De Vette Mossel - Grootbrak

De Vette Mossel - Grootbrak

Comments

Onbeskofte mense ...
Ons is 'n nuwe eiendoms agentskap wat in Mosselbaai area wat vanaf Vleesbaai tot en met Glentana area sal dek en is opsoek na persone wat opgelei wil word as eiendoms agente of indien jy alreeds vol status is kan jy aansoek doen deur jou CV te stuur na [email protected]. Vereistes is dat jy jou eie motor, eie selfoon en eie skoot rekenaar moet he. Jy moet gedissiplineerd wees en eie inisitaief aan die dag kan le indien nodig. Jy moet inval by die agentskap se reels. Die vergoeding is baie beter as die normale 50% kommissie vir 'n transaksie.
Baie dankie vir die heerlike ete, die brood, snoek en patats was n wenner. Baie dankie vir daardie ekstra bederf broodjie.
Wens ienand wil 'n De Vette Mossel op Worcester open
Is julle oop vir middag ete?
EK LAAS JAAR DAAR BY JULLE..TE LEKKER GEDOP EN TJOP....(O LOL)
Hi. I have a booking for next week. I just have one question: does any of your food have coconut or nuts or nutmeg? I'm quite allergic. Just want to know if I need to avoid any of the dishes.
Hi My name is Jos and I am the winner of the Vakantiebeurs price in the Netherlands. I think I don't have the right emailadresse of you. Can you contact my by my email please ? [email protected]
#Swartswittebrood
Goeie dag,

Ons wil GROOT ASB vra vir gebede en n donasie vir die jonge meisie asb, maak harte oop al is dit hoe klein ookal. Regtig vreeslik dringend asb. As moontlik as jul ook kan deel op jul platvorms en met vriende. Nogmaals dankie.

Seënwense
Dankie NIKKI jou kos is die beste
NEELS KEMP J/BAY
Hello nikki dit is neels kemp van j/bay Baie dankie vir die ete .JULLE is die beste. Kom kuier vir ons.

De Vette Mossel specializes in seafood, prepared on open fires in a relaxed beach atmosphere. Reminiscent of the West Coast Culture of South Africa the whole concept is an eating experience, rather than a sitdown meal.

Family friendly. Visit De Vette Mossel Seafood Restaurant at Groot Brakriver near Mosselbay in South Africa, also a beach wedding venue. Enjoy freshly prepared seafood in abundance. Eat as much as you like (or can!) for 3 Hours. Smell the ocean

Operating as usual

27/11/2021

Wat is jou planne more vir Sondag ete?

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

26/11/2021

Al die pad van Riversdal om Jaareinfunksie by ons te hou.

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 24/11/2021

WAT gemaak as jy by ons kuier en jy wil huistoe bel om te se jy gaan laat wees… Maar daar is nie sein nie of jy kon nie jou foon weens ‘loadshedding’ laai nie?

‘Back to basics’! Gebruik ons eie Weskus fone gratis met ons eie selfoon-verskaffer – Sel See!

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay Cell C

22/11/2021

DESIGNER shoes for a classy night out at De Vette Mossel.

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

DESIGNER shoes for a classy night out at De Vette Mossel.

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

19/11/2021

SOMER is hier! Tyd vir luilekker dae op die beach, bruingebrand, draairoomys en seekos!

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 17/11/2021

AAN al die wonderlike toerisme-ondernemings van Mosselbaai en omstreke wat hierdie deel van Suid-Afrika die heel beste vakansiebestemming in die land maak - sterkte met die komende vakansieseisoen!

Mag dit ‘n wonderlike seisoen wees vir almal – van die groot handelsmerk-operateurs tot die kleinste entrepreneurs met hul verbeeldingryke ondernemings. Vir die eienaars, bestuurders en alle personeel, asook verskaffers. En by voorbaat dankie aan inwoners vir hulle geduld met die toestroming van vakansiegangers. Laat ons almal die ekstra myl loop vir vakansiegangers en toeriste om hulle te oortuig om weer en weer te kom! De Vette Mossel @ Grootbrak.

http://bit.ly/2IzJH9G #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 15/11/2021

DIS weer skeptyd langs die Weskus, al is dit vanjaar maar klein skeppies. Die kommersiele Weskus Kreef-seisoen het Maandag geopen en vir die publiek open dit eerskomende naweek.

Weens hoofsaaklik die druk waaronder die kreefbron verkeer, is die kreefkwotas vanjaar sowat 30% minder as verlede jaar, terwyl die publiek net 12 dae het om in die 2021/22-seisoen hul eie kreef uit te haal. Ons ‘Man-op-die-toneel’, Jannie Kreef, of te wel Jan Engelbrecht van Sanveld Safaris, berig uit Lambertsbaai dat die kreefskuite reg is vir die seisoen. Dankie vir die fotos, Jannie.

