Safrican Treats
A home based baking business that believes in delivering the best tasting cakes you can find! Hi There!!! My name is Jackie Naude.
I am South African and would like to introduce you to some of my countries favourite treats. Melk-tert (milktart), Jan-Ellis poedings (Malva pudding), Koeksisters (still looking for an English name), Ystervarkies (Lemmingtons) and so much more! Please call me and lets talk TREATS!!!

Ek is so dankbaar uit my hart uit om so gebless te wees met n talent wat ek elke dag kan uitleef. Hulle sê, n jakkels prys nie sy eie stert maar vanoggend voel my hart goed as n kliënt vir my so boodskap stuur. Dankie vir almal se lojale ondersteuning.
vanaf Reebok
Jackie 0713655351

So geseënd om my liefde vir gebak uit te leef. So tussen als deur is dit my plek waar ek kan de-stress. Dankie vir almal se ondersteuning die laaste 2 weke.
# Bak vanaf Reebok
Jackie 0713655351

Gebak van 8ste feb 2025. Dankie vir al die lojale ondersteuning.
# Bak vanaf Reebok
# Jackie 0713655351

Begin van 2025 se gebak. Dankie vir almal se lojale ondersteuning en mag ons lekker koek bak en eet!!!
Bak vanaf Reebok # 0713655351

Nuwe gebak, was lekker so tussen als deur waarmee ek besig is. Bak vanaf my huis in @ Reebok!! Kontak my Jackie 0713655351


Lief vir wat ek doen. Bak vanaf Reebok/Kleinbrak. Kontak my Jackie op 0713655351.

Yummy peppa pig cupcakes.
# x6 was gemaak diabeties vriendelik...res vir maaitjies!! Dan my eie quilty free kaaskoek....lekker en romerig en nie vol slegte suiker of middels!!!
Jackie 0713655351

Love wat ek doen!!!
Bak vanaf my huis In Reebok/Kleinbrak!!
Die naweek se werk!! Jackie by 0713655351.
# Brownie koek met bruin en wit caramel geur chocolate mousse lae met ganache!!

Dankbaar om te kan doen waarvoor ek n passie het!! Laaste paar dae se werk! Kan net dankie sê vir al die lojale en nuwe kliënte. Bak vanaf my huis te Reebok.
Jackie 0713655351

Geseënd om besig te wees!!! Lojale kliente waarvoor ek net dankie kan sê.
Was n lekker bak week, met elke week iets nuuts wat gebeur!!
# Bak vanaf Reebok
# Kontak my Jackie vir enige navrae!!
0713655351

1ste gebak na n lekker vakansie!!!
# Bak vanaf my huis te Reebok.
Kontak my gerus vir enige kwotasie of navrae op gebak.
Jackie 0713655351
Click here to claim your Sponsored Listing.
Videos (show all)
Contact the restaurant
Website
Address
Dik-dik Crescent
Klein-Brakrivier
6503
Opening Hours
Monday | 09:00 - 17:00 |
Tuesday | 09:00 - 17:00 |
Wednesday | 09:00 - 17:00 |
Thursday | 09:00 - 17:00 |
Friday | 09:00 - 17:00 |
Saturday | 09:00 - 15:00 |