Support for Jaype

Support for Jaype

Jaypé was recently diagnosed with Ewing's sarcoma. A cancer that most often occurs in and around th

16/04/2022

Hallo julle jammer ek so stil.
Dit al n jaar en amper vyf maande dat Jaype na Liewe Jesus toe is en kan nig steeds nie cope sonder Jaype nie, ek mis my yster so baie en sal altyd en vir ewig lief wees vir my engelkind😭😭😭

01/02/2022

Hi julle almal ag dis te seer om te plaas van my Jaype Jansen van Rensburg ek verlang verskriklik baie na ny liefling seun huil maar nog steeds baie as ek my kan kry bars ek in trane uit, kan nog steeds nie glo my liefling seun is so gou hemel toe nie, maar partykeer wonder ek net hoekom gebeur al die dinge met my, toe hy gebore is, het hy apiesyndroom gehad Jaype het sommer opgehou asem haal as hy te diep slaap, toe val n hek op sy koppie my kind was n maand in die hospitaal voor hy reggekom het, en sy liefste nanny Jennie Nel was alles vir my seuntjies sy was en is hulle tweede mamma gewees. Na 13 jaar, kry my seun seer op n hokkie oefening en van daar af was dit hell van pyn en lyding 24/7 was Jaype in onyndige pyn tot n wonderlike jufftou in ons lewens gekom het en Jaype gehelp dat ons kan uitvund hoekom Jaype so pyn gehad het en ons uiteindelik die 24/06/2020 steve biko toe gegaan het en my kind van daai dag in die hospitaal was tot die dokters uitgevind het my kind het kanker die 18/07/2020, Ewing Sarkome kanker in sy stydtjie het. So van daar was die chemo behandeling en my kind die 30/11/2020 nie meer kon veg nie en is toe hemel toe.

21/12/2021

Ek weet nie hoe gaan ek deur hierdie kersfees kom sonder my pragtige Jaype nie, Jaype my liefling seun hierdie mamma hart is so baie seer want mamma verlang verskriklik na jou en pappa en dis die tweede kersfeessonder jou maar my eerste kersfees sonder hou en pappa.
Rus sag my twee liefling mans in my lewe daar gaan nie n dag verby dat ek nie na julle verlang nie.
Sal altyd en ewig baie lief wees vir julle ♥️♥️♥️

Photos from Support for Jaype's post 20/07/2021

Oor sewe dae is dit n jaar dat Jaype Jansen van Rensburg gedagnoseer is met ewing sarkome kanker wat in sy stydtjie begin het en die dokters my nie vertel dis stage 4 en dat Jaype nie gesond sal word nie, jammer julle maar ek nog steeds na agt maande dat Jaype sy engel vlerkies gekry het om die dokters te vergewe vir Jaype se heengaan. Help my om te verstaan asb en dat hulle my nie vertel het dat dit sy laaste oomblik dat Jaype nooit sal opstaan van die bed af na sy aanval die saterdag twaaluur nie en nog vir my gejok het die sondag oggend en ek eers vyf ure voor sy dood hulle my dit eers vertel het dat my liefling seun nooit weer sal opstaan nie.
Julle ny hart nog steeds in stukke💔💔💔💔vertel my hoe moet ek aangaan sonder my sonskyn

30/05/2021

Hi almal
Dis vandag ses maande dat my ysterman by Liewe Jesus is en dit voel soos gister dat Liewe Jesus sy mooiste blommetjie kon haal het, ek ervaar nog steeds sy laaste oomblike van sy lewe voor Liewe Jesus hom kom haal het, Ai dit was die ergste par uur in my lewe om my posetiewe ysterman so hopeloos te sien hoe hy wegkwyn om na Liewe Jesus te gaan. Jaype jou mamma en pappa Donevan mis jou oneindig baie ensal altus baie lief bly vir jou en jou altyd onthou hoe my ysterman was so vol lewe en in almal se harte ingekruip het wat so lief was vir jou en nog steeds is. Lief jou vir altyd my yster ma.ma mis jou so baie, sal ek ooit oor jou kom wat increase wonder pyn en lying by jou pappa Vader is. R.I.P in vrede my liefste seun

