Hartenbos Holiday Home

Hartenbos Holiday Home

Comments

Sonskyn-maande vol opwinding, optredes en promosies

Daar is baie opwindende nuwe geleenthede, kompetisies en optredes wat beplan word vir Hartenbos Seefront oor die volgende paar sonskyn-maande. Desember kruip stadig maar seker nader en ons sien uit om die al die gebeure met jou te deel, so kry solank jou dagboek byderhand.

Ons Kuns Ekspo begin amptelik op 29 September by die Walvissaal op Hartenbos en is daagliks oop van 09:00 tot 19:00. Toegang is gratis en daar sal ’n groot verskeidenheid beleggingskunswerke en vele meer wees - iets vir elke smaak! Perfekte geskenk vir ’n pragtige nuwe toevoeging tot jou huis.

Na-Donker se amptelik opening saam met die einste Robbie Wessels vind plaas op 5 Oktober! Daar gaan ook ’n buffet-ete wees vir lekker kos, klank en kuier in Afrikaans. Jan Bloukaas kom kuier op Saterdag, 29 September by Na-Donker, Hartenbos Seefront. Bespreek nou al jou kaartjies vir hierdie eg-Afrikaanse optredes, dit gaan ’n een wees om te onthou!

Pizza Haven en Zoooti Roomys hou ’n lekker kompetisie op sosiale media, waar jy R500 kontant kan wen as jy die beste en oorspronklikste kommentaar op die foto’s van hul lekkernye lewer. Hou Hartenbos Seefront se sosiale media dop en gaan sit sommer nou jou kommentaar op by https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=2091425774241797&id=1578117685815732.

Van Sondag, 22 September, gaan Hartenbos Seefront elke Sondag (behalwe Desember en April) van 09:00 tot 15:00 ’n voertuigmark hou waar jy jou voertuig kan kom parkeer en dan privaat koop of verkoop! Dit kan enige voertuig wees, waaronder motorfietse en sleepwaens. Hierdie gaan beslis ’n opwindende manier wees vir die voertuigliefhebbers om hul week mee af te sluit. So kom gerus en bring jou motor wat jy nog heeltyd wou verkoop of kom loer gerus indien jy in die mark is vir ’n nuwe motor.

Op 24 September vier ons Erfenisdag van 11:00, waar Wellness World ’n lekker kompetisie vir fikse persone (en diegene wat nie so fiks is nie) gaan aanbied. Daar kan in groepe van 2 tot 5 ingeskryf word en daar sal pryse wees vir die groepe wat die beste presteer, die beste gees het en dié met die beste kombinasie in ouderdomsverskil.

“Thousands have lived without love, not one without water”- W.H. Auden. By GoZone Water kan jy 2x3 kg sakkies ys en ’n 5 liter water koop vir slegs R30. Jy kan ook jou vars water kom kry vir slegs 90c per liter. Hierdie promosie geld slegs in die maand van September, so gaan kry joune nou.

Bloeddienste sal op 24 September, 22 Oktober, 26 November en 24 Desember by ons sentrum wees, so kom skenk gerus bloed eenkeer ’n maand. Wat ’n beter daad as om lewens te red?

Hou ook ons sosiale media dop vir al die lekker resepte wat ons weekliks deel.

Ons sien uit om almal se gesiggies te sien met die aanloop na die vakansiemaande. Daar is tog immers geen beter plek om te wees, weg van die stad se gejaag, hier by die pragtige Hartenbos nie.

Vir navrae en inligting, besoek http://hartenbos-seefront.co.za.

Hartenbos Holiday Home is your home away from home.....a peaceful self-catering house in the Hartenbos Landgoed Eco Estate. Situated on the garden route close to Mosselbay South Africa.

A warm and inviting 3 bedroom 2 bathroom home with all the comforts to support a well deserved rest.

Operating as usual

Photos from Hartenbos Holiday Home's post 05/05/2021

Photos from Hartenbos Holiday Home's post

31/01/2021

Hartenbos Holiday home would like to thank all our guests who supported us during the 2020/21 December and January holiday season. Thank you for the positive feedback and please be safe

Kevin and Mariaan

Hartenbos Holiday home would like to thank all our guests who supported us during the 2020/21 December and January holiday season. Thank you for the positive feedback and please be safe

Kevin and Mariaan

13/08/2019

Hartenbos Holiday Home

23/07/2019

Hartenbos Holiday Home's cover photo

29/06/2019

Visit our new website at www.hartenbosholidayhome.co.za Rates and availability on request via website

27/03/2019

Selfcatering accommodation, available April 2019. If you are planning a trip to Hartenbos / Mosselbay.

