Sakrivier Guesthouse

Sakrivier Guesthouse

Comments

A Cinnamon-breasted Warbler @ Sakrivier Guest farm
Sakrivier Guesthouse an oasis in the Karoo. A beautiful place for birders and to relax.

4 room en suite self-catering guesthouse in the heart of the Karoo on a working farm We are a Working Farm in the heart of the Great Karoo. Our location is ideal for family's with children for we have a lot of animals on the farm to interact with and the safety of endless open spaces to enjoy bike rides, hikes, mountain climbs etc.

Operating as usual

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 17/03/2022

Soveel Genade Groen Guns Gebed Geglo Gehoop Gesien Geweet

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 18/08/2021

Winter tonele in die Karoo.... Elke dag se ver ente stap vernuwe die gees en verkwik die siel. Terapeuties! Kom bederf jouself met hierdie natuur skoonheid en stilte. Bespreek nou jou wegbreek

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 01/05/2021

Herfs is op ons en alweer verby, nou sien ons uit vir n lekker koue winter.

Die tyd om lekker gesellig te wees rondom n kaggel of binne staanvuur met bekers Kloof Koffie om ons van binne warm te maak.

Boek jouself in vir n naweek of n week en kom ervaar die mooi Karoo met sy stiltes en sterrehemel.

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 02/10/2020

September maand

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 31/03/2020

Die natuur in volle fleur van dankbare kleure.
Waardeer die mooi in elke dag

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 15/03/2020

Die Karoo in al sy kleure... Kom skakel af! Geniet en vat n blaas kans... Jy sal jou tenk kan kom volmaak. Karoo gasvryheid op sy beste. Bespreek.

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 11/02/2020

Pragtigste 4-uurtjies buite die Sakrivierspoort gastehuis. Boek n kuier hier by ons op die plaas en breuk weg van die gejaag.

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 06/01/2020

Sunsets are proof that no matter what happens, everyday can end beautifully.

#KarooSunsets

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 17/12/2019

Skeertyd op Sakrivierspoort en Amandelboom

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 17/12/2019

Daily farm activities fresh produce and beautiful sunsets in the heart of the Karoo

Untitled Album 17/05/2018

Untitled Album

Photos from Sakrivier Guesthouse's post 24/07/2016

Staproetes op die plaas

Herfs en winter op Sakrivierspoort 21/06/2016

2016

30/03/2012

Eerste GASTE vandag ingeboek!!

Category

Telephone

Address

Loxton

General information

4 Rooms en suite Braai Equipped kitchen with fireplace Stoep R 2000 minimum, R 250 pp, Sleeps up to 10 Persons