Marentia Gouws Catering
Ek maak 'n groot verskeidenhied platters en vingeretes, doen spyseniering vir groot en klein funksies, troues ens en bak dan graag ook Koek en Tert.
Ek het 'n groot liefde vir kos maak maar veral vir gekookte Boerekos, ek maak ook 'n groot verskeidenhied platters en vingeretes, doen spyseniering vir groot en klein funksies, troues ens en bak dan graag ook Koek en Tert op bestelling. Kontak my gerus vir meer inligting of spesifieke navrae. Marentia 072 455 0099.

Dankie vir die mooiste koek Marentia. Hy is op!

Ek het heerlike vars gebakte beskuit. Gebruik net die beste bestandele.
Kontak my gerus
0724550099

Ek het heerlike vars beskuit @ R80 'n pakkie. Ek Gebruik goeie kwaliteit bestandele.
Het karringmelk-
beskuit, semel en cranberry.
Kontak my gerus
0724550099

Heerlike tuisgebakte beskuit in voorraad.

Geniet jou bederf en lekker verjaar

Baie dankie vir die terugvoering. Dankbaar
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the restaurant
Website
Address
49 Street BLAIZE, LINKSIDE, MOSSELBAAI
Mossel Bay
6510