Pure Plaas Boskamp

Pure Plaas Boskamp

Comments

Base dag 2020 ###x
Base dag 2020 by pure plaas ###x
Weer eens n heerlike naweek gehad. Lekker verlowings party gewees. Mariette Nel julle saal het baie mooi gelyk. Lekker gesellige naweek gewees
Was n heerlike naweek ๐ŸŒผ Defnetief n plek om weer terug te gan
hi wat kan n mens als doen daar op pure plaas en jul tariewe 2volwasenes 2kinders 2jaar en 12 jaar wil my 12jarige bietjie iewers heen vat vir haar verjaarsdag
Ons wil net vir Mariette en Flip se baie dankie vir die wonderlike td wat ons by julle plekkie kon spandeur het. Ons sal verseker weer so maak. Mag julle net meer geseen word met somme nog baie gaste.
enige visvang plek daar op di plaas

Hier by Pure Plaas kan jy kom kamp en dans of vir die dag kom kuier. Kom eet elke Sondag n lekker bord ouma se Kookkos. Kom ontspan, stap, swem en wees net rustig.

Ons doen plaas troues en enige tipe funksie! Kontak ons vir meer info!

Operating as usual

25/10/2021

Dit gaan n heerlike boere kuier wees. Kom geniet die dag saam met ons en Ruan Nel se talent met lekker kos en geselskap.

Bespreek jou plekkie gou!!!
0794473081

Moeg vir jou huis en die dorp ry uit na Pure Plaas en kom geniet n heerlike daggie by ons met n lekker bord kos om die week af te sluit.

Bespreek jou tafel vroegtydig.

079 447 3081

23/10/2021

Aangesien ons ete Sondag so gewild was vir hierdie bekostigbare bedrag het ins besluit om weer so n budget Sondag te hou ๐Ÿ˜œ. Kom geniet n heerlike Lams potjie vars boere groente en n lekker dag uit die huis hier by ons op Pure Plaas waar niemand jou baas is nie. Kom eet jouself trommelduk om die week af te sluit.

Probeer booraf bespreek asb. Whatsapp: 0794473081

19/10/2021

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 16/10/2021

Rika Muller se romantiese piekniek in die bos.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 16/10/2021

Laerskool Uitkyk se kuier. Kort maar was lekker om julle te bederf.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 14/10/2021

Ons is super opgewonde om bekend te stel dat Pure Plaas Winkel sterk aan die aankoms is.

Plaas Japie Hoedjies
Pure Plaas T-Hemde
Pure Plaas Blixem sous
Pure Plaas Hiertjo Jalapeno hot Sauce
En die reg is opad!!!!!

Bestellings is oop die wag is verby.

Bestel gerus deur Whatsapp ๐Ÿ˜๐ŸŸ๐Ÿก๐Ÿœ๐Ÿœ๐ŸŸ๐Ÿ›๐Ÿ˜๐Ÿ ๐Ÿ™

12/10/2021

Hier is nou n Special !!!!
Ons het gedink vir so middel van die maand dat jy nog kan uiteet ๐Ÿคช

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 10/10/2021

Ons lekker Sondag ete soos elke Sondag Lip lek Lekker๐Ÿ˜œ Kyk uit vir Komende Sondag se spyskaart.

10/10/2021

Heerlike Warm Sonskyn dag op die Plaas. Kom geniet n lekker bord kos saam met n gesellige dag saam jou geliefdes.

08/10/2021

Kom Geniet n dag uit by ons op die plaas. Want daar is niks as dinge wat Pure Plaas proe nie ๐Ÿคช

08/10/2021

Kry vir jou n regte egte Pure Plaas Plaas Japie Floppie hoedjie geen son sal jou klits met so outjie nie ๐Ÿคช

06/10/2021

Kry vandag jou Pure Plaas h**p en dra hom met trots ๐Ÿ’ช๐Ÿผ Want Pure Plaas is mos Baas ๐Ÿ˜

Hou die spasie dop vir nog meer wat kom ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

#PUREPLAASISBAAS #PUREPLAAS

Oooo Want dit proe Pure Plaas
Oooo Dit proe soos nog!!!!

06/10/2021

Hier op Pure Plaas is ouma se styl kos baas. Sluit die skool vakansie af met n heerlike bord of twee outydse kookkos n dag se ontspanning en die heerlike hoรซveld bos sy lekker son en die skoon en pragtige natuur en dier. Jy het nog nooit so lekker geeet of gekuier soos hier by Pure Plaas nie. Die plek waar jy net jouself kan wees. Bespreek vroegtydig jou tafel 0794473081.

02/10/2021

Dis mooi weer hier by ons op die plaas. En al reen dit die kos is wel lekker warm en genoeg๐Ÿคฃ

Kan julle glo ons is hierdie Sondag al in Oktober ๐Ÿ˜ฑ
Kom geniet n rustige dag uit in die bosveld son met n heerlike bord gekookte kos plein en simpel soos ons oumas dit gedoen het. Bespreek jou plekkie vooraf.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 02/10/2021

Rise and Shine its Coffee time #francosegaste
Sponsored by Pure Plaas Plaas kombuis

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 29/09/2021

Dis mos nou weer daai tyd van die jaar.

Kom geniet jou werks funksie / braai / vergadering of bring die groot Baas of Jaareind funksie hier by Pure Plaas se Plaas kombuis waar ons jou in die grond in bederf met versnaperings en heerlike smaaklike boere kos en eetgoedjies.

