Videos by Voerkraal Herbertsdale in Mossel Bay. Buite-lug restaurant. Bekostigbaar. Vriendelike diens.
'n Lekker kuier by Voerkraal, net die ander dag was dit baie warm by ons toe kuier 'n paar bikers en Rudy Van Der Westhuizen by ons.
Dit was 'n lekker dag vir almal en te danke aan Rudy vir die Video.
'n Lekker kuier by Voerkraal, net die ander dag was dit baie warm by ons toe kuier 'n paar bikers en Rudy Van Der Westhuizen by ons. Dit was 'n lekker dag vir almal en te danke aan Rudy vir die Video.