Youniq gifts & accessories

Youniq gifts & accessories

A wide variety of Fun and Fashionable accessories for all age groups

20/11/2023

Was jou kind so halfpad soet die jaar? Bederf hulle tog maar met so Christmas eve box wat jy self kan volmaak!

Hulle is R135 elk & Onthou jy kan met PayJustNow.com afbetaal ook♥
https://youniq.co.za/product-category/christmasgifts/

19/11/2023

Hoe Mooi geskenk is die stel kaas messies?🧀

Ons kan enige bewoording/prentjie van jou keurse opsit♥

Bestel joune vinnig aanlyn voor hulle uitverkoop 😉

https://youniq.co.za/product/cheese-knives-gift-set/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 18/11/2023

Ons Funky socks rak is weer propvol! 🧦🧦

Loer na ons volledige reeks & bestel joune hier
https://youniq.co.za/product-category/just-for-fun/funky-socks/

Onthou jy kan met PayJustNow.com enige bestelling by Youniq afbetaal ook

Aanlyn bestellings van R500 of meer word GRATIS gecourier♥

18/11/2023

Is jy 'n Worshond Liefhebber?🐕🐶

Kyk net hierdie oulik handgemaakte Clay oorbelle

Bestel joune aanlyn by
https://youniq.co.za/?s=dachshund

17/11/2023

Merk jou laaste skool boeke in styl! 👩‍🏫🧑‍🏫

Ons het nog 8 stelle beskikbaar

Bestel joune vinnig hier
https://youniq.co.za/?s=Stamp

Photos from Youniq gifts & accessories's post 17/11/2023

Hierdie is perfek vir enige Rugby ondersteuner!

Hulle is slegs R65 elk, bestel enige 3 en kry n GRATIS lighter van jou span by terwaarde van R125!!

Ongelukkig is goeie goed skaars en die Stormers is reeds uitverkoop 😉😉

Bestel joune hier voor jou span ook uitverkoop!!

Photos from Youniq gifts & accessories's post 16/11/2023

Niks laat iemand so spesiaal voel soos om 'n geskenk te kry wat spesiaal vir hulle gemaak is nie! 😉

'n Youniq geskenk is mos nou baie beter as om 'n pak kouse te kry!

Vir slegs R145 print ons vir jou die mooiste lighter.

Betsle joune aanlyn by
https://youniq.co.za/product/printedlighter/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 16/11/2023

Die somer is hier & Wat is dan nou lekkerder as 'n vuurtjie met goeie geselskap!

Hierdie stelle is die perfekte geskenk of bederf vir enige iemand wat hou van onthaal!

Ons vooraad is besperk so leor na ons volledige reeks aanlyn & Bestel joune hier
https://youniq.co.za/product-category/for-the-house/sauces-spices/

15/11/2023

Ohhh Look at it! 😂

Die perfekte koppies vir die feesseisoen! 😉

Bestel joune hier vir slegs R75 elk

https://youniq.co.za/product/festive-mugs/

14/11/2023

Is jy bekend vir lekker Cocktails of Geniet jy sommer net 'n lekker drankie?

Dan is hierdie net vir jou! Cocktail infusion set & maak 8 verskillende soorte vir net R255

Die eerste 15 Kliente sal almal 'n paar GRATIS Cocktail oorbelle bykry♥

https://youniq.co.za/product/cocktail-hour-combo-pack/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 14/11/2023

Onthou ons het darm iets vir die mans ook!

Loer na ons messe reeks messe hier & bederf hom met 'n mes of 3
https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-him/gadgets/

14/11/2023

Kyk net hierdie stel!🤩🤩🤩🤩

Bederf 'n slag jouself, Die HELE stel is net R225!

