NO / 03 Sports Gummies

NO / 03 Sports Gummies

Comments

SLEGS VANDAG
G R A T I S KOEPON.
Dr Cas Oud Onderwyser sê:

Hierdie is my bydrae tot die verandering van onderwys, tydens die corona inperking.
VIR VANDAG
Jy kan gratis na sessie 1 van die Onderwyser Thinking Tools sessie kyk.

Hoe werk dit?
Jy WhatsApp my met jou naam en van met die woorde Sessie 1

Ek sal dan vir jou 'n coupon van R200 se nommer gee wat jy kan invul en gratis kyk.

Loer hier:
https://www.learningdesigns.co.za/shop/
Cas Olivier Whatsap
+27832592857
🎡🎪MAATJIES - is julle lus vir die Lollos Skoffel? Lollos en Lettie kan nie wag om te sien hoe hulle LOUIS TRICHARDT / LEVUBU maatjies hul heupies swaai op al die lekker nuwe liedjies nie!

Moenie uitmis op die splinternuwe LOLLOS 9 Mallemeule vertoning, hierdie Vrydag middag om 17:00 by Laerskool Louis Trichardt se skoolsaal nie! Kaartjies via epos by [email protected] of whatsap by 082 868 3056 / 082 743 8329!🎪🎡
Sedert Desember 2016 tot Mei maand 2017 het ons nog 15 kode 8 Bestuurs Lisensies. Ons het ook 6 Leerling Lisensie bygekry. 8 van die Kode 8 is Musina leerlinge. Jy kan ook dit doen deur ons. Het 25 jaar Verkeers Ondervinding. Ons diens spreek vanself en is uiters proffesioneel. Kontak ons gerus ons het nog plek in ons Ltt en Musina klasse oop vir mei en junie. Skakel Martin 0711788318 of Henna 0738172559 ook op Whatsapp.

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NO / 03 Sports Gummies, Beauty, cosmetic & personal care, Levubu, Makhado.

30/01/2019

Het jy al jou kaartjie vir die 8ste Feb gekoop?

Ek het vandag die eerste harde kopie van my nuwe album gekry!! Ek is buite my vel van opgewondenheid.
Bestel vandag jou album op alle digitale platforms en musiek winkels.
https://joblack.lnk.to/VJDG

01/12/2017

Ons sê totsiens.

29/11/2017

Ons laaste Oupa-en -Oumadag.

15/09/2017

Vandag leer ons spel op die plaas.

07/09/2017

Moonligh Serenade - 2017
Wat ń ongelooflike aand! Baie dankie aan almal wat gehelp het om dit so ń onvergeetlike aand te maak. Baie dankie aan ons borge: Bosveld Landini; Andre Naude van PSG; Nel, Havinga & Corbett; Royal Macadamia en die belangrikste elke een wat ń kaartjie gekoop het! Dit was ń voorreg om dit met julle te kon deel!!
Ons sien uit na 2018!!

18/08/2017

Ons luister na ons land se geskiedenis op 'n plaat! Eers nadat die kinders lekker gelag het oor die snaakse ding ! Hulle ken mos net deesdae cd's!

30/07/2017

Baie geluk met jul wen Waldo Stemmet en Jani Badenhorst.

20/07/2017

Timeline Photos

28/06/2017

Dane geniet die Winterspele. Waldo lekker leer aan die Bybelkennis rondte 3. Ons is trots op julle.

20/06/2017

My 'babas' skryf matriek!

02/06/2017

Johann vang die spinnekop waarvoor Ouma so bietjie bang is!

30/03/2017

Ouma en haar klassie.

30/03/2017

So kom die 1e kwartaal tot 'n einde.Klaspartytjie en fliek!

29/03/2017

So kyk ons fliek oor die Boesmans.

15/03/2017

Vandag werk ons weer fluks!

13/03/2017

Bybelkennis 2017: Sterkte met rondte 2 , Pieter de Jager en Waldo Stemmet. Ons is trots op julle.

10/03/2017

Ons hou partytjie!

10/02/2017

Aan ons wonderlike skoolhoof, Marleen Stemmet, baie geluk met jou verjaarsdag!! Mag jy ń wonderlike dag hê en ń BAIE GESEËNDE JAAR bid ons jou toe!! Baie dankie vir al jou harde werk met ons kinders!!!