Jy het nog nie n awesome vergadering gehad as jy nog nie Pure Plaas ingesleep het nie.

Ons doen alles vir jou teen bekostigbare pryse en jy het die pragtige Hoรซveld Bos en son en natuur heeltyd in die oog en in die oor hier op die plaas.

Bespreek vroegtyding jou funksie.

Besprekings en kwotasies by Mariette
0794473081.

28/09/2021

Kan julle glo ons is hierdie Sondag al in Oktober ๐Ÿ˜ฑ
Kom geniet n rustige dag uit in die bosveld son met n heerlike bord gekookte kos plein en simpel soos ons oumas dit gedoen het. Bespreek jou plekkie vooraf.

Kan julle glo ons is hierdie Sondag al in Oktober ๐Ÿ˜ฑ
Kom geniet n rustige dag uit in die bosveld son met n heerlike bord gekookte kos plein en simpel soos ons oumas dit gedoen het. Bespreek jou plekkie vooraf.

28/09/2021

Dis nou weer daai tyd ๐Ÿ˜œ
Lyk my almal is lus vir Pure Plaas se afval en skaap kop. So maak seker jou plekkie is geboek vroegtydig vir hierdie geleentheid.

26/09/2021

Dankie Ruan Nel (ou Van) jy is n Legend ons kuier en dans altyd so lekker saam met jou by Pure Plaas.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 26/09/2021

Welkom By Pure Plaas Se Plaas kombuis. Heerlike Sondag oggend koffie en beskuit aan al ons Pure Plaas Gaste vandag.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 26/09/2021

Great Braai dag Naweek gewees.
Dankie Ruan Nel vir jou finominale vermaak met musiek vir die dat tot laat.
Dankie Cheal Botha van Botharus vir die ongelooflike lekker vleis teen bekostigbare prys.
Dankie aan almal wat hier was. Ek het nou nie fotos van almal nie maar julle was great.

*WHAT HAPPENS AT PURE PLAAS STAY AT PURE PLAAS*

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 22/09/2021

So het die laaste bederf dag aangebreek vir Ermelo Hoรซrskool.
Dit was n voorreg om julle te bederf elke dag.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 21/09/2021

Hoerskool Ermelo Dag twee. Lekker bederf vandag.

20/09/2021

Ons doen dit soos net ons Suidafrikaners kan!!!!!

IS JOU BRAAI PAKKIE BESPREEK????

Jy wil nie hierdie lekker kuier mis nie. Hier op die plaas by Pure Plaas weet ons net hoe om jou welkom te laat voel en n awesome kuier te he.

Maak gou en bespreek jou braai pakkie vandag nog.

0794473081.

LIKE EN SHARE HIERDIE POST EN STAAN N KANS OM JOU BRAAI PAKKIE VIR TWEE GRATIS TE KRY TREKING IS VRYDAG OGGEND OM 10;00.

19/09/2021

Wat n Heerlike dag hier by Pure Plaas op die Plaas. Die potte is op en die deeg is geknie. Kom kuier lekker by ons op die plaas vir die dag. Kry jou bord if 3 gekookte kos in om n kragtige week mee te begin Maandag.

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 17/09/2021

Dis mos waarvoor ek lewe๐Ÿ’ช๐Ÿผ Om mense te bederf ๐Ÿ™Œ๐ŸผI Love my Job!!!

Photos from Pure Plaas Boskamp's post 16/09/2021

Low Veld Media se Bosberaad Meeting. Koeffie hoekie.

15/09/2021

Ons Gaan Nou Braai!!!!

Kom kuier en geniet n heerlike gesins / famielie / vriende dag uit by Pure Plaas. Ons gaan lekker braai soos net ons SuidAfrikaners kan braai.

Kinders kan lekker swem en speel (springkasteel) terwyl ma en pa ouma en oupa oom en tannie lekker kuier braai en ontspan.

Ruan Nel gaan vir ons lekker vermaak met sy voorslag musiek heeldag lank.

Bespreek vooraf dat ons jou braai pakkie kan reg he die dag.

Whatsapp: 0794473081.

14/09/2021

Kom ons bietjie kyk ๐Ÿค”

Wie het lus vi n lekker kuier en braai dag met musiek die bosveld son swembad springkasteel en die plaas

Dis die 24 Sep 2021 Vrydag op Nasionale Braai dag?

Kom ons bietjie hoor wie is lus vi n kuier dag op die plaas.

Videos (show all)

Bederf jou baas vir n dag uit by Pure Plaas๐Ÿ˜›

Telephone

Address

Middelburg
1050
Other Party Entertainment Services in Middelburg (show all)
DJ Tornex Music DJ Tornex Music
Middelburg

An Entertainment company which offers professional services in Sound System hiring and Djing for Any type of Event.We also specialise in Audio and Video recording.

Surprises &Gifts Surprises &Gifts
Middelburg Mpumalanga
Middelburg, 1050

Contact me for all Embroidery, vinyl t shirts, printing gifts and surprises

Polite Parties & Bougainvillea Cafe Polite Parties & Bougainvillea Cafe
Lilian Ngoyi And Njala Kanonkop
Middelburg, 1050

Whether you're hosting a kid's birthday, a baby shower, or a special event, we offer the party decorations and accessories for every season, occasion, and theme โ€” and at a price you can afford.

Bianca Roos: Hair stylist Bianca Roos: Hair stylist
Middelburg, 1050

Professional Hair Stylist