Ons het net 8 beskikbaar so bestel joune hier
https://youniq.co.za/product/make-up-brushes-set-roll-up/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 13/11/2023

Ag Lag 'n bietjie toe! 😅

Bederf die klomp by die huis of by die kantoor met so pakkie "P**p"

Bestel joune hier

https://youniq.co.za/product-category/christmasgifts/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 13/11/2023

Oh my Goodness!!😳 Kyk net hierdie Art set!! 🤩🤩

Die beste is jy kan hom afbetaal met PayJustNow.com

Pryse wissel R325 - R420, vooraad is BAIE beperk so bestel joune gou hier

https://youniq.co.za/?s=Art+Set

Photos from Youniq gifts & accessories's post 12/11/2023

Ons het die jaar die mooiste geskenke vir die kleinspan vir voor Kersfees!

Loer na ons volledige reeks aanlyn, Onthou jy kan met PayJustNow.com afbetaal en aanyn bestellings van R500 of meer word GRATIS courier

https://youniq.co.za/product-category/christmasgifts/

12/11/2023

Het jy die vorige keur uitgemis op die rugsakke?

NOU is jou kans om joune te kry!

Ek kon die laaste 3 van elk kry so bestel joune gou & ontvang n paar oorbelle GRATIS by

Nie nou geld nie? Moenie worry nie jy kan met PayJustNow.com afbetaal ook & jy kry DADELIK jou bestelling

Bestel joune hier
https://youniq.co.za/product/cartoon-backpack/

11/11/2023

Hoe STUNNING is die Pastel highlighters in die mooiste boksie! 😍

Bederf jouself of iemand spesiaal met so stel vir slegs R145.

Ons het net 8 stelle beskikbaar so bestel joune aanlyn by
https://youniq.co.za/product/you-are-braver-printed-pastel-highlighter-box/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 11/11/2023

As Mamma nog verpleeg het, het ek beslis vir haar een van elk aangeskaf!🩺💉💊

Bederf die verpleegster in jou lewe met so stel vir slegs R75

Ons het net 1 van elk beskikbaar so bestel joune gou hier
https://youniq.co.za/?s=Nurse

Photos from Youniq gifts & accessories's post 09/11/2023

Mamma het haar weer voor die masjiene afgesloof om vir ons die MOOISTE juffrou sakke te maak!🤩🤩

Hulle is lekker sterk & dra 60 boeke lag-lag!
Die bande is regdeur onder om gestik & Masjien wasbaar

Loer na al di mooi sakke wat mamma gemaak het hier

Bestel enige 2 sakke & ons courier GRATIS♥♥

https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-her/teacher-multi-functional-bag/

09/11/2023

Kyk hoe mooi is ons plante hoekie🌵🪴

Hulle maak die perfekte geskenk ook!

Kom loer in by ons winkel
62 Wellington Straat Denneoord

Ons kan hulle ongelukkig nie courier ❤️

07/11/2023

Die oulikste hangertjie wat enige dogtertjie se hart sal bly maak!🧚‍♂️🌞🌺

Daar is 5 charms ingesluit wat verander kan word

ons het slegs 10 beskikbaar, so bestel joune gou hier
https://youniq.co.za/product/be-the-sunshine-gift-box/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 07/11/2023

Admin is nie een van my sterk punte maar die sal my sommer wil laat admin doen!

Ons Skryfbehoefte rak is vol die mooiste skryfbehoeftes!♥

Kom loer in of bestel joune aanlyn by
https://youniq.co.za/product-category/for-the-office/

Onthou aanlyn orders van R500 of meer word GRATIS gecourier ♥

Photos from Youniq gifts & accessories's post 06/11/2023

Kyk hoe mooi is die Clay oorbelle 😍😍😍😍

Die een is mooier as die ander!

Loer na ons volledige reeks van meer as 200 verkillende ontwerpe hier
https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-her/earrings/clay/

Onthou jy kan met PayJustNow.com afbetaal ook♥♥

05/11/2023

Hierdie is die beste geskenk wat ek vir my man aan my self gekoop het😉

Hy d**k ek bederf hom met n mes sluiper maar eintlik sorg ek net dat my kombuis messe almal gereeld skerp gemaak word 🤣

Bestel jou man s'n hier
https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-him/gadgets/?orderby=date

Photos from Youniq gifts & accessories's post 03/11/2023

Die mooiste bracelet in n geskenk boksie!