15/05/2021

Hi almal
Vanaand voel ek weer baie alleen, dit voel of niemand my meer nodig het nie, ek mis my ysterman net al hoe meer, ek huil weer vanaand so baie en voel weer baie depresief, dis of ek net al hoe meer na Jaype verlang, maar ek moet maar net aangaan met my verlange na my liefste seun wat so vinnig weggevat is uit my hart, hoe gaan mens aan sonder my Jaype, en hoe cope mens ek weet ek moet vir my ander kind aangaan, maar my lewe is so leeg en baie gebroke, ek mis my ysterman te veel, dasr is n groot leemte in my hart, hoe gaan mens aan na amoer ses maande maar dit voel ssos gister wat Jaype nog hier by my is, ek sien nog baie my vrolike seun voor my hy altyd gesmile al gaan dit hoe sleg met my seun, ai julle ek mis Jaype so baie, jammer ek weer so depresoe maar ek weet nie wat om te doen nie.

06/02/2021

Ek weet nie wat om te se nie net ek mis my vegtertjie so baie waarom moes hy net so weggegaan het sonder om te se mamma ek gaan nou na my regte huis toe mamma eks lief vir mamma Liewe Jesus het my kom haal. Ek weet nie hoe om aan te gaan met my liefling kind nie, maar ek moet want sy ander boetie het after gebly waaraan ek nou moet d**k, maar nog steeds kan ek nie verstaan nie, my hart is so baie seer en Jaype bly nog voor my geeste oog op sy laaste oomblik toe hy my so gele en kyk het voor hy sy laaste asem uitgeblaas het so of hy my se jammer mamma maar Liewe Jesus het my nodig by Hom. Sonder om te totsiens my mamma, maar ek weet my liefling seun is in goeie hande nou sonder daai verskriklike pyn, maar in my hartjie sal hy vir ewig wees. Seun mamma, Pappa en Donevan us baie lief vir jou en mis ons vegtertjie so baie rus in vrede my engelkind

28/12/2020

Ek as moeder van Jaype Jansen van Rensburg weet nie of ek ooit gaan cope met Jaype se heengaan na Liewe Jesus toe ni ons as gesin se harte is nog steeds stukkend ek huil nog elke dag oor my vegtertjie wat sy laaste asempie uitgeblaas het die 31/11/2020 om 12h45 van die lelike ewinfg surcoma kanker wat in Jaype se stuitjie n jaar terug begin ontwikkel het en eers ondek is die 27/07/2020

23/11/2020

Hallo almal
Wel ek nie woorde om te se nie maar net dit, dit gaan nie goed met Jaype nie, dokter was hier sy bloeddruk baie laag sy hartklop te vinnig hy verloor flueds sy glucose is baie min hys bleek hy kla oor maagpyn dan nog sy blasie se brandpyne, infeksie, hy kry antibiotika nou van gister af sal hoor vir hoeveel dae .
Ons kyk op na die berge waar my hulp vandaan kom, my hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het, Hy sal met ons wees hierdie moeilike dae.
Groot aasseblief hou Jaype in julle gebede en in julle harte.
God SEËN julle almal

Photos from Support for Jaype's post 04/11/2020
Photos from Support for Jaype's post 04/11/2020

Hi almal. Jaype is ontslaan vandag die dokter was baie tevrede met sy bloedtoetse sy bloedselle het darem gestyg.
Prys die Here dat U ons gebede verhoor het.
Ons gaan huistoe louis trichardt toe die naweek. Jaype baie opgewonde want nou gaan hy vir sy tweeling boetie Donevan sien.
Ons sal dan volgende Sondag terug kom Pretoria toe want Jaype moet wee die 16/11/2020 terug wees vir sy vyfde chemo behandeling.
Dankie vir almal se gebede, en die wat se harte oopgaan vir Jaype.
Dod Seen julle almal baie.

