhals Vellies en Sniper Steweltjies vir Klein Jagtertjies beskikbaar by Hartenbos Gift Market!

Want your business to be the top-listed Shop in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


12B Via Appie, Voorbaai
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 08:00 - 13:00