Die perfekte geskenk of bederfie vir jouself♥

Hulle is R135 elk, Bestel joune hier
https://youniq.co.za/product/bracelet-in-printed-box/

03/11/2023

Santa's Magic Key🎅

Nou kan kersvader die deur oopsluit by die huis♥

Ons het slegs 15 beskikbaar so bestel joune vinnig hier

https://youniq.co.za/product-category/christmasgifts/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 02/11/2023

Nou weet ek nie wat is mooier, die Kimonos of die Kaftans nie🤔🫣

Hulle is slegs R185 & n free size

Daar is nog baie verskillende designs so loer aanlyn by

https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-her/clothing-scarves/?orderby=date

Photos from Youniq gifts & accessories's post 02/11/2023

Ons het die Mooiste Kaftans uitgepak vandag, net Betyds vir die somer!

Hulle is slegs R245 en is n Free size♥

Vooraad is baie beperk so bestel joune betyds vir die somer:

https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-her/clothing-scarves/?orderby=date

01/11/2023

D**k net hoe mooi gaan die injou voortportaal lyk vir julle sleutels♥

Die eerste 10 bestellings sal 2x sleutelhouersGRATIS by kry♥

https://youniq.co.za/product/family-keychain-board/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 31/10/2023

Laat hierdie penne jou nie sommer lus voel om te skryf nie?

Ons funky penne is nou beskikbaar aanlyn!

Vooraad is baie beperk so bestel joune hier

https://youniq.co.za/product-category/for-the-office/

30/10/2023

Hou jou kind se kas georganiseerd met die dividers!

Ons kan hulle in enige tema vir jou print♥

R165 vir die volledige ste, bestel joune hier
https://youniq.co.za/product/clothing-dividers-baby-animals/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 30/10/2023

Nou hoef jy nooit weer jou ou Kalender weg te gooi nie, hierdie is jou eie neverending kalender ⏰⏲📅📆

Hy draai in die rondte & kan in ENIGE tema gemaak word

Bestel joune aanlyn vir slegs R275 deur die skakel te volg
https://youniq.co.za/product/turning-desk-calender/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 29/10/2023

Mamma se Juffrou sakke bly maar net Tops! Met meer 100 verskillende ontwerpe kan jy kies & Keur♥♥

Die sakke is lekker sterk, met band onder om & dra 60 skoolboeke lag-lag!💪
Hulle is masjien wasbaar & die band lank genoeg om oor jou skouer te dra

Bestel enige 2 sakke Aanlyn & Ons courier GRATIS

https://youniq.co.za/product-category/gifts-for-her/teacher-multi-functional-bag/

Onthou jy kan met PayJustNow.com afbetaal ook♥

29/10/2023

Ons winkel is Vandag (29/10) OOP van 09:00-11:00

Kom loer in, ons het die MOOISTE nuwe vooraad uitgepak♥♥♥

62 Wellington straat
Denneoord
George

28/10/2023

Elke Vrou verdien om so hangertjie te kry! ♥♥

Laat jou vrou geliefd voel met so hangertjie, ek below jou elke vrou wil dit hoor!

Ons het net beskikbaar so bestel jou ne hier:
https://youniq.co.za/product/necklace-to-my-wife/

28/10/2023

Nou hierdie is ekstra spesiaal!

Elke mamma verdien so hangertjie♥♥♥

Ons het net 25 beskikbaar so bestel joune gou hier
https://youniq.co.za/product/necklace-to-my-mom/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 28/10/2023

Die perfekte Sticker Dispenser vir enige onderwyser! 😉

Hulle is slegs R125 of R225 met 4 Rolle stickers ingesluit!

Ons het slegs 20 boksies met sticker in beskikbaar so bestel joune vinnig by
https://youniq.co.za/product/sticker-despencer/

Photos from Youniq gifts & accessories's post 27/10/2023

Is julle reg vir môre se game??

Kom kry jou bok oorbelle by die winkel vandag!