06/02/2017

Baie dankie aan elke onderwyseres by ons skool!! Julle maak elke dag ń positiewe verskil in ons kinders se lewe!!

30/01/2017

Baie danie aan CVO Zoutpansberg vir die lekker Bokkesport!! Ons kinders het dit ongelooflik baie geniet!!! Dit was 'n dag vol pret en opwinding. Baie geluk aan elke kind wat deelgeneem het! 1ste plek Koedoes, 2de plek Rooibokke en 3de Plek Die Gemmies!!

22/11/2016

BCVO

Louis Boshoff (Gr. 11) van CVO Potgietersrus het die ATKV se senior afdeling Afrikaans Olimpiade 2016 nasionaal gewen!!!

Liezl van Schalkwyk (gr.9) van CVO Potgietersrus en Colin Boshoff (gr.8) van Waterbergskool vir CVO in Nylstroom, is gesamentlike Limpopo wenners van die ATKV se Junior Afrikaans Olimpiade 2016. Hulle deel die plek met ’n leerling van Hoërskool Pietersburg.

As in ag neem word dat 13 000 leerlinge van gr.7 tot gr.12 gesamentlik aan die junior en senior olimpiades in 2016 deelgeneem het en daar in beide gevalle provinsiale wenners asook ’n nasionale wenner in die senior olimpiade opgelewer is, is dit ’n pluimpie in die hoed vir die BCVO Beweging en CVO skole.

Hartlik geluk aan die leerlinge, skole, hulle onderwysers en ouers. Ons is trots op julle!

02/11/2016

Ons bederf ons oupas en oumas!

01/11/2016

Iets ..... is hier aan die gebeur.....!!

28/10/2016

Oupa en Ouma Dag!
Ons is so opgewonde oor al die Oupas en Oumas wat vandag by ons kom kuier!! Ons kinders kan nie meer wag nie!!!

17/10/2016

'Never a dull moment' in my klas nie...! Vandag weer lekker gelag toe een gesiggie haar eie kuif in die klas gesny het omdat dit volgens haar in haar ogies hang! Groot hap uit kuif en baie giggels .....! Skoolhou is lekker...!

14/10/2016

Matewis nr 2 kom kuier in die klas!

12/09/2016

Veldskool 2016.

05/09/2016

Gr4 -7 hard besig aan hul take!

15/08/2016

Werk op 'n Maandag! Sulke flukse leerlinge!

03/08/2016

Kyk wie het by ons kom kuier!

13/06/2016

Maandag...eksamen

25/05/2016

Bak en brou!!!

19/05/2016

Ouma en haar gr1-gr3 klas.

19/05/2016

Gr 4 -7 werk fluks!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Makhado?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Levubu
Makhado
0929
Other Spa, Beauty & Personal Care in Makhado (show all)
RuLu Skin Solutions RuLu Skin Solutions
Ha-Rabali
Makhado, 0993

we sell best Glow & Complexion Booster Body Cream.

Tshimangi's hair salon Tshimangi's hair salon
Muraleni
Makhado

NailsbyMpfeni NailsbyMpfeni
Siloam
Makhado

Love nails Manicure & Pedicure WhatsApp/call 0713182801 �Nzhelele

Faithm.cosmetics Faithm.cosmetics
Makhado

Affordable luxury beauty brand� �Makhado, South Africa� �Cruelty free, organic, vegan & han

Goitsee3 Goitsee3
Themba Luvhilo
Makhado, 0993

Swagga's Haircuts Swagga's Haircuts
Thondoni
Makhado

Best Haircuts R20 Only

Slay mugirl Slay mugirl
Maserumule Park
Makhado, 1059

LOML_2k LOML_2k
495 MD
Makhado

��

Linda's Beauty Bar Linda's Beauty Bar
Nzhelele
Makhado

Taking appointments only 0762027911🥰

Ndivhu's HAIR SALON Ndivhu's HAIR SALON
Makushu Village MAKE 420
Makhado

Mufeba hairstyle SALON Mufeba hairstyle SALON
Raliphswa
Makhado

Ri Luka zwothe Zi style n u relax