As jy nou nie dadelik verlof kan insit en jou haas na die Weskus nie, kom eet ‘n kreef op die ‘beach’ by De Vette Mossel!

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

14/11/2021

Heerlik om vir #DaanLouis Live te hê by De Vette Mossel vandag

13/11/2021

Medi Clinic George en Geneva hou jaareindfunksie

11/11/2021

Richard, ons staatmaker hoofkok en bestuurder, en Kingsley, op sy splinternuwe amps- en ontspannings voertuig.

Wheelie hom Richard, wheelie hom!!

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 11/11/2021

THE best asset of any business is happy employees. Employees that feel they are appreciated.

An excellent way to show your appreciation for their hard work, and for their resolve over the past trying 18 months, is to treat them on a fun, out of the boring ordinary, yearend function. We have a suggestion – a seafood feast on the Beach!

For bookings: 079 339 0170 http://bit.ly/2IzJH9G #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

10/11/2021

A beach wedding only an impossible dream? It does not have to be….

We offer a choice of four beaches to have your special day – even if some is in die middle of the country!

De Vette Mossel Beach Seafood restaurants @ Grootbrak River, Hartebeespoort, Parys and Hermanus.

For De Vette Mossel Grootbrak: 079 339 0170 or http://bit.ly/2IzJH9G
#DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 09/11/2021

#Frogfoot hou spanbou en funksie. Wat 'n happy groep

08/11/2021

As jy hou van seekos, en groot happe van die lewe neem - kom ervaar gerus ons gasvryheid die naweek!

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

As jy hou van seekos, en groot happe van die lewe neem - kom ervaar gerus ons gasvryheid die naweek!

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

05/11/2021

Ons is trots om weereens op Restaurant Guru se "Recommend List" te wees! Kom ervaar ons gasvryheid vir jouself die naweek!

03/11/2021

DE VETTE MOSSEL lewer ook Weskus tegnolgiese dienste aan ons gaste om dit vir hulle so gerieflik moontlik te maak. Voetborsels sodat jy nie dalk sand in jou kar intrap nie.

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 01/11/2021

Ons kalender vir November! Kom geniet 'n sorgvrye dag op die strand met heerlike vars lug en sonskyn!
Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

29/10/2021

“LOADSHEDDING” – wat is dit? Eskom – wie is hulle?

De Vette Mossel @ Grootbrak word nie in die minste geraak deur enige hierbo nie – die hele restaurant word bedryf met ons eie sonkragstelsel, met ‘n kragopwekker vir nood of sou dit vir ‘n week lank reen. Trouens, in die 17-jarige bestaan van die restaurant, was ons nog nooit gekoppel aan Eskom-krag nie.

So, steek hierdie naweek ‘n kers aan, lees ‘n ou Readers Digest, eet koue kos - of kom kuier by die Mossel!

ROOIGOUD VAN DIE KAAP!

Die 2021/22 Weskus kreef-seisoen vir die publiek is pas aangekondig.

20 & 21 November
16 tot 19 Desember
31 Des tot 2 Januarie
15 April tot 17 April.

Jy het net 12 dae waarin jy jou duikpak mag aantrek en self jou eie krewe uithaal – of kom kry joune enige dag en dwarsdeur die jaar by De Vette Mossel!

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 27/10/2021

A fun day at the beach is not complete without a healthy fruity cocktail to die for! At our well-stocked Beach Bar, you will be able to find a wide range of wine and drinks, specially sourced to complement our seafood feast!

Book at 079 339 0170 via WhatsApp, sms or call us! Alternatively book online at: http://bit.ly/2IzJH9G #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 25/10/2021

WEET nog nie waarnatoe vir julle Jaareindfunksie? Of moeg vir die normale en vervelige?

Hier is ‘n paar idees…..

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

23/10/2021

Heerlike Prawns, bestel dit ekstra as jy kom kuier

22/10/2021

Kyk hoe lê Delilah vir jou en kyk... Sien ons jou die naweek vir 'n kuier?

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Kyk hoe lê Delilah vir jou en kyk... Sien ons jou die naweek vir 'n kuier?

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

21/10/2021

Lukas du Preez kuier by De Vette Mossel

20/10/2021

Skakel vanaand om 18:30 in op DTSV kanaal 147 in - Via saai vanaand onder hulle "Op soek na Eden" ons insetsel uit toe hulle onlangs by De Vette Mossel kom kuier het! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Die uitsig van ons kantoor die week...
Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Die uitsig van ons kantoor die week...
Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Photos from De Vette Mossel - Grootbrak's post 18/10/2021

Maak vanjaar se jaareindfunksie onvergeetlik! U kollegas is dit werd! De Vette Mossel nooi julle graag uit om by ons te kom ontspan! Jy het 3ure om te eet soveel jy wil of kan, ons het ‘n kontant kroeg, uitstekende seekos en jy kan wild gaan met tema van jou keuse.