Studs R25
Hang oorbelle R55

62 Wellington str Denneoord George ❤️❤️

Want your business to be the top-listed Shop in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

How we Started

Youniq was started as a side-line business to generate an extra income in addition to my full-time employment, but soon Youniq became part of our daily lives.

Youniq gifts & Accessories was initially started by my partner and traded as Youniq Jewellery. Our range consisted of laser cut earrings and Brooches. We attended local markets and small festivals with the laser cut range, but soon realised that we were only catering for a specific market and needed to expand our product range to cater for a larger variety of clients.

In March 2016 we “expanded” our business with a variety of products, in April 2016 we took a trip to Cape Town to meet with suppliers and to build up contacts. We stayed in Cape Town for a week with a budget of a mere R10 000 to buy stock, eat and pay for petrol & accommodation. Our first market after our trip was a huge success and we managed to sell the majority of the stock purchased.

Videos (show all)

Lyk my daar was tog 'n paar Soet kinders die jaar😉😉Ons "Christmas eve" boksies is almal oppad na hulle huise!As jy nog n...
Rugby ... Braai ... Bier ... Biltong ... alles woorde so na aan 'n man se hart. Dit is wêreldbeker tyd ... wat beteken P...
Is jy iemand wat daagliks vergeet wat die datum is? Of watse dag dit is? Dan is hierdie die perfekte ding vir jou. #lekk...
Ignoreer die "Karens" en laat jou wille wragtig kant uit met ons "Weird & Wonderfull" reeks. Daar is voorwaar iets vir a...
Time waits for no one ... 2023 is slowly fading ... with 2024 rapidly approaching.#goodbye2023 #lekkeringeorge https://y...
For that special someone on their special day. #lekkeringeorge #specialsomeone https://youniq.co.za/product-category/bir...
Spesiaal vir die Manne!!Beder jouself, jy verdien dit!#lekkeringeorge #bederfjouself https://youniq.co.za/product/bilton...
Van jonk tot oud, ons by Youniq het iets vir jou!Online en in ons winkel by 62 Wellington Straat, Denneoord. #littleones...
Soek jy iets spesiaal waar jy al jou goedtjies kan bere? 🤔😁🌺Ons kan help daar meer. 🤩🤪🌻Bestel gerus online ☺️https://you...
Ooohh just look at them!! 😍😍😍😍😍Order yours here: https://youniq.co.za/product/20424-diary/
Vandag is International Cat Day! 🐈‍⬛🐈Ons almal ken 'n Kat liefhebber, of is self een, ♥Bederf  hulle met n Kat serp, oor...

Category

Telephone

Address


62 Wellington Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Other Gift Shops in George (show all)
Heinza Lifestyle George Heinza Lifestyle George
Corner Of Wellington And Courtenay Streets
George, 6530

Ultimate shopping: gifts, wellness, real food, baby care, coffee, vegan, gluten & sugar-free options!

Manny's Angels Manny's Angels
George, 6529

OUR STORY / NOSSO HISTÓRIA We are an South African clothing brand and gift shop with deep Portugue

Just Play Just Play
George, 6529

Liela's Creations Liela's Creations
George, 6530

'n Liefde vir mekaar en 'n liefde vir kuns, Viola! En daar kry 'n mens Liela's Creations. Twee vrien

Yummy mummy Yummy mummy
118 York Street, Geronimo Spur Centre
George, 6529

+ baby clothes & accessories + handbags + nappy bags + body products + homeware + Babysense-CottonRo

Yolk - CNC Cutting & Engraving Yolk - CNC Cutting & Engraving
George

Ornamental panels and screens.

Loveli Loveli
George

Loveli is a proudly South African brand with the fashion sense of local and international style! All

My Time My Time
10 Third Avenue, Fernridge
George, 6529

Menstruation Kit and Gifts

Garden Route Gifts Online Garden Route Gifts Online
George

Gifting

Loeloeraai Loeloeraai
George, 6529

Active wear for ladies. Leggings and griptsocks. Ideal for rebounding, yoga and pilates.

Pamper Posy Pamper Posy
George

Pamper a loved one with a special gift from the heart.