Farmer Frikkie Se Bladsy
Nearby clothing stores
Lilian Ngoyi, Pretoria
Buzzard Street, Boksburg
Newton Street, Port Elizabeth
Meintjies Street, Beaufort West
Bronkhorstspruit 1020
Germiston 1431
Van Deventer Street, Brits
Brunhilde, Cape Town
National Road, Messina
Durban DURBAN 4001
Cruse Circle Vintonia, Mbombela
Uluntu Plaza Sam Jokozela Street Bloekombos Kraaifortain, Cape Town
Durban
West Avenue, Ferndale
Nearby nail salons
Pretoria 0182
George
Agatha Str, Tzaneen
Venter Straat, Delareyville
General Hertzog Road, Emfuleni
Newquay Street New Redruth, Alberton
Nearby hair salons
Madiba Street, Pretoria
Umtata 5100
Tamboti Road, Sandton
Phahameng Mophethe Street, Bloemfontein
Lenchen Avenue, Centurion
East London 5200
Nearby health & beauty businesses
, Roodepoort
Piet Retief Street, Theunissen
Rondebult Road, Boksburg
President Street, Louis Trichardt
Mcleod Street, Dewetsdorp
Nearby beauty salons
Carmen Street, Secunda
Madiba Street, Pretoria
Church Str, Pretoria
Pretoria 0182
Johannesburg
Net 'n boer wat iets ander probeer.

Bestel jou blaasbalkie vir Kersfees.. Verpersoonlik elk een na u keuse.. Kontak 0729506252 via WhatsApp vir meer besonderhede

Blykbaar is dit natter as wat ek gedink het....🤦
Dodo Nyoka slaan die spyker op die kop hier! Of dit dames is wat gym, of enigeen wat n baadjie of hoed dra, jy kan nou Farmer Frikkie vir 'n rukkie wees!😁
Kontak my op 0827769956 vir bestellings.
Wanneer 'n niks doen Sondag net te lank raak...
Wat 'n wonderlike manier om n Vrydag mee te begin!
Dankie Here vir die reën.🙌
Toe start hy nie so moeilik soos ek gedink het nie, maar ek het die moeite gedoen om die video te maak...

As daar stalaktiete vorm van die kondensasie wat teen die seil afloop, dan is dit seker koud...🥶
Meskien eendag...😜
As mens net gou gaan help om n padskraper wat vassit uit te sleep , en jou trekker val ook vas ! En as alles eventueel uit is , is die bakkie se wiel pap en daar is nie n domkrag nie , dan tel ons maar die bakkie op met die laaigraaf ! #4840
Sounds about right...
As die een drywer nie die trok laat om donner nie, dan tip die ander een die vrag laat hy daarin vas sit.🤦
En die goedjies en weerlig werk nie goed saam nie!😜

So het my meisiekind besluit Saterdag is die dag wat sy wil leer bestuur. Heel goed gegaan moet ek sê.
Sy het tot die laaigraaf bestuur, maar daar het ek nie kans gehad vir foto's neem nie!😜
Soms gebeur daar onvoorsiene dinge op 'n plaas... Dis nie die standaard manier hoe 'n tipper werk nie, maar dis ook 'n opsie. Die belangrikste is niemand het seergekry nie, wel, behalwe die trok se eienaar se bankrekening!

Meskien eendag Farmer Frikkie Jnr.😜 Maar hy is so bietjie groot en duur vir 0.4ha...
Dis altyd pret om vas te sit, maak nie saak watse dag dit is nie!🤔😤
Nuuskierige agie!
Dankie KaasBra. Jy is n legend!

So paar muurbehangsels/kapstok affêre vir gelukkige kliënte afgelewer.
Wel, hulle sê hulle is gelukkig, dalk het hulle net goeie maniere...😜
As die trok nie die bult uitkom na die baie reën, en hy het nie haakplek voor om hom te trek nie, dan stoot ons hom maar...
So paar pakkies oppad na nuwe eienaars toe. 🤔Waar gaan dit opeindig?🤷Kom ons wag en vind uit....
Waardevolle informasie?🤣
Slim
Plaas traffic
Videos (show all)
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
2570
Opening Hours
Monday | 07:00 - 17:00 |
Tuesday | 07:00 - 17:00 |
Wednesday | 07:00 - 17:00 |
Thursday | 07:00 - 17:00 |
Friday | 07:00 - 17:00 |
Saturday | 07:00 - 13:00 |
1271 Ext 1 23rd Street
Klerksdorp
-Being Beautiful/Handsome Is Not By Fancy Clothes But Peezy wear !!❤️🥺🔥 -Saved By the sun-❤💐🔌
Klerksdorp
�ONLINE SHOP �aflewering 7-14 werksdae � 0826850339 � Klerksdorp � Bestel vroegtydig om te
O. R Tambo Street
Klerksdorp
A modern brand that showcases both ready-to-wear and couture looks, while maintaining the client's satisfaction.