The Growing Tree Learning Academy
The Growing Tree Learning Academy Volg dieselfse skoolkwartale as publieke skole.
π Sensoriese speel bou breinkrag, ontwikkel fyn motoriese vaardighede en maak leer pret! πΆπ§ β¨
πΆπ§Έ Tummy time is speeltyd met βn doel! π
Wanneer babas vorentoe strek om βn speelding te bereik, bou hulle belangrike nek-, rug- en armspiere wat nodig is vir kruip, sit en loop. πͺβ¨
Elke klein reikbeweging is βn groot stap in hul ontwikkeling! ππ£
Vrolike kinders, soet lekkernye en groot glimlagte oral ππ
Ons geniet inkleurpret so voor die vakansie en leer sommer ook terwyl ons inkleur.β πποΈ
βn Busy bord help baba se brein π§ en handjies β groei deur sintuie te prikkel met verskillende teksture, klanke en kleure π, terwyl gryp, trek en druk die fyn motoriese vaardighede en hand-oog koΓΆrdinasie bou π€². Dit leer baba om rustig gefokus te bly en self te ontdek π
Vormspas help peuters om kreatiwiteit, konsentrasie en ruimtelike begrip te ontwikkel deur vorms op 'n prettige manier te verken.
Wanneer jy βn skooltjie kies, kies jy nie net βn plek van leer nie, maar ook βn tweede tuiste vir jou kind.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
Opening Hours
| Monday | 06:50 - 17:00 |
| Tuesday | 06:50 - 17:00 |
| Wednesday | 06:50 - 17:00 |
| Thursday | 06:50 - 17:00 |
| Friday | 06:50 - 12:00 |