Absowoodly Creations & AnnaBow

Handmade wooden family /name plaques. Macramé rainbows.

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 29/01/2024

❣️Valentynsdag is om die draai❣️
Kontak my gerus vir daardie ietsie spesiaals😍
Whatsapp my by 0749051335📲

15/01/2024

Opgewonde om hierdie een met julle te deel!! Mal oor die koordinate idee 🙌🏻
Nuwe jaar, nuwe dinge!!
Vir bestellings en navrae whatsapp my by 0749051335 📲

02/01/2024

Nog 'n bielie van' n bord vir 'n plaas huis🤩

02/01/2024

"Annie se Kaya" het nou ook 'n Welkom bord😜

27/12/2023

Antique Oak en Comfort blue is 'n baie mooi kombinasie💙🤎

27/12/2023

💥🎉1000 Followers🎉💥
Dankie!!! 👏🏻

26/12/2023

Hierdie was ook 'n 650 mm grootte bord wat homself nou tuis maak in Attie & Corné se Plaashuis op' n druiwe plaas🍇
Upington omgewing.

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 26/12/2023

Spogtyd!!! Hierdie is 'n 650 mm grootte bord wat ek vir MAMMA MIA Guesthouse in Ballito gemaak het (Griekse Tema). Dit was nogal 'n uitdaging maar "Challenge accepted!" Thanks Cassandra for trusting me with this one!!

26/12/2023

Rudie en Lucy het hierdie bord ontvang vir🎄

26/12/2023

Spesiale verjaarsdag geskenk wat Donnagene Fourie ontvang het🙌🏻

11/12/2023
10/12/2023

Dankie julle😆🥰

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 09/12/2023

Another project done by ABSOWOODLY CREATIONS 🙌🏻Teacher Donnalee from George Preparatory received her special gift. She was very excited 🤩

08/12/2023

Die Herselman gesin het ook vandag hul bord ontvang en is baie gelukkig daarmee👏🏻
Dankie vir jul ondersteuning. Geniet hom!

08/12/2023

Juffrou Landi by Laerskool Hartenbos het ook vandag haar klas bord ontvang 🤩

08/12/2023

'n Groot 650 mm bord vir 'n groot familie 🙌🏻

08/12/2023

En toe wou die Pastoor ook 'n bord hê soos sy kerkraad lede😁

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 08/12/2023

Juffrou Chantal van Laerskool Park het haar klas bordjie ontvang🤩

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 06/12/2023

1️⃣9️⃣ ➡️ 🎄🎅

05/12/2023

Perfekte geskenk vir enige geleentheid🥳👶🏼👰🏼🎅🍾
Kontak my gerus ek help graag!
📲0749051335

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 04/12/2023

Vier kerkraad lede het hierdie spesiale geskenke ontvang🤩
Kontak my gerus vir daardie einde van die jaar geskenke en Kersfees is ook om die draai!
📲0749051335

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 30/11/2023

Oulikste Koffi Shoppi en mense hierdie! Dankie vir jul vriendelike diens elke dag. Ons waardeer julle vreeslik baie. ☕

Koffi Shoppi by Boeretroos

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 31/10/2023

Hierdie horlosie was 'n geskenk aan 'n Apteker van Vredenburg (Weskus) wat afgetree het.
Baie spesiaal en besonders!
💊🩹🩺🏪🥼
Super opgewonde om hierdie een met julle te deel, het die uitdaging baie geniet👏🏻
(dankie DeLint dat jy my in jul vertroue geneem het)

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 31/10/2023

🧁Horlosie vir kliënt se kombuis🍴

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 31/10/2023

Juffrou Beatie van George Voorbereiding skool is baie in haar noppies met haar geskenk van haar GR R klas.
Baie geluk juffrou! Geniet hom👏🏻

Photos from Absowoodly Creations & AnnaBow's post 27/10/2023
Want your business to be the top-listed Shop in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

💥🎉1000 Followers🎉💥Dankie!!! 👏🏻
#absowoodlycreations #christmastime #giftsforher #giftsforhim #festivevibes
#absowoodlycreations#familyplaques#handmade#woodart
You are a RAINBOW of possibilities! 🌈
It's beginning to look alot like Christmas🎄
Loading...Hou hierdie spasie dop!
💥Place your orders💥      📲0749051335
Yeah ek het 800 likes verby gesteek!!  🎉👏🏻Dankie julle!!
En die wenners is..... 🥁🥁🥁Baie dankie aan elkeen wat ons ondersteun het!! Julle is die BESTE!! Wens ek kon vir elke liew...
Hierdie video van die Van Lill family van Jeffreysbaai het geen caption nodig nie....
Sulke reaksies maak my hart so bly!!!

Telephone

Website

Address


Mossel Bay
6506
Other Mossel Bay shops (show all)
REDDING CHRISTELIKE BOEKWINKEL REDDING CHRISTELIKE BOEKWINKEL
Langeberg Mall
Mossel Bay

Waar pas Jesus in jou lewe?

Farm Made Farm Made
Mosselbay
Mossel Bay, 6529

We are a small business supporting farmers and small business entrepreneurs. We sell products that a

A&D Creations A&D Creations
Tergniet
Mossel Bay

Handmade items: leather craft resin etc.

MAYhaus Art MAYhaus Art
Mossel Bay

MAYhaus is art platform that is a part of my destiny in life, to love, reach out to others and live

Vallerie gouws Vallerie gouws
Marsh Street
Mossel Bay, 6506

can whatsapp me any time

Lumen Lighting Mosselbay Lumen Lighting Mosselbay
Mossel Bay, 6520

Lumen Lighting is located in Mosselbay, we are proud suppliers of lighting and accessories.

Panda Store Mosselbay Panda Store Mosselbay
12 Bayside Centre Mossel Bay Church Street Mossel Bay Central
Mossel Bay, 6500

We sell toys, stationery, office supplies, lamps, lanterns, cosmetics, handbags, suitcases, part supply, household supplies, kitchen supplies, bath supplies, tools, hardware, home ...

The Flower Market The Flower Market
Shop 41 B, Langeberg Mall
Mossel Bay, 6506

Floral Boutique & Artistry. We create hand made floral bouquets & arrangements for all occasions.

Ignobilis Apparel Ignobilis Apparel
Mossel Bay

A sports clothing brand focused mainly on fishing, kayaking and beachwear.

thriftymosselbay thriftymosselbay
Mossel Bay

Preloved clothes

Big E Papers Big E Papers
30 Industrie Road, Die Voor Bay
Mossel Bay, 6506

Big E Papers supplier of best quality A4 | A3 Copy Paper | Continuous Paper | Conqueror Paper | 2 Side Glossy Paper | Carbonless Paper | Newsprint Paper | Bleach Softwood Kraft Pul...

All for you market place All for you market place
Mossel Bay, 6506

in this page if you want something that's not on our post feel free to contact or ask us . thank you all for visiting this page.