Biltong Deli

Biltong Deli

Lekkerste wors, sosaties, biltong, salami sticks, love bites by Biltong Deli en nog vele meer.

Photos from Biltong Deli's post 10/09/2021

Mens kan nie ń rugby game kyk sonder Biltong Deli se Biltong nie!😌
Kom kry ook ń vleisie en gooi hom op ń lekker vuur, terwyl jy jou span ondersteun!

H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Photos from Biltong Deli's post 04/08/2021

Moet nie uitmis op die LEKKERSTE Vleis nie!
Kom kry alles wat jy nodig het vir ń lekker vuur in hierdie koue 🔥
By h/v Marsh en field straat, Mosselbaai

12/07/2021

Kom kry die lekkerste biltong en vele meer om hierdie week af te skop.

H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

18/05/2021

Kom kry al die lekker dinge net by die Biltong Deli.
Lekkerste vleis onder die son!🔥

H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Photos from Biltong Deli's post 14/05/2021

Heerlike pannenkoek beskikbaar by Die Biltong Deli - H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.😍
Kom maak gerus ń draai🥞

19/03/2021

Ons wil net baie dankie sê vir al ons kliente wat ons so gereeld ondersteun.
Hoop ons stap almal nog ń lang pad saam🌷

We just want to say a big thank you to all our clients who support us so often.
Hope we all walk a long way together🌷

27/02/2021

‼️LEES GOU HIER‼️
🤩Braai deur Safari🤩
Worsbroodjies en pannenkoek beskikbaar!!😱
Koop ENIGE Safari produk en staan ń kans om ń hamper te wen te waarde van R500!😱

Kom maak die week ń draai by die Biltong Deli -H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

20/02/2021

Is jy lus vir braai vandag?
Kom kry jou hout, vleis en alles wat jy sal nodig het by Die Biltong Deli🤩

H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Photos from Biltong Deli's post 31/01/2021

Is jy reg vir braai?
Die biltong deli het alles wat jy nodig het🤩
Bederf jouself met die lekkerste Peri peri Marinade.

Kom draai gerus by Die Biltong Deli, H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

11/01/2021

Die lekkerste droëwors en biltong met lekker vet.
Kom maak ń draai by ons. Ons verkoop nie net biltong nie maar ander lekker goed ook🤩

H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

29/12/2020

Lekkerste vleis beskikbaar by die Biltong deli.
Kom maak gerus ń draai voor die jaar verby is.
H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Photos from Biltong Deli's post 10/12/2020

Lekkerste biltong pakkies vir ‘n bederfie. Kom kry joune by Die Biltong Deli.
H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Photos from Biltong Deli's post 23/11/2020

Kom maak gerus ń draai by Die Biltong Deli.
Ons het die lekkerste en beste vleis te koop en nog vele meer beskikbaar.
H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.🔥

Photos from Biltong Deli's post 28/09/2020

Ons rakke is lekker vol van die lekkerste vleis en vele meer! 🤩
🍯suiwer heining
🧂verskeidenheid speserye
🔥hardekool hout
en charcoal

Kom maak ‘n draai by ons - H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Photos from Biltong Deli's post 10/09/2020

Ons rakke is lekker vol van die lekkerste biltong!🤩

Die naweek is om die draai vir ‘n lekker braai🥩

Kom maak ‘n draai by ons - H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

23/08/2020

Lekker pannenkoek beskikbaar by Die Biltong Deli.
Elke Vrydag middag en Saterdag oggend🤩
Kom maak ń draai by - H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai. 🥞

13/08/2020

Saam die gereg kan jy ń vleisie op die kole gooi - gaan maak ń draai by Die Biltong Deli, H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

🥔Heerlike aartappel gereg🥔
Bestandele:
🧡4-5 groot aartappels medium gekook.
🧡1 pak spek geknip
🧡gekerfde uie
🧡vars room
🧡halwe pak sampioene klein gesny
🧡potato bake pakkie (van jou keuse)
🧡Gerasperde kaas

-Kook aartappels sodat dit nie te sag is nie.
-Braai die spek, uie en sampioene saam.
-Sny die aartappels in skywe.
-Meng die vars room saam die potato bake pakkie.
-Meng die gebraaide kombinasie saam die gemengde room.
-Pak ń ry aartappels en dan ń ry van die gebraaide kombinasie (herhaal)
-Strooi gerasperde kaas van jou keuse oor.

04/08/2020

🤩Kom maak ‘n draai. Ons rakke is vol van lekker goed!🤩

🦌Biltong
🦌Droewors
🦌Sticks

H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

31/07/2020

Die naweek is hier! 🤩
Maak seker jy draai by - Die Biltong Deli.
H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

Ons het die lekkerste biltong onder die son! MOENIE uitmis nie!

