Boeber Taxi's / Charter Services

Boeber Taxi's / Charter Services

Comments

Wat 'n teleurstelling!!! Die personeel is so ongeskuk met n mens, nadat jy hulle laat weet het dat jy nie sein gehad het op die vliegtuig en toe op die plaas nie, maar wel n dag later ten volle betaal het; sal die vrou my skakel en dadelik begin skree en onprofessioneel (op n sondag, let wel) optree. Dis onaanvaarbaar en uiters onetiese gedrag. Sal nooit weer gebruik maak van hulle dienste nie en ook glad nie aanbeveel aan enige iemand nie!!
hi.. doen julle daglike trips vanaf grootbrak tot en met heatherlands .. vir werkende mense man tot vry? indien so, wat is koste per week of maand?
Are you planning a night out with friends and family and need someone to get you safely to your destination? Look no further! Boeber Taxi's / Charter Services will have you sorted in no time! πŸš—

They offer a metered Taxi and Charter Service in Mossel Bay and George in the Garden Route area of South Africa. πŸš™πŸšŒ

Safe door-to-door traveling for passengers at only R10.00 per kilometer.

They drive famous routes such as Dolf se Stasie, Hartenbos Riviéra Hotel, Garden Route Casino, Langeberg Mall, Mosselbaai Punt, Grootbrak- en Kleinbrakrivier. They can also drop or pick you up at the George Airport! ✈️

Their 11-seater Charter Bus allows for group bookings of at least 6 passengers. First come, first serve. Contact them for a quote and to discuss your trip. A 50% deposit is payable 48 hours in advance. This will confirm your booking if made first.

Be sure to book your trips to explore the beautiful city when you plan your Great Escape to Mossel Bay this season! 😍

Don't forget our amazing competition: Look out for β€œThe Great Escape to Mossel Bay” branding or logo! Take a picture of it and note down the location, and you could WIN a holiday worth R100 000. (Includes flights, car hire, activities, meals and a whole lot of fun!).
Competition ends midnight 30 March 2021. πŸ˜€

You can enter by following the link down below!
https://www.visitmosselbay.co.za/competition/
Contact Mimi at 084 583 3144 to get your 'The Great Escape' logo! πŸ˜ƒ
#thegreatescapetomosselbay #mosselbay #capetownmag
Contact Boeber Taxi's / Charter Services for all your transport needs.
u iogk
u iogk

Boeber is 'n bekostigbare taxi diens. Ek vat jou van punt A tot punt B vinnig en veilig met goeie geselskap. Die is nie net 'n diens nie dit is vriendskap.

Operating as usual

[07/12/21]   Meter Taxi driver. Requires a legal PDP

26/06/2021

Boeber taxi's is opsoek na n betroubare taxi bestuurder met sober gewoontes, eerlik en Stiptelik.
Moet Afrikaans en engels sprekend wees en moet beskik oor n geldige pdp. MOENIE NOMMER LOS NIE STUUR CV NA EPOS ADRESS
Epos jou CV na [email protected] OF
Skakel: 0781200318 Mosselbaai Hartenbos omliggend

Boeber taxi's is opsoek na n betroubare taxi bestuurder met sober gewoontes, eerlik en Stiptelik.
Moet Afrikaans en engels sprekend wees en moet beskik oor n geldige pdp. MOENIE NOMMER LOS NIE STUUR CV NA EPOS ADRESS
Epos jou CV na [email protected] OF
Skakel: 0781200318 Mosselbaai Hartenbos omliggend

Photos from Boeber Taxi's / Charter Services's post 22/06/2021

Benodig jy n saamry geleentheid of wil jy dalk net van punt A na punt B, het jy nodig om Lughawe toe te gaan of dalk gehaal te word kan jy ons gerus skakel. Flink en vinnige professionele diens. In en om Hartenbos Mosselbaai. Ook beskikbaar is ons Pendel Bussie maksimum 11 persone... Moenie huiwer nie skakel ons direk 078 120 0318

08/12/2020
08/12/2020

Boeber Taxi's / Charter Services

08/12/2020
08/12/2020

Boeber Taxi's / Charter Services's cover photo

[10/05/20]   Boeber taxi's is opsoek na n betroubare taxi bestuurder met sober gewoontes.
Moet Afrikaans en engels sprekend wees en moet beskik oor n geldige pdp.
Epos jou CV na [email protected]
Sluitingsdatum : 14 Oktober 2020

14/06/2019

Vrydag SPECIAL

07/06/2019
19/03/2019
18/01/2019
31/12/2018
24/12/2018
18/12/2018

[12/15/18]   Baie dankie vir almal se ondersteuning

Boeber probeer altyd by almal uitkom

Wie eerste bel word eerste gehelp!!

Sien julle weerπŸš–πŸš–

[11/20/18]   Operating times:
Mon - Fri: 5pm - 3am
Sat - Sun: 24/7
Until 14 December

15 December - 6 January
24/7

CLOSED: 25 December

19/11/2018

Boeber Taxi's / Charter Services

19/11/2018

Boeber Taxi's / Charter Services

19/11/2018

Boeber Taxi's / Charter Services's cover photo

19/11/2018

Boeber Taxi's / Charter Services

Category

Telephone

Address


20 Kieriehout Street
Hartenbos
6250