The Pot - Groot Brakrivier

The Pot - Groot Brakrivier

Beautiful Family Style Restaurant with a separate bar and a huge outside Garden, kiddies play area, Farm animals and Braai facilities! Restaurant - Pub - Live Music

Operating as usual

17/09/2021

Vrydag special - medium snackplate met poppers.......

Vrydag special - medium snackplate met poppers.......

16/09/2021
16/09/2021

Kom geniet 'n lekker Monster Vetkoek....

Kom geniet 'n lekker Monster Vetkoek....

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 16/09/2021

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post

13/09/2021
11/09/2021

vandag se special - 11 Sept 2021
pot groete

vandag se special - 11 Sept 2021
pot groete

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 11/09/2021

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post

07/09/2021
06/09/2021

Kom geniet 'n Groot man "Dagwood"....

Kom geniet 'n Groot man "Dagwood"....

[09/03/21]   Baie dankie vir almal se mooi wense. My verjaarsdag was baie special

31/08/2021

Bespreek bedyds.....
Pot groete

Bespreek bedyds.....
Pot groete

31/08/2021
31/08/2021

Skaapkop 9 Sept 2021 om 18.00 slegs op bespreking

Dit gaan "blerrie" lekker wees.......

Pot groete

Skaapkop 9 Sept 2021 om 18.00 slegs op bespreking

Dit gaan "blerrie" lekker wees.......

Pot groete

31/08/2021

Janine Fourie live @ The Pot die Sondag 5 Sept 12.00 to 15.00
Pot Groete

Janine Fourie live @ The Pot die Sondag 5 Sept 12.00 to 15.00
Pot Groete

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 27/08/2021

Ons ou tap sisteem weer terug - lekker old school

Ons het nou Gin op tap, Craft bier op tap en Castle light.....iets vir almal

4de tap een vd dae........ons kan nou enigiets op tap aanhou jipee

Pot groete

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 27/08/2021

Moenie dat die koue weer jou afsit nie - lekker Sondag ete (op bespreking) en musiek die Sondag 29 Aug 2021.......

Pot groete

Kom se sommer hallo vir Boontjie (Bella en Billy bok se kleinding)

26/08/2021
Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 20/08/2021

Ons "Bokke supporter" hoender sosaties vir more se rugby ....... R35 elk terwyl voorraad hou.......yummy
Game begin 17.05 Saterdag 21 Aug

Onthou ons Sondag ete op bespreking so bespreek betyds, kort menu ook beskikbaar........Munro show free 12.00 tot 15.00 die Sondag 22 Aug

Pot groete

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 19/08/2021

Ons Sondag ete die Sondag 22 Aug 2021, bespreek betyds om teleurstelling te vermy. Ons het 'n kort Sondag spyskaart ook en lekker musiek met Munro van 12.00 tot 15.00 (gratis)........

Pot groete

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 18/08/2021

Saterdag is weer Rugby tyd - Bokke vs Argentina 2de toets - afskop om 17.05 - specials tydens die wedstryd

Sondag kuier Munro hier by ons van 12.00 tot 15.00 - gratis en verniet, kom kuier saam

Pot groete

13/08/2021

Lekker Sunday lunch die naweek......
Pot groete
#sundaylunch #livemusic #carwash #childrenplayarea #supportlocalbusiness #diepot #thepot

Lekker Sunday lunch die naweek......
Pot groete
#sundaylunch #livemusic #carwash #childrenplayarea #supportlocalbusiness #diepot #thepot

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 13/08/2021

Kom geniet die rugby Saterdag om 17.00 Boks vs Argentina - lekker tuisgemaakte Kerrie en Rys......

Sondag lekker musiek met Daan - Louis van 12.00 tot 15.00........

Pot groete

#liverugby #thepot #diepot #livemusic #sundaylunch
#supportlocalbusiness

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 06/08/2021

Lekker naweek wat voorle - Rugby Saterdag, Sondag ete met Wim Erasmus en vriende...........
Karwas ook oop Saterdag en Sondag 09.00 tot 16.00..........

Pot groete

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 06/08/2021

Lekker skaapkop bedien gister........
Ons doen dit weer een van die dae

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 04/08/2021

Lekker naweek wat voorle hier by Die Pot - Rugby die 3de en finale toets tussen die Bokke en die Leeus - voorskou is 5nm

Sondag lekker "live" musiek met Wim Erasmus en vriende - moenie dit misloop nie 12nm tot 3 nm

Lekker Gin slush puppies en koue bier. Groot speelarea vir die kinders.........

Pot groete

#thepot #diepot #sundaylunch #livemusic #carwash #visitgrootbrak #beerontap #kidsplayarea #supportlocalsmallbusiness

01/08/2021
30/07/2021

Vir die fynproewer - skaapkop middag by Die Pot
Bespreek betyds.......

Vir die fynproewer - skaapkop middag by Die Pot
Bespreek betyds.......

Photos from The Pot - Groot Brakrivier's post 30/07/2021

Hi almal - ons karwas is oop Vrydag 30/7 tot Sondag 1/8.
Kom geniet die rugby saam met ons Saterdag.
Sondag is daar 'n heelike Sondag ete met Marius de Bruyn wat lekker musiek gaan maak........
Speelarea vir die kinders en goeie geselskap...........

Kom sit bietjie in die son en geniet die buitelug

#sundayluch #carwash #livesport #sportlounge #thepot #diepot #beerontap #slushpuppy #kidsplayarea #livemusic

29/07/2021

Kom ons support die Bokke die Saterdag by Die Pot se nuwe sport lounge - bring jou vleisie vir braai en kom geniet die game saam met ons..........

Pot groete

#thepot #beerontap #sportlounge #liveentertainment #sundaylunch #kidsplayarea

Photos from Ride Out Africa's post 27/07/2021

aangebied hier by Die Pot die afgelope Saterdag - well done
Kontak Ride out Africa vir meer inligting

[07/27/21]   Karwas sal oop wees die naweek - Vrydag 30 Julie tot Sondag 1 Augustus.......

The Pot - Groot Brakrivier updated their business hours. 27/07/2021

The Pot - Groot Brakrivier updated their business hours.

Videos (show all)

Hansie Kruger
just having fun
Lekker musiek by Die Pot / The Pot die afgelope naweek met Janine Fourie
Sweet Georgia live @ The Pot

Category

Bar

Services

Catering Groups Kids Outdoor Reserve Takeout

Specialties

Breakfast Coffee Dinner Drinks Lunch

Payment Options

Cash Mastercard Visa

Telephone

Address

Portion 57 Of The Farm Dwarsweg 260
Great Brak River
6535
Other Bars in Great Brak River (show all)
Seeplaas Seeplaas
Old Road
Great Brak River, 6504