Under The Rug Hermanus

Under The Rug Hermanus

Share

"Creating a platform in Hermanus where voices long silenced can be heard — a space to share, reflect, read, and learn from one another.

This initiative seeks to raise awareness around deeply sensitive issues, giving the people of Hermanus the opportunity

21/10/2025

🔇 The Sound of Silence It’s a sound echoing through the lives of millions—those who’ve been wronged, overlooked, and unheard.

You’d expect institutions like the CCMA to stand up for justice, yet too often, silence prevails.

In Hermanus, troubling stories are surfacing about individuals still waiting for their rightful wages, overtime, UIF UI19 forms. One name that keeps coming up is Mr Abdool—a man who seems to know how to slip through the cracks. As people seek answers, he vanishes. The frustration is real, and the need for accountability is urgent.

We’re calling for support—legal, moral, and communal—for those affected. If you know someone who can help, or if you’ve faced similar challenges, let’s connect and stand together.

Justice delayed is justice denied.

Cllr Grant Cohen - Speaker of the Overstrand Municipality

28/09/2025

KONSTITUSIONELE HOF HOOR VANDAG ʼn BELANGRIKE SAAK AAN OOR SA SE SEKSUELE MISDRYFWETTE…

Die Konstitusionele Hof sal vandag ’n saak aanhoor wat moontlik groot veranderinge in Suid-Afrika se seksuele misdryfwette kan meebring, veral oor hoe toestemming in verkragtingsake gedefinieer word.

Dit volg op ’n uitspraak vroeër vanjaar deur die Pretoria-hooggeregshof wat die gebruik van sogenaamde verweer dat die aanvaller geglo het dat daar toestemming gegee is vir die daad, beëindig is.

Die organisasie The Embrace Project wat die saak aanhangig gemaak het, voer aan dat beskuldigdes nie op ’n subjektiewe oortuiging van toestemming kan steun nie.

Die Vroue-Regsentrum het as vriend van die hof aangesluit, maar is teen die ongeldigverklaring en wetwysiging.

Krediet Nuusblad

‘Sekspes’ se borg later voortgesit 28/09/2025

‘Sekspes’ se borg later voortgesit Die borgtogaansoek van die 55-jarige Franschhoeker wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot 2  Oktober uitgestel.

Polisie soek verdagte in saak van seksuele oortredings 26/09/2025

Polisie soek verdagte in saak van seksuele oortredings Adam Edwards word gesoek in verband met 'n saak van seksuele oortredings wat in Augustus by die Bothasig-polisiekantoor geregistreer is.

26/09/2025

Despite denying the r**e of his daughter, a North West man has been sentenced to 20 years.
**e
Read on https://tinyurl.com/4v2m32e5

26/09/2025

’n Beweerde Ponzi-skema waarin met diamante gesmous is, is in die hartjie van die Overstrand oopgevlek.

👉🏼 Onder die beskuldigdes in die saak is ’n egpaar en hul dogter, asook ’n vrou wat twee hangende bedrogsake van miljoene rande teen haar het.

🧷 Lees meer hier: https://brnw.ch/21wW35y

14-jarige slagoffer van Elsiesrivier verskeie kere in gesig geskiet | Netwerk24 23/09/2025

14-jarige slagoffer van Elsiesrivier verskeie kere in gesig geskiet | Netwerk24 Volgens ’n inskrywing op sosiale media is sy 21-jarige broer vantevore op soortgelyke wyse vermoor.

23/09/2025

A 14-year old boy was shot dead this afternoon in 18th Avenue, Elsies river, while he was walking home from school

23/09/2025

“EK KOM nou tot daar en dan skop ek vir jou terug in jou ma se p**s in, hoor jy my?” Só lui ’n gedeelte van ’n telefoongesprek tussen ’n werkgewer en sy werknemer wat sedert verlede week sy rondtes in die sosiale media begin doen het.
Vir die volledige berig, volg Son hier: https://tinyurl.com/4a9m83d6

23/09/2025

’n Onderwyser aan die Hoërskool Centurion word daarvan beskuldig dat hy suggestiewe Whatsapps aan ’n matriekmeisie gestuur het en haar in die skoolsaal se klankkamer verkrag het.

LEES MEER: https://brnw.ch/21wVXpX

22/09/2025

’n Onderwyser aan die Hoërskool Centurion word daarvan beskuldig dat hy suggestiewe Whatsapps aan ’n matriekmeisie gestuur het en haar in die skoolsaal se klankkamer verkrag het.

LEES MEER: https://brnw.ch/21wVXpX

Want your practice to be the top-listed Clinic in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address

Hermanus