Is Liefde
Nearby shops
Krogh Street
Elim, Elim
Kruger Street
Burgerstraat
Songozwi Street
Songozwi Road
cnr Rissik Street and Kruger st
Rentmeester
Songozwi Street, Makhado
Cnr Rissik and President Street
Songozwi Street
Rissik Street
Songozwi Street
& Sebasa Street
Corner N1 and Sibasa Road
Geskenk winkel met iets spesiaal vir iemand spesiaal

Hierdie awsome โcocktail bomsโ is nou by ons beskikbaar!
Gooi dit in jou Gin of selfs in jou Whisky! Of maak โn Mocktail!
Beperkte voorraad

Hierdie vreeslik mooi Natural fire starters is nou by ons beskikbaar
๐ธ๐ธ๐ธ๐ธ

Mooiste nuwe voorraad op ons rakke

Mooiste nuwe goed uitgepak! Kom kyk๐

Platter bord of sny bord โn moet hรฉ๐

Mooiste skinkborde te koop,
Net paar in voorraad, kom kry vandag een vir โn Vriendin of Ma๐ธ๐ธ๐ธ

Mooi oorbelle te koop,
Baie om van te kies, iets vir elkeen

Tie dye kits te koop,
4 kleure per boksie
Oulik geskenk vir โn dogtertjie!

Amali clothing nou beskikbaar!

Mooiste deur knoppe beskikbaar
๐

แฐOOISTE ๐ค๐๐ช๐๐ ๐ฃ๐๐ Bedien jou vriende of familie met styl.
Dit maak ook die perfekte geskenk!
40cm x 25cm

Nuwe hout dekor word vandag uitgepak
๐

Oulike tie dye scrunchie nou beskikbaar

Badsout in โn sakkie: ๐๐๐๐ค
Cinnamon & rooibos
Vanilla
Rose
Ocean breeze
Cotton
Lavender
Dit ruik so lekker ๐

Opsoek na iets mooi vir jouself of 'n vriendin. Ons het die mooiste oorbelle!

Mooiste nuwe scrunchies beskikbaar
๐ธ

Groot dominoโs Blokkies, in โn hout kassie
Mooi Verpak en hou vir altyd๐ธ

Playing cards
Oulike geskenk vir pappa se braai plek

Geskenk boksies
Bederf iemand vandag๐

Skoert vlieg waaiertjies beskikbaar by Ons
๐ชฐ

Mooiste kopbande en scrunchies nou te koop!
๐ธ๐ธ๐ธ


Opsoek na iets moois of โn geskenkie vir iemand. Kom besoek ons gerus!๐

Oulike geskenk boksies weer beskikbaar!๐

Baie oulik planter bakke,
Net 2 beskikbaar!๐ชด

Kaarte in mooi hout boks
Beskikbaar by ons vandag

Mooiste nuwe skinkborde nou beskikbaar๐

Unicorn partytjie boksies gemaak
Kontak ons vir meer inligting
๐ฆ

Partytjie pakkies en glasies gemaak deur iS liefde!
Kontak ons vir meer inligting

Partytjie dekor en boksies gemaak deur iS liefde!
Kontak ons vir meer inligting

Gift vouchers available๐ธ๐ธ๐ธ

Oulike geskenke beskikbaar by ons!
76 krogh straat
Louis Trichardt

Mooiste skinkborde op ons rakke gepak vandag! Moet dit nie mis nie๐

Oulike make up sakkie beskikbaar

Our adventure fund spaar houer!
โn Moet vir elke couple!

Mooiste bakke ๐

Giant dominoes
Oulike geskenk idee๐ธ

Nuwe skinkborde word vandag uitgepak!

Die mooiste PVC runners nou op ons rakke

Nuwe oorbelle vandag op ons rakke๐ธ
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
76 Krogh Straat
Louis Trichardt
0920
Opening Hours
Monday | 08:00 - 17:00 |
Tuesday | 08:00 - 17:00 |
Wednesday | 08:00 - 17:00 |
Thursday | 08:00 - 17:00 |
Friday | 08:00 - 17:00 |
Saturday | 08:00 - 12:00 |