Laerskool van Riebeeckpark Primary

Laerskool van Riebeeckpark Primary

Share

Hierdie is die amptelike blad van Laerskool van Riebeeckpark. This is the official page of van Riebeeckpark Primary.

26/06/2026
25/06/2026

πŸŽ‰πŸ† Congratulations to our amazing Riebie learners! πŸ†πŸŽ‰

We are incredibly proud of your outstanding achievements at the English Groter Kempton Park competition!

🌟 Mbali Miya – 1st Place (Grade 1)
🌟 Jaslyn Welgemoed – 2nd Place (Grade 1)
🌟 Lehumo Phasha – 2nd Place (Grade 2)
🌟 Boleng Mokoteli (In her absence) – 3rd Place (Grade 3)
🌟 Lea van der Merwe – 1st Place (Grade 4)
🌟Okuhle Ntuli (In her absence) – 1st Place (Grade 6)
🌟Amika Theron – 2nd Place (Grade 7)

An incredible total of 7 placements! Your hard work, dedication and talent continue to make us proud. 🌈✨

25/06/2026

πŸŽ‰πŸ† Baie geluk aan ons uitstekende Riebie-redenaars! πŸ†πŸŽ‰

Ons is ongelooflik trots op julle prestasies by die Afrikaanse Groter Kempton Park-redenaarskompetisie!

🌟 Ali Roux – 1ste plek (Graad 1)
🌟 Thomas de Klerk – 2de plek (Graad 2)
🌟 Mila Stoltz – 3de plek (Graad 2)
🌟 Lara Cameron – 1ste plek (Graad 3)
🌟 Avah Matthee – 3de plek (Graad 3)
🌟 Lea van der Merwe – 1ste plek (Graad 4)

’n Fantastiese prestasie waarop ons as Riebie-familie ongelooflik trots is! 🌈✨

Photos from Laerskool van Riebeeckpark Primary's post 24/06/2026
24/06/2026

πŸƒβ€β™‚οΈ Baie geluk aan Matthew Strydom met sy verkiesing om Sentraal-Gauteng Atletiek by die ASA Padwedloopkampioenskappe te verteenwoordig! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons is ongelooflik trots op hierdie prestasie en wens jou alle sterkte toe.

Sterkte, Matthew – maak ons trots!

Photos from Laerskool van Riebeeckpark Primary's post 23/06/2026

🏐🌟 Trots op ons netbalmeisies! 🌟🏐

Ons netbalmeisies het aan die Gauteng Netbalkampioenskappe deelgeneem.

Baie geluk aan ons Eerste Netbalspan wat 'n uitstekende 2de plek in die Plaatafdeling behaal het! Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en spangees het werklik vrugte afgewerp.

'n Groot gelukwensing ook aan ons o/12A-netbalspan wat 'n puik 5de plek in die Plaatafdeling verower het. Julle het met trots, passie en vasberadenheid gespeel.

Ons is ongelooflik trots op elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel was van hierdie prestasie. Dankie dat julle ons skool se naam hoog hou! πŸ’™πŸ€

Want your school to be the top-listed School/college in Midrand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address

Rustiglaan Oos
Midrand
1625

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:00