28/07/2020

Heerlike Beesmaalvleis te koop.
R59,95 per kg.
Jy sal nie spyt wees nie!🤩

Kom besoek die Biltong Deli.
H/v Marsh en Field Straat, Mosselbaai.

11/02/2020

Valentine's Special
Gift packs from R60 - R100
Biltong Deli cnr Marsh & Field St, Mosselbay. Order to avoid disappointment. 084 204 5678

Photos from Biltong Deli's post 29/01/2020

BILTING DELI Spesiale aanbod
Ons A Graad kookvleis R69. 99/kg. Kom besoek ons gerus. Hoofstraat Mosselbaai tussen OK en Liquorland.

Photos from Biltong Deli's post 23/12/2019

Biltong Deli h/v Marsh & Fieldstraat Mosselbaai. Kom kyk ons nuwe braaiers. Dis n wenner vir braai, potjie maak.

Photos from Biltong Deli's post 05/12/2019

Silly Season..... Verskeidenheid produkte spesiaal vir ons somer vakansie op hande. Goedkoopste koeldrank, vrugtekoeke, beskuit, vleis pasteie, koeksisters. Mince, lekkerste wors, biltong droe wors. Hout, charcoal, brikette, speserye. Kom loer gerus in. Ons verhuur skaap spitbraai en mini spitbraai uit. Kom kyk gerus vir pryse. Ons is Biltong Deli, langs OK Minimark en Liquorland.

Photos from Biltong Deli's post 05/11/2019

Biltong Deli in hoofstraat Mosselbaai, tussen OK Minimark en Liquorland. Kom besoek ons gerus, ons het die beste wors (mes en vurk), kaaswors, cabanossi wors, hamburger patties. Lekker knoffelbrood en knoffel-en kaasbrood. Tuisgebak, koeldranke.. En nog vele meer.

Photos from Biltong Deli's post 18/10/2019

Naweek.... Kom kry van ons tuisgebak, vars kolwyntjies, koeksisters en beskuit. Ons is oppi h/v Marsh en Fieldstraat in Mosselbaai tussen OK Minimark en Liquorland.

Photos from Biltong Deli's post 16/10/2019

Jaar afsluiting Year-end function 2019

Photos from Biltong Deli's post 10/10/2019

NEW!!!!! JIMMY SAUCE.... Sweet Chilli.... Spices for braai... Come try this. Biltong, dry wors, salami sticks, koeksisters and homemade rusks, garlic bread etc. Braai wood, charcoal.

Photos from Biltong Deli's post 27/09/2019

Ons maand einde special Oxtail/Beesstert R79. 90p/kg. Tradisionele soet kerrie sosaties R115p/kg. Mes en vurk wors R84p/kg. (JY MOET DIE WORS EET MET MES EN VURK, ANDERS EET JY JOU VINGERS OP) Biltong Deli wors R79p/kg. Hamburger patties R85p/kg. Kom loer gerus in vir nog vele meer.

Photos from Biltong Deli's post 21/09/2019

Ons maak gereed vir Braaidag. Kom proe ons heerlike tuisgemaakte knoffelbrood. Braaivleis, charcoal, biltong droewors chilli bites. Ons het ook nou kaartfasiliteite.

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

Jaloy Centre, Corner Of Marsh & Fieldstraat
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:30
Tuesday 08:00 - 18:30
Wednesday 08:00 - 18:30
Thursday 08:00 - 18:30
Friday 08:00 - 18:30
Saturday 08:00 - 14:00
Other Food & Grocery in Mossel Bay (show all)
Jolene Jolene
Mossel Bay, 4929

Checkers Checkers
Mosselbaai Mall, Cnr Louise Fourie & Melkhoustraat, Heiderand
Mossel Bay, 6506

Thembu Royal Thembu Royal
Mossel Bay

Figure quora Figure quora
15 Dalasile Street
Mossel Bay

I'm just making fashions

Meat Box - Mossel Bay Meat Box - Mossel Bay
Louis Fourie
Mossel Bay, 6525

Freshly frozen meat, veggies and other home products all at wholesale prices.

Checkers Checkers
Bayside Centre, Cnr Bland And Church Street
Mossel Bay, 6506

Jabula Arto.com Jabula Arto.com
Mossel Bay, 0000

NDIM PHIWE NDIM PHIWE
1 437
Mossel Bay

PLEASE FOLLOW THIS PAGE 🥺🙏❤️💘🛐 @NDIM PHIWE🥺❤️

Zimbabwean food Zimbabwean food
Mossel Bay, 6500

Gordies Steel Worx PTY Gordies Steel Worx PTY
19 Shakespeare Straat Sonskynvally Hartenbos
Mossel Bay, 6505

Boilermaker end Welder

OK MiniMark Mosselbaai OK MiniMark Mosselbaai
41 Marsh Street
Mossel Bay, 6506

OK, owners you can trust on.

Ubom  buka Samkelo Ubom buka Samkelo
191 Asla Park Newrest
Mossel Bay