Babbelbekkies Mosselbaai

Babbelbekkies Mosselbaai

Share

Nearby schools & colleges

Able Kidz Academy
Able Kidz Academy
6500

You may also like

Erter
Erter

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Babbelbekkies Mosselbaai, Day Care, 2 Con Van Der Watt Street, Mossel Bay.

24/11/2021
Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 11/10/2021

En ons is reg vir kwartaal 4! 💃

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 21/09/2021

Graad R oefen b vir blom💃🌼🌸

09/09/2021

Geagte ouers,
Die skool het 'n nuwe telefoon nommer. Haal asb die ou een van julle fone af😉
081 388 9799
Groete & liefde 🌸

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 12/06/2021

Beroeps-dag🌟🌟

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 12/02/2021

Happy valentines ❤️❤️

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 12/02/2021

Happy valentines ❤️

15/11/2020

Ons tema van die nuwe week - Water🧊⛰️⛲💧

10/11/2020

❤️❤️

01/11/2020

More is ons volstoom weer terug by werkies en lekker speel. Ons begin met die tema SEELEWE🐬🦈🐟🐡⛱️

29/10/2020

Lekkerte! ❤️

28/10/2020

Sak-resies dag🌞

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 02/09/2020

Bak en Brou Woensdag🍴🍬🧁

02/07/2020

Babbelbekkies se Juffies het die klouterraam bietjie opgekikker! 😁

06/06/2020

Covid-19 saiosh employee training done💫💫

26/05/2020

Vandag verjaar ons pêrel van ń mensie!
Baie baie geluk tannie Sandra! Ons is onsettend lief vir tannie. Mag dit ń wonderlike nuwe lewensjaar wees. Ons verlang baie na tannie en hoop om vinnig weer bymekaar te wees.
Lekker verjaar tannie❤️

15/05/2020

Ons verlang vreeslik na elke kleuter in Babbelbekkies!
Wees veilig, was jou handjies, dra jou maskertjie en bly gesond❤️😷

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 21/04/2020

Dit is lekker om fototjies van ons kleuters te kry! Hulle raak vinnig groot🌸

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 21/04/2020

Kleuters werk hard en speel lekker by die huis! Ons is baie trots op julle🥰

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 21/04/2020

Gedurende die inperking werk ons maatjies hard by die huis! Dankie vir almal se samewerking! Babbelbekkies personeel verlang❤️

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 11/03/2020

Peuter klassies speel lekker🌸🌸

08/03/2020

“The influence of a great principal can never be erased”
Ek glo die wat ons liefste tannie Sandra ken weet hoe mooi hierdie golden vrou se hart is!
Dankie tannie Sandra❤️❤️
Liefde
Personeel

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 05/03/2020

Sommer net lekker❤️

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 15/01/2020

Ons speel te lekker🌸🌸

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 15/01/2020

Welkom in Graad R maatjies. Ons kleur in, verf en skeur en plak🔝🎒

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 15/01/2020

3-4 jaar klassie skop die kwartaal af met die kleur “rooi”en die vorm “sirkel”🎒🔴

04/01/2020

Babbelbekkies sal weer Maandag, 6 Januarie 2020 open! Ons sien baie uit vir die nuwe jaar🌸

05/11/2019

Kom en geniet die aand saam met ons!! 💃🏼💃🏼

Photos from Babbelbekkies Mosselbaai's post 04/10/2019

Ons eie springbokkies 🏈🥇

21/09/2019

Babbelbekkies sal gesluit wees Maandag die 23ste September en Dinsdag die 24ste September🌼
Geniet julle lang naweek, veilig wees!

Want your school to be the top-listed School/college in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


2 Con Van Der Watt Street
Mossel Bay

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Other Mossel Bay schools & colleges (show all)
Masiphumelele Day Care Masiphumelele Day Care
Mdoda
Mossel Bay, 6506

Kleinbegin Au Pair & Nanny Training Academy South Africa Kleinbegin Au Pair & Nanny Training Academy South Africa
Mossel Bay

Au Pair & Caregiver Course

Angel Kids Playschool Angel Kids Playschool
8 Sao Bras Street
Mossel Bay, 6500

Christian based playgroup. We learn through play.

MossKiddo's PreSchool & Aftercare MosselBay MossKiddo's PreSchool & Aftercare MosselBay
33 Schoeman Str
Mossel Bay, 6512

3 months up to Gr R!! Aftercare Tutor Centre - Impaq Students

Footprints Aftercare at Milkwood Primary Footprints Aftercare at Milkwood Primary
Bland Street
Mossel Bay

Footprints Aftercare vision is to establish a safe and stimulating facility after school for the chi

Juweeltjie Preschool Centre Juweeltjie Preschool Centre
Samsonstreet, Extension 23
Mossel Bay, 6505

Magic Kids Pre School and Aftercare Mossel Bay Magic Kids Pre School and Aftercare Mossel Bay
28 Marsh Street
Mossel Bay, 6506

Magic Kids accepts kids able to walk on their own up until and Including Grade R