01/11/2020

Hi julle wil net laat weet dit gaan beter met Jaype koors darem af en prof Reynalds was hier vanoggend en gese daar is verbetering maar Jaype kla nog steeds oor maagpyn en prof se Jaype mag nog steeds nie eet nie net water drink tot hulle tevrede is met Jaype se vordering.
Asseblief julle hou Jaype in julle gebede en in julle harte asseblief.

29/10/2020

Hi almal Jaype Jansen van Rensburg het vandag gekom vir bloedtoetse en uitslae gekry se bloedselletjies is baie laag so ons gaan nie huistoe vandag nie en nog met die seertjies in sy mond ok asb almal hou hom in julle gebede asb

25/10/2020

Goeie middag wil net se dit gaan beter met Jaype Jansen van Rensburg hy eet bietjie beter en is rustig ons wil net vra om hom in julle gebede te hou enwardeer julle ondersteuning. Ons dien n Grood God

19/10/2020

Update: Jaypé is vandag terug hospitaal toe vir sy 4de Chemo behandeling. Baie sterkte vir die volgende paar dae. Ons weet dit is niks lekker vir jou nie maar weet ons d**k elke oomblik aan jou. 💕

Photos from Support for Jaype's post 28/09/2020

Gister was 2ling Jaype en Donavan se verjaarsdag en vir n bonus het mamma Elize ook verjaar. Vandag kon ons na n lang tyd sonder hulle gesiggies weer saam hulle lag, speel en partytjie hou! Woensdag is Jaype weer opad terug. Dankie vir die spesiale dag wat ons saam met julle kon vier. Ons het dit vreeslik baie geniet.

21/09/2020

Hallo julle... Jaype is vandag weer terug in die hospitaal vir sy 3de chemo.

Jaypé ons d**k aan jou. Sterkte elke dag is n stappie nader aan die einde. Mis jou vreeslik!

Photos from Support for Jaype's post 01/09/2020

Wat die hart van vol is loop die mond van oor. Dinge waarmee Jaype homself besig hou in die hospitaal. 💕💕💕

26/08/2020

Dankie dat jy nogsteeds hard werk... terwyl jy chemo kry! Ek is baie trots op jou

11/08/2020
Want your business to be the top-listed Clinic in Louis Trichardt?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

Louis Trichardt
Other Medical & Health in Louis Trichardt (show all)
Dr Fredy Chimiso a Naturopathy Med Physician Dr Fredy Chimiso a Naturopathy Med Physician
Louis Trichardt

Men&Women'Health Acute \/Chronic & sick note.Full body scanning

Chikhoo Speech Therapy and Audiology Chikhoo Speech Therapy and Audiology
113 President Street
Louis Trichardt, 0920

Chikhoo Speech Therapy and Audiology services . Hearing tests, hearing aids, speech and language dis

0817082114 abortion clinic in Louis trichard 0817082114 abortion clinic in Louis trichard
1012
Louis Trichardt, 0920

Whatspp 0817082114 Abortion P for Sale in Johannesburg Carlton Centre, Bosman Pretoria, Ivory Park M

07139523452 Traditional Healer sangomer in makado venda Louis Tricherad 07139523452 Traditional Healer sangomer in makado venda Louis Tricherad
Louis Trichardt, 0920

contact me for appointment booking services

Pharmacy At Spar Du toit Pharmacy At Spar Du toit
11-13a Songwosi Street
Louis Trichardt, 0920

Official Facebook Of Pharmacy At Spar Du Toit

Weldons Apteek/ Pharmacy Weldons Apteek/ Pharmacy
Songozwi Str 24
Louis Trichardt, 0920

Your one stop Pharmacy