Stephan Hattingh Momentum Finansiële Beplanner

Stephan Hattingh Momentum Finansiële Beplanner

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Stephan Hattingh Momentum Finansiële Beplanner, Insurance broker, 4 Zambesi Close, George.

29/09/2015

Internasionale belegging met 100% kapitaal beskerming en die voordeel van nawete.
Die Momentum “Global Growth Allocator” is ‘n baanbreker belegging wat jou blootstelling gee aan die volgende voorste internasionale ekwiteit markte:
• Verenigde State van Amerika (S&P 500 Index)
• Europa (Euro Stoxx 50 Index)
• Asië (Hang Seng Index)
• Afrika (BNP Paribas Africa Equities Funds [EUR] Excess Return Index)

21/09/2015

5 tot 1, die kanse dat jy sal doodgaan a.g.v. kanker.

Ek het vandag ‘n dame ontmoet wat my genader het vir advies rakende haar kritieke siekte dekking, in haar kontrak was sy egter net gedek tot sy 65 jaar oud was, nou dat sy 68 is en gediagnoseer is met kanker, het sy nie die nodige dekking nie, ek kon die hartseer in haar oë sien, want sy het die geld nodig. Moenie dat jy vir jare betaal vir iets en die dag wat jy dit nodig het, dit nie meer tot jou beskikking is nie, kontak my by [email protected] indien jy advies nodig het.

21/09/2015

Beste kritieke siekte dekking in die mark!

Deur Momentum se “Breadth of Cover Guarantee™” kan jy gerus wees jy het die beste, mees omvattende dekking, rakende kritieke siekte. Momentum verseker jou dat indien jy ‘n uitbetaling sou ontvang het as jy by een van hul mededingers verseker was, sal jy ‘n uitbetaling ontvang vanaf hulle, hierdie produk is eers vanaf 7 September 2015 af beskikbaar, kontak my gerus by [email protected] vir meer inligting.

18/09/2015

Wen ʼn nuwe iPhone 6s, met slegs 3 stappe:

1.) Hou van my blad
2.) Deel hierdie boodskap
3.) E-pos jou huidige mediese fonds plan se naam na [email protected]

So maklik soos dit.

Terme en voorwaardes geld.

16/09/2015

Ek gaan R14,000 spaar in 2016 op my mediese fonds bydraes, deur my mediese behoeftes aan te spreek in my mediese plan. Wil jy ook? E-pos my by [email protected]

Category

Telephone

Address


4 Zambesi Close
George
6530
Other Insurance Brokers in George (show all)
Specialised Broker Services Specialised Broker Services
99 Merriman Street
George, 6530

SHORT TERM INSURANCE for your personal, commercial, farming and specialised needs.

Precision Surveillance Precision Surveillance
George South, George, 6529, South Africa
George, 6530

CCTV Camera Installations and maintenance

Masthead Financial Planning Masthead Financial Planning
Bateleur Park, C/O Cradock & Cathedral Streets
George, 6529

Specialist in the following: Life Insurance Investments Short-Term Insurance (Personal and Business) Medical Schemes Employer Fund Benefits.

Garden Route Loss Adjusters Garden Route Loss Adjusters
4 Amarilla St
George, 6529

We are an independent Loss Adjusters in Garden Route Claims including flood, fire, burglary & storm damage are only a few of the services we offer.

Kgopolo Game Insurance Kgopolo Game Insurance
99 Merriman Street
George, 6529

Kgopolo value the uniqueness of our clients and offer an all in one solution for their specialized needs. We take your ideas and put them into action.

Stümke Makelaars Stümke Makelaars
Fairview Office Park, 1st Street NO 9B
George, 6529

Stumke Makelaars. Persoonlik, Besigheid en Boere Kort Termyn Versekering. Ons doen ook Mediese fondse.

NIFLAS NIFLAS
George, 6529

NIFLAS is a diversified financial services and business opportunity company anchored in George in the Southern Cape of South Africa.

Rebus STiS BlueStar Rebus STiS BlueStar
72 York Street
George, 6529

We are a committed team of short term insurance specialists based in George, Western Cape.

Sanlam George Sanlam George
72 York Str
George, 6529

Kontak my gerus vir enige navrae

Garden Route Life & Investment Brokers Garden Route Life & Investment Brokers
99 Merriman Street
George, 6529

Life Insurance, Investments, Buy and Sell Agreements, Business Assurance, Income Protection, Employee Benefits.

Aristo Financial Services Aristo Financial Services
31 Goukou Kraaibosch Estate George
George, 6530

Aristo is a Financial Services Provider 14796. Specializes in Wealth Health Risk and Short Term.