24/11/2018

Holidays are almost upon us and a Hartenbos holiday will be the best. If your driving this holiday season take your time and get there alive.........happy holidays from Hartenbos holiday home

23/11/2018

Hartenbos Holiday Home

23/11/2018

Hartenbos Holiday Home

31/03/2018

Hartenbos Holiday Home's cover photo

07/01/2018

Working holiday.......refresh and update to the kitchen.

20/10/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

20/10/2017

Hartenbos Holiday Home

25/09/2017

Hartenbos Holiday Home

25/09/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

05/07/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

19/04/2017

Our beloved holiday home has been given a face lift or should I say, the upgrades continue. Last week we repainted the inside of our home, covered the parking area with more laths and put up a privacy wall. Today, SW confirmed that the new water drain for the plants had been completed and the paving was almost done. For this year the projects are complete........now bring back summer

16/04/2017

Beach front Hartenbos.........

16/04/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

09/02/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

07/01/2017

Hartenbos Holiday Home

07/01/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

07/01/2017

And so another beautiful holiday with family, comes to an end. The long road awaits and its time to sleep.... Our little town has see a lot of change but welcomed upgrades.....our house has been measured , marked with small things fixed..... Next week we install the new gutters, hopefully do the extra paving and in April we paint and install more shade for the cars......So, we have our work cutout already.....

Thank you Hartenbos our holiday home...

01/01/2017

Hartenbos Holiday Home's cover photo

05/11/2016

Hartenbos Holiday Home

05/11/2016

Hartenbos Beach

08/10/2016

Hartenbos Holiday Home's cover photo

10/09/2016

Hartenbos Holiday Home's cover photo

04/04/2016

Hartenbos Holiday Home

04/04/2016

Hartenbos Holiday Home's cover photo

24/08/2015

LEKKER SLAAP REVIEW

Wat 'n fantastiese wegbreeknessie!
Heerlik privaat in 'n stil omgewing met pragtige natuur omring! Alles wat jy nodig het om weg te breek uit die gewoel van die stad! Slaap totdat die son jou deur die venster wakkermaak! Alles wat jy nodig het, is hier! Bring net jouself, jou klere, en natuurlik jou eetgoed! Die ontvangs is vriendelik, jy het vryheid om te kom en te gaan en jy is op een van die veiligste plekke in RSA! Onverbeterlik! Ons het heerlik gekuier!

Albert Oberholtzer

Holiday home Outside 10/02/2015

Holiday home Outside

Kevin and Mariaan's Hartenbos home 10/02/2015

Kevin and Mariaan's Hartenbos home

10/02/2015

Hartenbos Holiday Home's cover photo

10/02/2015

Untitled Album

Products

Self-Catering home in Eco Estate

Telephone

Address


-34.111160,22.114430
Hartenbos
6520
Other Vacation Home Rental in Hartenbos (show all)
Boomplaats Akkommodasie Boomplaats Akkommodasie
6 Boomplaats Road
Hartenbos, 6520

Self catering holiday accommodation, Hartenbos.

Hartenbos Vakansie Akkomodasie/Verblyf Hartenbos Vakansie Akkomodasie/Verblyf
Hannes Pienaar St, Bay View, 6506, South Africa
Hartenbos, 6506

Nuutgeboude selfsorgeenheid beskikbaar. Loopafstand vanaf strand en winkels. Ingeboude braai, moderne kombuis en afwerkings. 4 mense slaap gemaklik.

Hartenbos Suidersee self-catering apartments Hartenbos Suidersee self-catering apartments
1 Magersfontein Rd
Hartenbos, 6520

Self Catering Accommodation Apartments.

Bloublasie Bloublasie
156 Port Natal Avenue
Hartenbos, 6500

Volledige selfsorg dubbel Pletthuis in die gewilde Strydomsoord ideaal vir gesinne met kinders want dit is loopafstand van ALLES af. Slaapplek vir 10 mense

Sandkorrel Self Catering Beach House Sandkorrel Self Catering Beach House
114 Rivieroewer Str
Hartenbos, 6520

True Beach House right on the sand. No other property is closer to the beach than this one.

Oosthuiz Vakansie Akkommodasie Hartenbos Mosselbaai. Oosthuiz Vakansie Akkommodasie Hartenbos Mosselbaai.
27 Magersfontein Road
Hartenbos, 6520

The White Cottage The White Cottage
5 Saldanha Avenue
Hartenbos, 6520