ChubbySam

ChubbySam

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ChubbySam, Caterer, 3 Van Riebeeck Street, Joubertina.

22/04/2024

Langkloof, dis amper Moedersdag (12 Mei - vir dié van julle wat dalk nie weet nie 🤭). Ek maak weer hierdie jaar 'n bederf vir onse moeders. Bestel asb. teen Donderdag, 2 Mei.

31/01/2024
Photos from ChubbySam's post 07/05/2023

Goeiemôre Langkloof! Met Moedersdag wat net om die draai is, stel ek graag hierdie dekadente & unieke bederfboksies beskikbaar vir die spesiale mamma, ouma of enige vrou wat jou geliefd laat voel. Die inhoud bestaan uit die volgende (2 van elk): Miljoenérsbrosbrood, Laventel Brosbroodharte, Brandrissie en Grondboontjiebotter Fudge, Amandel Skuimpies, Milkybar Truffels, "Salted Caramel" Truffels en Oreo Brownies. Piekant opgedollie @ R150 per boksie. Bestel asb. teen eerskomende Woensdag. Boksies sal Saterdag, 13 Mei beskikbaar wees. Geniet die heerlike koel Sondag! 🌟🍬

23/01/2023

Ietsie ekstra spesiaal vir jou geliefde vir Valentynsdag 💕💝
Slegs op bestelling.

09/01/2023

Middag Langkloof!
Mag 2023 elkeen van julle met nuwe lewenslus en vreugde vul!
Chubby Sam (wat nóg chubbier geword het tydens 'n feestelike Christusfees) sal eerskomende Vrydag weer van hierdie (kalorie-vrye 😉) sjokoladekoeke beskikbaar hê @ R250.00 elk.
Any takers?
🙋🏼‍♀️💁🏼‍♀️

06/10/2022

Hierdie Dekadente Wortelkoek beskikbaar op bestelling @ R350

Photos from ChubbySam's post 19/09/2022
Photos from ChubbySam's post 09/09/2022

Volgende Vrydag maak ons weer só!

09/09/2022

Volgende Vrydag maak ons weer só!! Dankie vir elkeen wat ChubbySam ondersteun het hierdie week! 👍🥳

08/09/2022

Middag Langkloof! Nege van hierdie dekadente sjokoladekoeke sal môre beskikbaar wees @ R250.00 elk 👍

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Joubertina?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

3 Van Riebeeck Street
Joubertina
6410

Opening Hours

Monday 07:45 - 16:45
Tuesday 07:45 - 16:45
Wednesday 07:45 - 16:45
Thursday 07:45 - 16:45
Friday 07:45 - 16:45
Saturday 08:30 - 12:30