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

16/10/2021

GnT puik musiek op Saterdagaand

15/10/2021

It’s almost time to cast your vote so we’ve decided to give you a fun practice run …. ‘Vote’ for your favourite De Vette Mossel in the comments below!

Or you can just book your visit for the weekend:) 079 339 0170 via WhatsApp, http://bit.ly/2IzJH9G #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

13/10/2021

Seekosfees die naweek?

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Seekosfees die naweek?

Bespreek asb by 079 339 0170 via WhatsApp, sms of skakel ons! Jy kan ook direk van ons webblad af bespreek: http://bit.ly/2IzJH9G en ons het nou ook 'n direkte skakel op ons Facebook blad "book now" wat dit nog makliker maak om te bespreek! #DeVetteMosselMBay #MosselBay #Thegreatescapetomosselbay

Ons Storie...

Ons by De Vette Mossel poog om veel meer te bied as bloot ‘n ete – dit is ‘n ervaring, in ongewone en informele omstandighede, waar jy saam met vriende (oues en nuutgevondes) gesellig saam verkeer, waar niemand jou aanjaag nie en waar jy soveel seekos eet as waarvoor jy lus is – net soos ons langs die Weskus maak…

Videos (show all)

The Renegade

General Manager

Nicolien Geyer

Attire

Casual

Services

Groups Kids Outdoor Reserve

Specialties

Dinner Lunch

Price Range

££

Payment Options

Cash Mastercard Visa

Telephone

Address

Beach, Groot Brakgreat Brak
Great Brak River
6525

Opening Hours

Friday 11:00 - 17:00
Saturday 17:00 - 21:00
Sunday 11:00 - 15:00
Other Great Brak River restaurants (show all)
OpiSpoor Pub & Grill OpiSpoor Pub & Grill
Great Brak River Railway Station
Great Brak River, 6525

OpiSpoor Pub & Grill is 'n kroeg in die hartjie van Groot Brakrivier met 'n asemrowende uitsig op die riviermond en see.

Ilita Lodge - Accommodation, Events and Conferencing Ilita Lodge - Accommodation, Events and Conferencing
19 Hoogtepad Suid, Great Brak Heights
Great Brak River, 6525

Part of the Make Memories Group, Ilita Lodge boasts one of the best ocean views on the Garden Route. Like us for news, competitions and updates!

Deja View Coffee Shop at Ilita Lodge Deja View Coffee Shop at Ilita Lodge
19 Hoogtepad Suid, Great Brak Heights
Great Brak River, 6525

Delicious coffee, fresh cakes, light menu, unbeatable sunrise and sunset views...just amazing!

Pick-a-Veg Pick-a-Veg
12 Charles Street
Great Brak River, 6525

Local Fruit and Veg supplier. Online Shop: www.pickavegonline.com

Locals Pub & Grill Grootbrak Locals Pub & Grill Grootbrak
Nr 1 End Str, Grootbrak
Great Brak River, 6525

Locals Pub & Grill is a friendly place to meet, have a couple of drinks, enjoy local entertainment and meet new friends. Serving well priced meals.

Twin Trees Waffle House Twin Trees Waffle House
29 Long Street
Great Brak River, 6525

The BEST waffle-stop on the Garden Route.

Peperboom bakery Peperboom bakery
67 Long Street
Great Brak River, 6525

We are a small bakery found in heart of Greatbrak River. Freshly Baked Ciabatta, Rye, Artisan bread & a selection of sweet treats.

The Pot - Groot Brakrivier The Pot - Groot Brakrivier
Portion 57 Of The Farm Dwarsweg 260
Great Brak River, 6535

Beautiful Family Style Restaurant with a separate bar and a huge outside Garden, kiddies play area, Farm animals and Braai facilities!

Castello's - Mossel Bay Castello's - Mossel Bay
Great Brak River

La Chocolaterie Rococo La Chocolaterie Rococo
105A Long Street
Great Brak River, 6525

Inspired by the decadent 18th century french period, La Chocolaterie Rococo defines the ultimate in chocolate indulgence -the very best handcrafted praline

Transkaroo Restaurant Transkaroo Restaurant
1 Morrison Rd
Great Brak River, 6525

Transkaroo Restaurant in Great Brak River's old railway station serving contemporary South African cuisine in new found ways. Open selected lunch and dinners.

Brothers Coffee Bar Brothers Coffee Bar
105A Long Street
Great Brak River

Coffee Bar in the beautiful Gardenroute town of Great Brak River. Also visit our HQ and Roastery up